NoordkaapBulletin E-Edition 14 August 2025

Page 1


Op soek na antwoorde

Huurders van munisipale woonstelle is raad-op oor die gebrek aan instandhouding wat deur die Sol Plaatje-munisipaliteit in en om die geboue uitgevoer moet word. Talle vra waarheen hul huurgeld gaan, want dit word nie vir instandhouding gebruik nie. So ook het talle wat aansoeke ingevul het om as behoeftiges te kwalifiseer, en aan wie dit toegestaan is, ná weke steeds geen voordeel daaruit getrek nie. Nie-werkende geisers, foutiewe elektriese bedrading, stukkende buitedeure, en dakke en plafonne wat lek is van die voortslepende probleme. Omheinings is grotendeels verwyder, en waterlekke wat al jare lank aangemeld word, word ignoreer, soos by dié woonstelle in Beaconsfield. Foto: Helena Barnard

CHARNÉ KEMP

Terwyl Steven Jonkers (55), eertydse Noord-Kaapse departementshoof van gesondheid, op Maandag 11 Augustus in die hooggeregshof in Kimberley vrygespreek is, is Renier van Rooyen (62), sy vennoot Claudius Gerald Peterson (57) en hul maatskappy Defensor Electronic Security Systems aan bedrog skuldig bevind.

Die hofsaak wat meer as twee jaar geduur het, het ’n kontrak behels wat in 2017 toegestaan is vir sekuriteitsdienste van R384 miljoen by die Noord-Kaapse departement van gesondheid. Die kontrak is later herhaaldelik verleng.

Jonkers is deesdae adjunk-direkteur-generaal in die kantoor van die Noord-Kaapse premier. Hy is vroeër vrygespreek op aanklagte van bedrog. Maandag is hy onskuldig bevind dat hy destyds as rekenpligtige beampte oortredings van die Wet op Openbare Finansies begaan het deur die bod aan Defensor toe te staan. Luidens die uitspraak kon hy sonder om magtiging van die Tesourie te verkry en ingevolge sy magte met die diensverskaffer verder onderhandel voordat die diensleweringkontrak onderteken is.

In sy akte van beskuldiging het die staat aangevoer die beskuldigdes het van 13 Maart 2014 tot 20 Oktober 2017 geheul en wanvoorstellings in tenderdokumente gemaak om die departement te bedrieg.

Renier van Rooyen en Claudius Peterson kort ná hul skuldigbevinding in die hooggeregshof in Kimberley. Foto: Charné Kemp

Die staat het bedrog op ’n aantal gronde aangevoer soos: Defensor se belastingklaringsertifikaat wat as deel van die bod ingedien is, is nie deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uitgereik nie; hy het nie die vereiste registrasiesertifikaat van die Reguleerder vir die Private Veiligheidsbedryf (Prisa) gehad nie; en Van Rooyen en Peterson het botsende belange in ander entiteite gehad. ’n Ander entiteit, Camguard, wat toe reeds gederegisteer was, se BTW-nommer is glo op boddokumente misbruik as dié van Defensor Electronic Security Systems. Die maatskappy het met wanvoorstellings voorgegee hulle is bevoeg om die bod te verkry. Volgens waarnemende regter Omphemetse Chwaro het Van Rooyen en Peterson wederregtelik hul ander maatskappy, Defensor Security, se Prisa-registrasienommer as deel van hul boddokumente ingedien. Die betrokke entiteit wat die bod ingedien het, was nie geregistreer nie; dit is eers

twee maande later gedoen. Hulle het op onregmatige wyse nie die departement van dié belangrike afwyking van die vereistes ingelig nie. Daarmee het hulle artikels van die wet op Prisa oortree. Die regter aanvaar die twee se verweer dat hulle nie botsende belange gehad het nie, omdat geen van hulle familielede in die departement werksaam was nie. Die staat kon nie bewys dat Defensor ingevolge die bodprosesse wat gevolg is, uiteindelik nie gekwalifiseer het nie.

