Weslander Food Lovers Market - 30 October 205

Page 1


Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453

Goeie opbrengste, maar proteïen-inhoud pla vanjaar

Oestyd in Weskus

Landbouers in die Weskus is al bykans klaar met oeswerk met nog net hier en daar waar graanstropers dreun. Volgens SP Tredoux, Agri-Weskaap se streekbestuurder vir landbougebiede in Porterville, Eendekuil, Piketberg, Sandveld, Hopefield en Vredenburg, is oesopbrengste sover bo-gemiddeld, maar die koringgehalte is wisselvallig. “Veral die graad en proteïen-inhoud is ’n faktor,” sê Tredoux. Dit is maar een van die uitdagings wat landbouers in die Weskus in die gesig staar. Foto’s Danie Hefers

Kry jou propvol Weslander binne met nuus en foto’s van jóú mense.

Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.