NKETOANA REKORD

Page 1

THARINE HURTER:

Wanneer jou dag kom .6

REKORD WHEELS

WHAT’S HOT?

The Hilux is here .8

REKORD NKETOANA

FRIDAY OCTOBER 16, 2020 | DEADLINE: Thursday 17:00 | Edition: 27/2020 | 072 757 0514

STOP PLAASMOORDE – STOP FARM MURDERS

37 Informal traders receives business boost in Nketoana

Marble effect nails .7


02

| REKORD | COMMUNITY

Daar is dae wat ons ure sit en nuus soek om die koerante vol te maak en dan kry jy dae wat daar soveel nuus is dat jy moet wik en weeg wat om te plaas en wat te los. Tegnologie help ons om van die nuus dadelik oor te dra op sosiale media en dit so by die leser uit te kry. Die week was egter vir ons ‘n baie moeilike week gewees om nuus met ons lesers te deel. Die Brendin Horner saak wat nou wêreldwyd aandag trek en aandag wat die week op Senekal was het daartoe gelei dat ons ekstra versigtig moes wees oor wat ons publiseer. Daar is soveel “nuus” oor wat Vrydag in Senekal gebeur het. Toe ek weier om ‘n bekende joernalis se video op ons facebook groepe te share is Rekord so sleg gesê – ons rede hoekom ons dit nie wou deel nie is nooit met sy duisende facebook volgelinge geshare nie en ons is oorval met negatiewe kommentaar. Ek is jammer die koerant sal altyd in die belang van die gemeenskap optree en nie misbruik word om rassehaat of vrees aan te vuur of om “vals” nuus te versprei nie. En daarom het ons besluit op die Spesiale nuus fokus van wat Vrydag in Senekal gebeur het. Ek plaas dit op rekord dat ons nie enige politieke party, organisasie of persoon bevoordeel met die fokusblad nie maar om slegs die waarheid oor hoe dit was en wat gebeur het aan jou die leser oor te dra. Sodat jy ‘n ingeligte besluit kan neem. Gerhard Olivier

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Eskom wil wanbetalende munisipaliteite ná hofuitspraak vasvat  maroelamedia.co.za Eskom gaan munisipaliteite wat nie hul rekeninge by die kragvoorsiener vereffen nie nou vasvat nadat die hooggeregshof in Johannesburg beslis het Eskom mag elektrisiteit na wanbetalende munisipaliteite opskort. Pioneer Foods het Eskom hof toe gesleep en gevra vir ʼn hersiening van Eskom se 2018-besluit dat kragtoevoer na die Walter Sisulumunisipaliteit in die Oos-Kaap afgesny word omdat die munisipaliteit nie sy kragrekening betaal nie. Die munisipaliteit het ʼn ooreenkoms met Eskom oor kragvoorsiening. Die hof het bevind Pioneer Foods het geen rol te speel in die verskaffingsooreenkoms tussen Eskom en die munisipaliteit nie en het die maatskappy se aansoek met koste van die hand gewys. Omdat Pioneer Foods ʼn kliënt van die munisipaliteit is, het hy geen wetlike reg om die saak teen Eskom aanhangig te maak nie. Eskom het die uitspraak verwelkom en sê dit bevestig die geldigheid en wettigheid van Eskom se regte, magte en aanspraak ingevolge wetgewing om die toevoer na ʼn wanbetalende kliënt – in hierdie

geval die Walter Sisulu-munisipaliteit – op te skort. Eskom sê die uitspraak het ʼn belangrike regspresedent geskep wat beteken dat hy net verplig is om krag aan betalende kliënte te voorsien. “Die hof het ook bevind dat Eskom se onderbreking van toevoer na die wanbetalende munisipaliteit belangrik is vir Eskom se oorlewing en dat daar nie van hom verwag kan word om aan te hou om krag aan ʼn niebetalende kliënt te voorsien nie,” het Eskom in reaksie op die uitspraak gesê. Die hof het bevind Pioneer kon wel ʼn dispuut met die nasionale energiereguleerder (Nersa) verklaar het. “Die verhouding tussen Eskom en die munisipaliteit is wederkerig in soverre Eskom grootmaatelektrisiteit teen betaling verskaf.” Eskom sê hy is nou in die posisie om sy skuldinsamelingspogings teen wanbetalende munisipaliteite te verskerp. Plaaslike owerhede landwyd skuld die kragvoorsiener gesamentlik nagenoeg R31 miljard in agterstallige skuld en hou ʼn groot bedreiging vir Eskom se volhoubaarheid in.

37 Informal traders receives business boost in Nketoana

 Nketoama Municipal Press Release REITZ: The Informal Micro Enterprises Development Programme (IMEDP) is a specially designed programme that aims to empower and develop informal traders to become skilled and adequately equipped to manage their businesses. The strategy specifically targets entrepreneurs in the informal economy and the focus is mainly on designated groups, i.e. women, youth and people with

disabilities, in townships and rural areas of South Africa. The Informal and Micro Enterprises Development Programme is a 100% grant offered to informal and micro enterprises to assist them in improving their competitiveness and sustainability. On 28 September 2020 was a glorious day for 37 informal traders within Nketoana Local Municipality, as they were the beneficiaries of this programme. These informal traders received equipments and machineries to enhance their businesses..