Regter Chwaro het bevind Van Rooyen en Peterson sou nie geweet of besef het hul belastingklaringsertifikaat wat hulle van die SAID verkry het, bevat verkeerde inligting nie. Nie een van die getuies het klinkklaar bevestig dat SAID nie die sertifikaat uitgereik het nie soos die staat aangevoer het. Daar was glo tegniese probleme met die SAID se rekenaarstelsel op die betrokke tydstip. Volgens die regter was al 19 getuies geloofwaardig.

Intussen is ’n bevel aan die nasionale beslagleggingseenheid toegestaan om ingevolge die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad ’n kommissie van ondersoek te hou oor hoe die veroordeeldes wederregtelik sou baat by die kontrak.

Van Rooyen en Peterson se borgtog is verleng. Hul vonnisverhoor is tot 17 November uitgestel.

Adv. Isaac Mphela kla aan. Adv. Willem Edeling SC word deur adv. Kristle Peterson namens al die beskuldigdes bygestaan.

Werkswinkel ’n ‘skrootwerf’: Die bestuur van die Magareng-munisipaliteit is dringend versoek om ’n ondersoek te begin na die agteruitgang van die munisipale werkswinkel. Die meeste diensvoertuie, insluit-

end vullis- en rioolvragmotors, is stukkend. Slegs een rioolvragmotor is gedeeltelik in werking en veroorsaak ’n uitgebreide agterstand − terwyl dreine oorstroom, sê DA-raadslid Jo-Ann Isaacs.

Competition offers platform for dazzling talent

Mimosa Mall in Bloemfontein is rolling out the red carpet once again for one of its most popular signature events − the Central Star Talent Competition.

Now in its third year, this has grown into one of the largest talent showcases in central South Africa. Entries are open, and the invitation is clear: This is your moment to shine. The competition is open to all ages and all talents no entry fees. Singers, dancers, musicians, magicians, comedians, and anyone with a unique skill are encouraged to enter.

“This is more than just a talent show. Central Star is a space where inspiration, recognition, and fun come together to create a memorable experience for everyone involved,” says Neelofar Issa, general manager of Mimosa Mall.

At stake is the grand prize: a R20 000 Mimosa Mall shopping voucher.

Entries close on 31 August. The top 30 live auditions are held on 20 September. The top 20 are announced on 26 September on Mimosa Mall’s social media platforms. Public voting runs from 26 September to 12 October, while the top ten is revealed on 13 October. The final live show is held on 25 October.

To enter, record a two-minute video of your act and send it via WhatsApp to 067 372 8527, along with your name, surname, age, email address, contact number, and a short act description.

Visit mimosamall.co.za for full details, or follow Mimosa Mall on social media.

• Don’t miss out on this opportunity to enhance your career prospects and gain valuable exper�se. Courses available

• COMSOC® Level 1, 2 & 3

• Incident Cause Analysis Method (ICAM®) • Environmental Management • ISO 45001:2018 courses • Legal responsibility courses And many more…

MAN ERF NET VOERTUIG

Die lewensmaat van wyle regter Yvonne Mokgoro, wat aangekla word dat hy as motorbestuurder haar dood in ’n botsing met ’n vragmotor veroorsaak het, het op 8 Augustus nog ’n terugslag in die siviele hooggeregshof in Kimberley gehad.

Dit kom nadat die eis van Mokgoro se naasbestaandes suksesvol was om haar laaste testament wettig te laat verklaar, ’n aansoek wat David Mmelesi teengestaan het. Mmelesi moet nou sy eie en die kinders se regskoste betaal. Uit hofdokumente blyk dit Mokgoro het haar testament sedert 2014 verander. Waar Mmelesi voorheen ook haar huis in ’n spog-gholflandgoed sou erf, erf hy luidens haar 2021-testament net ’n Jeep Wrangler. Mokgoro, gebore in Galeshewe, was tydens haar dood ’n afgetrede regter van die Grondwethof en die eerste swart vroulike regter in Suid-Afrika. Mmelesi word van strafbare manslag aangekla ná die ongeluk waarin hy en Mokgoro op 3 April 2023 betrokke was. Sy is op 9 Mei 2024 weens haar beserings oorlede. Mmelesi se strafverhoor hervat op 20 Augustus. Besoek noordkaapbulletin.co.za vir die volle storie. − Charné Kemp

Esther Matate, the 2024 winner, on stage. Photo: Supplied

FOKUS OP BAKENSKOP

Vroue wat op 29 Augustus die NG kerk Bakenskop in Kimberley se geleentheid bywoon, kan verwag om meegevoer te word deur die lirieke van Joshua na die

Gemeente bied aandgeleentheid spesiaal vir vroue aan

Reën, ofte wel Jacques de Villiers. Hy tree om 18:00 saam met violis Raziela Kosterman, asook met Stephen Jonathan op kitaar, by Bella Cardi op.

