Vol 25 No 25_Noord

Page 1

Instituut vir Gehoor Institute for Hearing Gebou / Building

In diens van die gemeenskap sedert 1993 Gehoortoetsing Proef verskeie gehoorapparate sonder kostes Ingekontrakteer by alle mediese fondse Tuisbesoeke aan aftree-oorde Was verwydering

VFD 34 837*

VOLUME 25 NO 25

28 OKTOBER 2011

Gemeenskapsdag

087-750-6887

30 November 2011

Gratis siftingsgehoortoetse (Skakel vir afspraak) Pakkie batterye teen kosprys Gratis mini-dienste van gehoorapparate

012-842-0300

Sinoville

012 567 0157

Pretoria-Noord 012 565 4619

0486644u1

haweloses bly kopseer

3

Rits kunstenaars tree weer vanjaar by Musiekfees by Voortrekkermonument op

film covers border 8 war

Die gewilde Witbank Flooze, Surina en Steve Hoffmeyr is twee van die rits kunstenaars wat tydens hierdie jaar se Musiekfees by die Voortrek­ker­ monument op 12 November gaan optree. AfriForum en Rekord bied die musiekfees, wat beywer vir die behoud van Pretoria se naam, aan. Toegang is gratis en verrigtinge skop al om 07:00 af. Kos- en koeldrankstalletjies sal ook van vroeg reg wees en gesinne regoor Pretoria word genooi om dié dag top Afrikaanse musiek te kom geniet. Foto: Ané Roux

Dwelmdeurbraak Sinoville-polisie lê beslag op chemikalieë en toerusting waarmee dwelms vervaardig word Natashia Hudson Die Sinoville-polisie het verlede week ’n groot slag teen dwelms geslaan toe chemikalieë en toerus­ ting, wat dwelms ter waarde van R3 miljoen kan vervaardig, gevind is. Dié toerusting en dwelmbestanddele is 18 Oktober in ’n onderdakmotorhuis, wat as ’n stoorplek verhuur word, agter die Zambesi Junction-sentrum gekry.

Volgens adjudant-offisier Ben Strydom, woordvoerder van Sino­ ville-polisiestasie, het die eienaar die perseel oopgesluit nadat die ­huurder nie sy huur betaal het nie. Die eienaar het op die verdagte items afgekom en die Sinovillepolisie in kennis gestel. Lede van die polisiestasie asook die K9-honde-eenheid het verdere ondersoek ingestel en bevestig dat die chemikalieë en toerusting wat op die perseel gevind is, gebruik

word om dwelms te vervaardig. Adjudant-offisier Werner Koekemoer van die honde-eenheid het die chemikalieë geïdentifiseer as bestanddele wat gebruik word om matkatinoon, beter bekend as Cat, te vervaardig. “Dit mag dalk op die oog af nie na veel lyk nie maar alles wat nodig is om die dwelm te vervaardig is hier. Met alles wat hier gevind is, kan jy ’n dwelmlaboratorium opstel,” het Koekemoer aan Re-

kord gesê. Volgens Strydom is die huurder van die perseel reeds ’n paar weke gelede gearresteer en is hy tans in aanhouding vir verskeie ander klagtes insluitend voertuigkaping en huisinbraak. Hy sal vir ’n aparte saak aange­ kla word. Strydom het verder gesê die kans dat ’n dwelmlaboratorium in Sinoville gevind word baie skraal is en dit ’n groot deurbraak in die geveg teen dwelms is.

kampioen wen weer 20

reËn pootjie proteas

31

T H G I N S LADIE

1 1 0 2 r e b m e 2 Nov

PRESLEY’S

14 Lynnwood Rd, The Willows Tel: 012 807 0690 0470952p0_28

Dirk 082 870 1500 Faan 082 870 4266 www.webuycars.co.za

0494324q1


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.