UMHLANGA CABANAS : Vakansie 2 Slaapkamers, R6000 per week per woonstel 5 - 12 Maart 2021 (2 woonstelle) 12 - 19 Maart 2021 (1 woonstel) Kontak: 082 806 2622


072 757 0514

editor@rekordmediafs.co.za

188 WORX

| REKORD | 03


04

| REKORD | COMMUNITY

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

FS authorities raid over 450 shops in blitz

Jesus het hulle innig jammer gekry Ek het vir die afgelope agt keer wat dit my beurt was om ietsie te skryf bietjie stilgestaan by dié uitdrukking: "Jesus het hulle innig jammer gekry", wat mens 'n hele paar keer in die evangelies raaklees. Dis 'n uitdrukking wat my so aangegryp het en net vir my onderstreep het dat die Here ’n barmhartige God is. Net soos Jesus dit nie kon help om mense wat honger, siek en hartseer, verlore en blind, vuil en verwerp is, jammer te kry en diep meegevoel met hulle te hê nie, net so weet ek dat Hy dit vandag vir my persoonlik ook sal doen. Sy arm is nooit te kort om te help nie, Sy genade is elke dag vars, Sy oor is nooit te doof om te luister nie, Sy hulp en uitkoms is nooit vêr nie, Sy liefde is onbegrens, oneindig en onverstaanbaar groot. “Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde” – kyk maar bietjie hoeveel keer hierdie frase in die Bybel voorkom, dan besef mens Sy hart word gou sag! “Die Here gee graag goeie dinge aan ons. Sy hart word gou sag. Hy is geduldig en het sy kinders baie lief. Vir almal is die Here goed. Hy gee om vir alles wat Hy gemaak het ... Die Here sorg vir almal wat seerkry, Hy tel elkeen op wat swaarkry. Almal vestig hulle hoop op U. U versorg elkeen op die regte tyd. Omdat U goed is, gee U maklik goeie dinge aan ons. U gee meer as genoeg van u goedheid aan almal op aarde. (Ps. 145:9-16, Die Boodskap) ~ Wilna Botha

FREE STATE: At least 460 shops across the Free State province have been raided by the Department of Economic, Small Business Development, Tourism and Environmental Affairs (DESTEA) over the past few weeks as authorities seek to ensure the businesses are operating within the law. The exercise, led by MEC Makalo Mohale, has been to at least 69 towns and several operators were forced to close as they failed to comply with various regulations while others were arrested for being in the country illegally. Over the past two days, the blitz — supported by officials from Home Affairs, the South African Police Service, Mangaung Metro and the Free State Gambling, Liquor and Tourism Authority — focused on Botshabelo and Thaba Nchu townships. “Botshabelo and Thaba Nchu . . . were under partial lockdown in the past two days,” said a statement issued by the department on Tuesday. The department expressed concern over some foreign nationals illegally running businesses in the townships saying they seemed to be breaking the country’s laws with impunity. “The biggest challenge remains foreign-owned shops which seem to violate every available piece of legislation in their quest to exploit poor people in the townships. “One backroom factory in W Section in Botshabelo was found illegally

brewing cold drinks labeled as Coca-Cola. “The biggest concern is that some of these illegal activities happen with full knowledge of residents,” said the statement. Meanwhile, as part of a drive to revitalise the township economy, Mohale has assisted a stokvel at Phiritona in Heilbron to establish their own wholesale based in the community. “(We) will assist these people . . . in ensuring that the economy in their locality improves and is managed by local enterprises,” he said. The wholesale is expected to supply at least 182 spaza shops owned by locals in Phiritona. The model, according to DESTEA, is a blueprint for responsible and progressive revitalisation of the township economy, faced with the danger of being choked by foreign and multinational businesses. “We are a department of economic development. Part of our job is to ensure that there is economic justice,” said Mohale. “There are a number of challenges . . . on top of the list are illegal activities that are taking place in our communities with regards to business transactions.” The province’s consumer court is expected to develop a Free State Bill that will address the unfair business practices conducted by foreignrun shops. Once ready, the Bill will be sent to the State Law Advisory Services for congruence and conformity before it is put out for public hearings.


072 757 0514

BRENDIN HORNER

editor@rekordmediafs.co.za

| REKORD | 05

The Motul Roof of Africa 2020 is On! Live Lesotho has announced that the 2020 Motul Roof of Africa will be going ahead as planned. While the coronavirus pandemic will necessitate some changes to the way the event is staged, riders can look forward to a classic “Mother of Hard Enduro” which will challenge competitors in all classes (Gold, Silver and Bronze). Although ongoing travel restrictions in some countries may limit the number of international riders who can participate this year, the headline news at this stage is that Wade Young (Sherco Factory Team powered by Motul) will be back to defend the Gold Class title he won so decisively last year (travel restrictions permitting). To date, Young has won an incredible five Roof of Africa titles only Roof legend Alfie Cox has more victories to his name - including the last three in a row. With more than 200 riders having signed up already, the organisers are confident that there will be a strong showing by riders from across southern Africa. After a year in which the Extreme Enduro season has been severely disrupted, with many events either postponed until 2021 or cancelled, the Motul Roof of Africa represents the perfect opportunity for riders to get back into the Maluti Mountains and enjoy some of the region’s most breath-taking – and challenging – high-altitude landscapes. “I’m pleased to be able to end the speculation as to whether the Motul Roof of Africa would be run this year,” commented Charan Moore,

Motul Roof of Africa Route Director and Manager of Live Lesotho. “The confirmed dates are 9th – 12th December 2020, and I’m also happy to squash the rumours that this year’s routes will be easier than usual. That’s certainly not the case, so I’d advise riders in every class to get out there and train and prepare properly in anticipation of some epic Extreme Enduro action,” added Moore. It is important to note that while the safety measures for Motorsport events around the world are evolving, the current regulations, in compliance with MSA’s event requirements, will include: All entrants and support staff will need to supply COVID-19 tests that indicate a negative status within 72 hours of their arrival at the border for entry into Lesotho. You will then be allowed 14 days of travel and the same COVID-19 test can be used when returning to South Africa. The organisers are confirming if their medical partner will have a COVID-19 testing station at the event. Screening and sanitising protocols will be followed at the start of each section of the event, including a verification process and scrutineering, time trial and all race stages. There will be no spectators or hospitality this year to avoid mass gatherings and maintain social distancing. Each competitor may have up to 5 crew members so a total of 6 people per entry (1 competitor and 5 crew). The DSP for each race day will be open

to riders and crew only. There will be no Round the Houses or EduroX to avoid mass gatherings and maintain social distancing The programme of events will include a verification process and scrutineering on Wed, time trial on Thurs and race days 1 and 2 on Fri and Sat respectively. There will be no bike wash facility – again, to maintain social distancing. It is uncertain at this stage if there will be a prize-giving ceremony for the top 3 riders in each class - an application has been made to MSA for permission and approval is awaited. It has been confirmed there will be no main prize-giving ceremony for the remainder of the competitors, although medals will still be available for finishers and trophies will be made available for collection after the event. The organisers are committed to the safety and wellbeing of everyone connected with the Roof and are determined to eliminate the risk of disease transmission. For more information about the COVID-19 measures that are being implemented, entrants are asked to visit the official Facebook page: https://web.facebook.com/theroofofafrica – updates will be posted regularly as the situation continues to evolve. Entries for the Motul Roof of Africa 2020 are now open on a strictly first come, first served basis. Various payment schedules are available up until the last day of November 2020, when entries will close. Full details can be found at the official Motul Roof of Africa website: www.roofofafrica.co.ls


06

| REKORD | COMMENT & OPINION

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Die wêreld was wit in Jy is té sag. En dan jy is te hard. Dan is jy te desperaat. Of heeltemal in 'n ander klas. Of die hoë klas of die lae klas (jy as jy bok twee letters verder te gereeld sê)- bietjie te rof en onbeskof. Of jy kan nie saampraat nie. Nie oor sport nie en ook nie oor "clubbing" nie. Maar jy ken van Rommel, Mengele, Stalin en Midas of Icarus. Dan is jou agtergrond ingekleur met die regte of verkeerde van. Daai vraag van watter (voeg van in) is jy om jou in die "join" boks met Nee-Nee te prop of uit te haal om die status van die wat jou benodig om in te pas, op te tel. Dit lyk my ek gaan vir altyd op die rak sit omdat daar nie 'n boksie vir my ontwerp is nie. Ek pas in die boks waar ek heeltemal lief mag raak. Waar ek gedigte vir 'n geliefde, wat die eroskliere van my kielie, en waarna ek smag om met my woorde te mag skryf. Onvoorwaardelik. Ek smag daarna om my passie met hom te deel. Meeste van die tyd as 'n verrassing met kerslig, keurgeregte uit my kombuis en net jy wat daarvan hou om bederf te word. Ek wens ek word verras met net so af en toe 'n bossie blomme net vir my. Nie gekoop. Self gepluk. Of 'n bondel hout vir ons kaggelvuur sonder dat ek daaraan hoef te gedink het. Miskien sal my dag kom en my Icarus het vlerke wat nie smelt nie, Midas verhonger nie van my kos met liefde bedien nie. Net lekkertes gedeel sonder om goud te word. Jy hoef nie 'n miljarder te wees nie. Net jouself en die wil en ywer om saam met my net "happy" te wil wees en mekaar se drome aan te vul. Snaaks die ou wat "Don't worry be happy" geskryf het het homself bedrieg deur so baie te kommer dat hy die koeël self gevat het. Ironies. I just want to be happy and to make happy. To be accepted just as I am. Nothing more. My swamp where I will gladly allow the one who likes it here as is. Whether it be pretty of comfy or the togethering to tackle to make it our loveswamp. Our place. Our togetherness for ever. Nota: Midas het verhonger omdat sy wens waar geword het om als waaraan hy sou raak, in goud sou verander. Icarus het vlerke van was gehad. Dit het gesmelt toe hy te na aan die son gevlieg het. Mengele, Rommel en Stalin is wêreldoorloë se nuusmakers.

■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons digitale koerant versprei word.

Barkly - Oos

Sneeu het die Barkly-Oos omgewing in die Oos-Kaap die afgelope naweek ‘n wit baadjie gegee. Die pragtige foto is geneem deur Irina Phillips geneem op 11 Oktober 2020. Die naweek kan lesers regoor die streek regmaak vir baie warm temprature en daar is nie ‘n kans vir sneeu nie! Deel jou foto’s met ons deur die foto te e.pos na editor@rekordmediafs.co.za

WhatsApp intekenare neem asseblief kennis Soos u alreeds teen die tyd weet het Rekord se whatsApp sisteem ‘n probleem gehad en al ons intekenare moes van vooraf geregistreer word. Neem kennis dat ons nog in die proses is om al 7800 intekenare te registreer. U sal

in die week ‘n whatsApp ontvang waarin u versoek sal word of u nog steeds u koerant per WhatsApp wil ontvang of nie. Indien wel stoor asseblief ons nuwe nommer 073 446 2182 op u foon. Ons vra onverskoning

vir enige ongerief maar vertrou om eersdaags die aangeleentheid afgehandel te hê. Indien u navrae het skakel Nthabiseng Mohlokoana gedurende kantoor ure (Maan –Vrydae 09:00 – 15:00) by 072 757 0514

Rekord Matriek 2020: Sterkte met die eksamen boodskappies Rekord sal soos elke jaar op 30 Oktober 2020 'n spesiale seksie publiseer waar ouers, vriende, ouma en oupa of familie aan die een wat eind eksamen skryf 'n spesiale boodskap kan stuur wat ons gratis plaas. Die jaar sal ons 'n foto ook gratis plaas. Om jou boodskap te stuur neem

Write to us at

editor@rekordmediafs.co.za We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or this newspaper. Rekord only accepts e-mails. No faxes.

kennis dat ons slegs WHATSAPPS gaan aanvaar. Begin jou boodskap met die dorp/stad - die student se naam en skool en dan die boodskap. Boodskappe wat tot en met 28 Oktober 2020 ontvang word sal geplaas word. Stuur jou whatsApp na 073 446 2182. Skole kan die

jaar 'n kwart blad 10x13cm advertensie boek vir slegs R199. - Neem kennis dat die advertensie in al 32 Rekord koerante sal verskyn en nie net in die plaaslike Rekord nie. Vir navrae skakel Kleintjie by 072 757 0514 of stuur u advertensie na rekord@rekordmediafs.co.za

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby reserved In terms of the copyright act.

The reproduction or broadcast without written permission of any material published in REKORD and its supplements is forbidden and expressly reserved to LIVERO MEDIA PTY LTD, under section 12(7) of the Copyright Act. 1978 and any amendment thereof. REKORD is published by LIVERO MEDIA (Pty) Ltd.


072 757 0514

COLUMNS

editor@rekordmediafs.co.za

Irish Soda Bread Celebrate Saint Patrick’s Day by whipping together a traditional Irish soda bread - it’s dense, yet soft and has an incredible crusty exterior - best of all, it doesn’t require any yeast! Recipe Ingredients 400ml SPAR buttermilk Pour in the buttermilk/egg mixture. Gently fold 3 tablespoons SPAR granulated white sugar the dough together until dough it is too stiff to 5 tablespoons unsalted butter, cold and cubed stir. With floured hands on a lightly floured 1 large egg surface, work the dough into an (approximately) 1 teaspoon salt 20-25 cm round loaf as best you can. Knead the 500g SPAR cake wheat flour dough for about 30 seconds or until all the flour 1 teaspoon bicarbonate of soda is moistened. If the dough is too sticky, add a 150g raisins little more flour. Transfer the dough to the prepared pan. Bake Recipe Method until the bread is golden brown and the centre Preheat oven to 200°C. Line a baking sheet with appears cooked through, about 45 minutes. baking paper or a silicone baking mat, use a Loosely cover the bread with aluminium foil if seasoned 25-30 cm cast iron frying pan, or grease you notice heavy browning on top. a 22-25 cm cake pan or pie dish. Set aside. Remove from the oven and allow bread to cool Whisk the buttermilk and egg together. Set aside. for 10 minutes, then transfer to a wire rack. Serve Whisk the flour, sugar, bicarbonate of soda, and warm, at room temperature, or toasted with salt together in a large bowl. Cut the butter using desired toppings/ spreads. a pastry cutter or a fork. Work the dough into Cover and store bread at room temperature for 2 coarse crumbs, then stir in the raisins. days or in the refrigerator for up to 1 week.

How to: Marble-effect nails Courtesy of Glamour Beauty School : Forget ho-hum nails, this trend is going to get you noticed! Marble-effect nails are wonderfully striking – not only because you can get wildly creative with your shades, but because the design

on each tip is completely unique as well. You’ll need a little patience to get this one right but the payoff is totally worth it. Check out the how-to for yourself and get cracking! Go watch the video: https://youtu.be/bVhMiW4bnMw

| REKORD | 07

Toe ek besluit het om op te hou skryf was dit gewees want jou Klitsie was op ‘n plek gewees waar dit tyd vir verandering was. Toe die editor kom vra of ek weer die pen sal optel en weekliks sal skryf het ek eers gedink “nee Klitsie” maar mense die stories en die mense in ons dorp wat soveel stront aanjaag hoe kan ek dan nie maar weer vir jou iets gee om oor te gossip nie. So yes, ek is terug. Hoeveel van ons het nie al ‘n porno of twee gekyk nie? Kom nou moenie skaam wees nie maar wat maak jy as jy ‘n porno kyk en die kaalgat vrou lyk soos jou dogter en is dit nie die mannetjie wat deur niemand gelike word wat besig is om jou geliefde sondagskool dogter se pantie af te trek nie?. Ja, so het ‘n klein adonis besluit hy’t nodig om videos te maak van die meisies wat hy in die dorp bykom. Sodat sy tjommies ook kan sien hy lieg nie en soos Klitsie verstaan het die jong man ‘n collection van amper 14 videos. Die probleem is dat adonis al ‘n paar van die videos geshare het terwyl hy dronk of is dit omdat hy gerook was sal Klitsie nie weet nie maar ‘n ouer of twee het per toeval op die videos afgekom. Volgens Adonis was daar consent en as jy na die videos kyk is dit duidelik dat altwee die sessie behoorlik geniet. In tussen het adonis se tjommies ook begin videos maak en Klitsie kan nie glo dat ons dogters so gewillig is om die pantie te drop en geflim te word nie. Klitsie kan nie eers met die lig aan klere uittrek nie wat nog video maak? Besef die meisies nie wat die nagevolge van die aksie gaan wees nie? Daar is nie iets soos “ dit sal ons geheim wees nie” Hopelik sal ons dogters twee keer dink voor hulle nou hulle panties drop om net ‘n cherry te pop…

AANDAG BUURTWAG/VEILIGHEIDS GROEPE GEMEENSKAPSPOLISIERING ORGANISASIES

NEEM KENNIS: Rekord wil graag vir u organisasie 'n gratis advertensie vir 1 jaar aanbied waarin u enige noodnommers en kontakte gratis op kan adverteer asook hoe en waar om betrokke kan raak. Ons moet die gemeenskap ingelig hou en julle die blootstelling gee om ons gemeenskappe veiliger te maak en lede van die gemeenskap die geleentheid gee om betrokke te raak. Die advertensie kan 10x13cm groot wees. Stuur u besonderhede (Indien u 'n advertensie het wat reeds ontwerp is stuur dit asseblief in 'n PNG formaat aan) na rekord@rekordmediafs.co.za - Die aanbod sluit 30 Oktober 2020. Indien u navrae het kontak Gerhard by 073 847 2468


08

| REKORD | COLUMNS

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

The new Hilux is here! BIC Introduces Africa-Inspired Range of Pocket Lighters! BIC has launched an exciting, all-new pocket lighter range inspired and designed by Africans, for Africans. The Afrilights range showcase the incredible beauty of South Africa and has been created with local relevance and creativity in mind. BIC invited all South Africans to submit their inspiring images of the country to help create these oneof-a-kind lighters. BIC received over a thousand submissions from the public and has been excited to see these authentic African designs come to life. The top 35 images made it into the 2020 Afrilights series based on the quality of entries. Putting quality first is something BIC strives to continue, with plans to launch a brand-new set of Africaninspired pocket lighters every year – keeping it for the people, by the people. Karen Moodley, BIC Brand Manager Lighters for South & Central Africa said, “We’re very excited to launch this creative and inspiring range of lighters that showcases not only the beauty of our country but the talented individuals who call South Africa home. We were overwhelmed by the amazing designs and images that were submitted and can’t but appreciate the talents of South Africa. As a brand, BIC is always looking for opportunities to engage our consumers with campaigns and initiatives that are locally relevant and celebrate the diversity of the local culture. We are excited to see the Afrilight range come to life and to have this be a yearly initiative. “

Courtesy Businesstech Toyota has launched the latest iteration of its popular Hilux bakkie in South Africa, building on the Legend 50 model which was introduced in 2019. A number of models have been consolidated and updated for the 2020 range to keep up with market trends, Toyota said. The largest change is in the ‘mid-range’ where the SRX is replaced by the Raider. “The SRX model has continuously evolved in line with market requests. SRX and Raider have now effectively merged, creating an opportunity for a flagshipgrade above Raider –precisely what the new Legend grade offers,” said Glenn Crompton, vicepresident of marketing. Toyota said that the most visible change on the new Hilux model is in the front, with new slim-line headlamps flanking an all-new front-grille and bumper design. The 2.8 GD-6 engine delivers 150kW and 500Nm (Auto). Toyota engineers have improved fuel economy by adopting a larger turbocharger and a new common-rail injection system. For the first time on Hilux, the Toyota Safety Sense (TSS, a Precollision system, Lane Departure Alert and Adaptive Cruise Control) forms part of the standard inventory on Legend 4×4 models. Some of the specific model additions include: S & SR – The S-grade now features emergency brake signal and the SR-grade receives a Limited Slip Differential (LSD) and Variable Flow

Control power steering; Raider – The 2.4 GD-6 variants (previously SRX), now also boast side and curtain airbags. LED fog lamps, enlarged Multi-Information Display (MID) and Park Distance Control (PDC) is fitted across the board, with Bi-LED main beam headlamps and chrome front treatment also part of the 2.8 GD-6 Raider; Legend – Double-cab 4×4 models have leather interior trim, electrically adjustable front seats, a 9-speaker audio system with dash-mounted speakers, keyless entry and push-button start. The Raider and Legend models boast a new 8inch infotainment system with Apple CarPlay and Android Auto functionality, allowing users to mirror applications off their mobile phone. Google Maps and Waze are included, and occupants can access their music libraries and streaming accounts via Apple Music, JOOX, Spotify and SoundCloud. Wireless telephony is supported via Bluetooth with a USB input for additional media options. Pricing Nine exterior colours are on offer, including the new Oxide Bronze and Pearl White, a first for Hilux. Attitude Black is exclusively available on the 2.8 GD-6 4×4 Legend. All Hilux models have a 3-year/100 000 km warranty and a 9-services/90 000 km service plan. Pricing for the single-cab Hilux S model starts at R291,100.

Kyk net so mooi geelbek geelvis! Francios de Wet het die foto gedeel waar hy die naweek ‘n 5.37kg Grootbek geelvis by die Gariepdam aan Oviston se kant gevang het. Die spesie is ‘bedreig en moet volgens wet weer terugesit word nadat dit gevang is. Francios vertel dat die visse tot 16kg groot kan word. Stuur jou hengelfoto vir publikasie na rekord@rekordmediafs.co.za of whatsApp 073 446 2182


072 757 0514

editor@rekordmediafs.co.za

BRENDIN HORNER

| REKORD | 09

Spesiale Nuus Fokus op Senekal 16 Oktober 2020

Bloed van drie mans in Horner se bakkie gekry  maroelamedia.co.za SENEKAL: Brendin Horner (21) het volgens die nadoodse ondersoek steekwonde aan sy kop, skouer, arm asook aan sy hande gehad. Kapt. Gerhardus Myburgh, verbonde aan die polisie se speurtak op Senekal, het Vrydag in die dorp se landdroshof getuig dat Horner ook skraapmerke gehad wat daarop dui dat hy oor die grond gesleep is, terwyl die amptelike oorsaak van dood as verwurging aangedui word. Myburgh het getuig tydens die borgtogaansoeke van Sekwetje Mahlamba (32) en Sekola Matlaletsa (44). Die twee word beskuldig van die moord op Horner, ʼn plaasbestuurder van die Paul Roux-omgewing in die Vrystaat. Hulle staan ook tereg op ʼn aanklag van roof. Volgens Myburgh voer getuies aan dat albei beskuldigdes en ʼn derde persoon op die oggend ná die moord gesien is

waar hulle stap uit die rigting van die berg in die omgewing van die moord. Volgens die getuie was hul klere bloedbevlek. Myburgh het aan die hof gesê Horner se voertuig is sowat 13 km van die moordtoneel op die pad tussen Paul Roux en Bethlehem gevind. Volgens Myburgh is sommige verklarings nog uitstaande en die ontleding van bloedmonsters en vingerafdrukke moet nog afgehandel word. Myburgh het getuig dat Matlaletsa verskeie vorige veroordelings het. Dit sluit in veediefstal, waarvoor ʼn opgeskorte vonnis van ses maande opgelê is, huisbraak waarvoor hy 18 maande tronkstraf opgelê is en betreding waarvoor hy ʼn skulderkenningsboete van R50 betaal het. Myburgh het getuig hy is ook bewus dat Mahlamba ʼn saak van veediefstal hangend teen hom het. Volgens die speurder is hy nie

ten gunste van borgtog vir die twee nie. “Hierdie voorval het tot so ʼn mate onrus op Senekal veroorsaak dat daar mense was wat probeer het om applikante een en twee uit die aanhoudingselle hier by die hof te haal. “As hulle dit reggekry het om die mense uit die selle te haal, glo ek nie dat applikante een en twee vandag hier sou gestaan het nie,” het Myburgh voorts getuig. Hy het gesê die getuies wat reeds verklarings by die polisie afgelê het, vrees boonop vir hul lewe. Adv. Jacques Harrington, staatsaanklaer, het aan Myburgh gevra hoe die twee mans met die moord verbind word as die twee onafhanklike getuies wat verklarings afgelê het Horner nie by name genoem het as die persoon wat hulle gehoor het is aangeval nie. Myburgh het gesê die feit dat die neem van die voertuig en die beursie van die

slagoffer genoem is, asook die feit dat hulle verwys het daarna dat die slagoffer met ʼn tou aan ʼn heiningpaal vasgemaak is, net na die aanval op Horner kon verwys. Horner se beursie is steeds nie gevind nie. Myburgh het ook getuig ʼn private speurder het bloedmonsters wat in Horner se bakkie geneem is na ʼn laboratorium vir ontleding gestuur. Die voorlopige bevinding is dat dit die bloed van drie verskillende mans is. Intussen word daar steeds gewag op die uitslag van die ondersoek na die twee beskuldigdes en Horner se selfoon, asook van vingerafdrukke wat geneem is. Die saak word Dinsdag voortgesit. Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis. Maak ‘n skenking deur op die skakel te kliek: https://maroelamedia.co.za/donasies

Maandag is REKORD dag! REKORD verskyn voortaan op Maandae en nie meer op Vrydae nie. Sperdatum vir nuus en advertensies sal nou weer Vrydae 17:00 vir die Maandag uitgawe wees. Om te adverteer skakel 072 757 0514 of rekord@rekordmediafs.co.za


10

| REKORD | BRENDIN HORNER We remember

Ons onthou

Brendin Horner

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Senekal 16 Oktober 2020

Nadat EFF lede die pad begin verspre het deur die asblikke stukken te breek en dit oor die pad te sleep het Boere wat die dag bygewoon het die pad weer oopgemaak.

Andrè sal Maandag weet of apèl slaag BLOEMFONTEIN: André Pienaar se appelsaak in Bloemfonteinhooggeregshof se uitspraak is voorbehou tot Maandag, 19 Oktober 2020. Volgens sy regspan was alles baie positief gewees. Dit volg na sy aansoek om borgtog op 13 Oktober in die Senekal-landdroshof

afgekeur is. Pienaar is op 8 Oktober na die Senekal-optog in hegtenis geneem en van poging tot moord, aanhitsing van geweld en openbare geweldpleging aangekla. Die terrorisme-aanklag is intussen teruggetrek.

Free State NPA optimistic they have a watertight case for Brendin Horner murder  Courtesy SABC News SENEKAL: The National Prosecuting Authority’s (NPA) Free State spokesperson Phaladi Shuping says they are optimistic that they have a water-tight case against the two men accused of the murder of 21-year-old farm manager Brendin Horner. Sekwetje Mahlamba and Sekola Matlaletsa were arrested earlier this month following Horner’s murder. They appeared in the Senekal Magistrate’s Court in the Free State on Friday to apply for bail and their case was postponed to this week. The court heard that Mahlamba’s clothes had blood when police arrested him. The suspect said that at the time of the murder, he was at a traditional ceremony. Shuping says they have a compelling case against the accused. “We have compelling evidence against the accused and we are not convinced that they are telling the court the truth in their testimony. And the second thing, we had to consider the kind of

offences they are accused of, these serious offences. They have affected not only the family of the deceased they also affect the whole community that is why you see what is happening in the community. If we don’t oppose bail it would give an impressing that we are not taking these kinds of offences seriously and we lose confidence in our society.” On Friday, Police Minister Bheki Cele highlighted the importance of government acting tough on the perpetrators of crime. He was speaking after the bail application. Cele says the families of victims of crime deserve justice, irrespective of their colour or creed. “We want justice across the board. It doesn’t matter where you died, whether you were shot and killed in Mandeni taxi rank, Khayelitsha, Mamelodi, as Jabu was killed on Monday, the chair of the taxi association. Whether a young man killed young Horner here, we must forever fight for justice.”


072 757 0514

editor@rekordmediafs.co.za

Senekal 16 Oktober 2020

Borgtog aansoek uitgestel tot Dinsdag  maroelamedia.co.za SENEKAL: Sekwetje Mahlamba (32), een van die beskuldigdes in die moord op Brendin Horner, het Vrydag in die landdroshof op Senekal in sy aansoek om borgtog ontken dat hy enigsins naby die plaas was waar die 21-jarige plaasbestuurder vermoor is, óf dat hy enigiets met die moord en rooftog te doen gehad het. Luidens getuienis het die polisie onder meer op twee van Mahlamba se broeke beslag gelê. Volgens die staat is een van die broeke in ʼn vrieskas op die perseel gekry. Dit het bloedspatsels op gehad. Mahlambo het in die hof volgehou dat die bloed tydens ʼn tradisionele seremonie, waar ʼn skaap geslag is, op hom beland het. Dié seremonie is volgens hom by ʼn vriendin – ene Pinky – se huis gehou, maar volgens die staat ontken dié vriendin dat Mahlamba by die seremonie was. Hy ontken egter dat daar ʼn vrieskas in die huis is waar die polisie aanvoer hulle dit gevind het. Mahlamba hou ook vol dat hy die aand van die moord op Horner saam met sy vriendin deurgebring het. Volgens die staat ontken die vriendin egter dat hy die hele nag by haar deurgebring het. Die staat het dit aan Mahlamba gestel dat daar getuies is wat aanvoer dat hy en Sekola Piet Matlaletsa (44), sy medebeskuldigde, die aand ná die moord op Horner [op 2 Oktober] saam in ʼn taverne in Fateng tshe Ntho in Paul Roux gesien is. Mahlamba het volgens die getuie gespog dat hy ʼn wit boer op ʼn plaas aangerand het. Mahlamba en Matlaletsa het glo ook hulself op verskeie ander maniere by die moord en rooftog betrek. Matlaletsa het volgens die staat die aanranding op só ʼn manier beskryf dat die afleiding gemaak kan word dat dit na die aanval op

Horner verwys. Mahlamba ontken egter dat hy op die aand ná die moord in die taverne was en ontken ook dat hy saam met Matlaletsa was. Volgens hom ken hy Matlatletsa net van sien omdat hulle in dieselfde omgewing woon. Die staat voer aan Mahlamba hou ʼn vlugrisiko in. Hy besit geen eiendom nie, het nie ʼn bank-, klereof selfoonrekening nie en sal boonop nie ʼn sent verloor sou hy nie sy verhoor bywoon nie. Indien borgtog aan hom toegestaan word, sal sy ouers – wat staatspensioene ontvang – sy borgtog betaal indien dit toegestaan word. Matlaletsa het in ʼn beëdigde verklaring wat aan die hof voorgelees is, aangevoer dat hy die enigste broodwinner vir sy vrou en vier kinders is, dat hy reeds 21 jaar lank in die gemeenskap woon en geen ander familie elders het nie. Hy het in die verklaring bevestig dat hy vorige veroordelings vir veediefstal het, maar dat hy geen hangende sake teen hom het nie. Hy voer aan hy dra geen kennis oor die misdade waarvan hy beskuldig word nie en sê hy was in ʼn taverne besig om te drink toe hy in hegtenis geneem is. Hy voer ook aan dat sy vrylating op borgtog nie openbare veiligheid in die gedrang sal bring nie en dat hy ook nie sy verhoor sal probeer ontduik nie. Die minister van polisie, Bheki Cele, en die leier van die EFF, Julius Malema, het ook die hofverrigtinge bygewoon. Geen betogers is naby die hofgebou toegelaat nie en streng toegangsbeheer word gehandhaaf. Saak is tot Dinsdag uitgestel. Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis. Maak ‘n skenking deur op die skakel te kliek: https://maroelamedia.co.za/donasies

BRENDIN HORNER We remember

| REKORD | 11

Ons onthou

Brendin Horner

Gedurende Vrydag het daar byna ‘n bakleiery tussen die EFF en boere uitgebreek maar die situasie is vreedsaam ontlont al het die EFF “Kill the farmer” liedjies gesing.

Tweede verdagte vas oor Senekal-oproerigheid

 maroelamedia.co.za SENEKAL: ʼn 33-jarige man van Senekal in die Vrystaat is Vrydagmiddag in hegtenis geneem in verband met openbare geweld op 6 Oktober buite die plaaslike landdroshof. Brig. Vish Naidoo, woordvoerder van die polisie, het gesê die man sal na verwagting Maandag in die landdroshof verskyn op aanklag van openbare geweld, brandstigting, opsetlike saakbeskadiging en poging tot moord.


12

| REKORD | BRENDIN HORNER We remember

Ons onthou

Brendin Horner

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Senekal 16 Oktober 2020

Minister van Polisie, Bheki Cele sit langs die leier van EFF, Julius Malema in die Senekal Hof


072 757 0514

editor@rekordmediafs.co.za

Senekal 16 Oktober 2020

Daar hang hoedjies teen ń draad Met ń kruis bo-oor jou naam Wat as monument in die veld Duskant Senekal loop staan Knieë knak en buig Soos eenman voor U neer Vader hou ons veilig En vat tog weg die seer - Adam Tas

BRENDIN HORNER We remember

| REKORD | 13

Ons onthou

Brendin Horner


14

| REKORD | BRENDIN HORNER We remember

Ons onthou

Brendin Horner

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Senekal 16 Oktober 2020

Spesiale dank aan Isoldè Laesecke vir die foto’s wat ons kon gebruik vir publikasie.


072 757 0514

editor@rekordmediafs.co.za

Senekal 16 Oktober 2020

BRENDIN HORNER We remember

| REKORD | 15

Ons onthou

Brendin Horner


16

| REKORD | BRENDIN HORNER We remember

Ons onthou

Brendin Horner

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Senekal 16 Oktober 2020

Afriforum verskaf die feite: AfriForum het kennis geneem dat daar valse inligting oor AfriForum se byeenkoms in Senekal op sosiale media versprei word. Hiermee gee ons graag die feite. Die plek wat aan AfriForum toegeken is, is deur die polisie toegeken nadat AfriForum aangedui het dat ons in die dorp gaan wees om protes aan te teken. Dit was 'n vreedsame protesaksie waartydens nie bloot betoog is nie, maar daar ook gepraat is oor praktiese stappe wat gedoen kan word om plaasveiligheid te bevorder en plaasmoorde te beveg. Dit is waarom AfriForum ook verkies het om nie reg voor die hof byeen te kom nie. AfriForum het inligting ontvang dat daar mense gaan wees wat ander Afrikaners gaan aanhits om roekeloos op te tree. Daarom is dit belangrik om 'n goed-georganiseerde byeenkoms te reĂŤl waar mense gedissiplineerd is en in die belang van ons mense optree. Dit het toe inderdaad gebeur dat mense probeer het om fisieke konfrontasie en geweld aan te moedig. Ons is bly dat hierdie pogings onsuksesvol was. Die bewering dat AfriForum musiek gespeel, worsbroodjies verkoop en 'n

The DA's Federal Council Chairperson, Helen Zille is also in #Senekal to support farmers. Picture: Dean Macpherson

kunstefees-atmosfeer geskep het, is eenvoudig vals. Daar was die oggend vroeg musiek gespeel terwyl die plek opgestel is om die klankstelsel te toets. Daarna is die musiek afgeskakel. Toe die verrigtinge om 10:00 begin het was daar 'n gewyde atmosfeer en dit was deurgaans ordelik. 'n Plaaslike kerk het worsbroodjies verkoop, nie AfriForum nie. Dit het ook buite AfriForum se toegekende gebied plaasgevind. Daar was ook stalletjies wat nie aan AfriForum verbind was nie. Ons antwoord graag navrae en ons tree graag in gesprek as mense inligting verlang. Ons gaan egter kommentaar wat valse inligting versprei van AfriForum se blad verwyder AfriForum sal voortgaan om met ander organisasies saam te werk om plaasmoorde te beveg. Dit help egter nie om 'n pleidooi vir eenheid te maak deur leuenagtige inligting onder mekaar te versprei nie. AfriForum gaan hom nie by 'n moddergooiery laat insleep nie. Dis belangrik dat ons die aandag op die ernstige krisis gefokus hou en nie by onderlinge tweespalt betrokke raak nie.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.