VLV-lid vereer

Bessie Kriek (92) van die VLV Kuruman is as erelid gekroon ná 65 jaar dat sy op die bestuur gedien het.

Op die geleentheid in Julie was die president van VLV Sirkel Kalahari, Corlie van Zyl, teenwoordig om dié inhuldiging waar te neem.

Kriek is as op 30 Mei 1933 in Springs gebore, as Elizabeth Helena Dreyer. Haar skoolloopbaan het aan die Laer Volkskool Heidelberg, Transvaal, begin en sy het aan die Hoër Volkskool Potchefstroom gematrikuleer. Hierna het sy haar aan die destydse Potchefstroomse Onderwyskollege bekwaam. Haar eerste pos was aan die Laerskool Schweizer-Reneke, waar sy vir Pieter Kriek ontmoet het, en hulle het op 7 Februarie 1959 in die huwelik getree. Twee dogters en ’n seun is uit dié verbintenis gebore.

In Augustus 1959 het hulle ’n apteek in Kuruman geopen, en in 1960 het Kriek haar by die VLV Kuruman aangesluit. Sy het 65 jaar lank op die bestuur gedien as saamroeper, sekretaris, voorsitter, skakelbeampte en argivaris.

Kriek vertel dat sy in haar ouerhuis geleer het dat ’n mens nie net neem wat ’n gemeenskap jou bied nie jy gee ook terug.

“Om te kon dien is net genade,” sê dié ouma van ses en oumagrootjie van drie.

Oor die lof wat sy ontvang het, bly sy by haar leuse: “If there is any honour to receive, I want to pass it untouched on to my Master.”

Ds. Arina Zandberg, leraar aan dié gemeente, vertel van die pad wat sy en haar gesin gestap het toe sy enkele jare gelede ’n kankerdiagnose ontvang

het, terwyl sy swanger was met ’n baba waarvoor hulle jare gewag het. Dr. Lizanne Small, plastiese en rekonstruktiewe chirurg van Kimberley, kom ook

WE HAVE THE FOLLOWING VACANCIES:

Rekathusa Funeral Parlour,

Minimum Requirements:

Duties and Responsibilities:

Perform

Perform

Operate basic hand and power tools

Assist with the setup and takedown of equipment and supplies for events

Perform routine maintenance tasks such as painting, minor repairs, and landscaping

• Monitor inventory levels and place orders for supplies as needed

Adhere to all safety policies and procedures to ensure a safe work environment

Maintain a positive attitude and willingness to work as part of a team

POSITION: PERMANENT

SALARY: BASED ON EXPERIENCE

If you meet the above mentioned requirements, please deliver your CV by hand at our o�ces situated at 34 Steward Street Kuruman or send via email to: rfp.krm@gmail.com

Closing date: 25 AUGUST 2025

Successful candidates will be contacted within 7days from closing date

aan die woord. Beperkte plek is beskikbaar. Bespreek bywoning, teen R360 per persoon, by 082 323 0127. NoordkaapBulletin is die gedruktemediaborg.

communication and interpersonal skills;

Clean driving record.

Sound knowledge of road safety regulations.

The ability to utilize maps, GPS systems, and car manuals.

Punctual and reliable;

Experience in the Funeral industry will be an advantage.

Duties and Responsibilities:

Safely transporting of the company’s goods as well as various products and materials to and from specified locations in a timely manner

POSITION:

rfp.krm@gmail.com

Closing date: 25 AUGUST 2025

Successful

Bessie Kriek (92)
Rekathusa Funeral Parlour, is seeking experienced

Die geheim: Mens moet lief raak vir die wind

HANNES NOËTH

Die afgelope week toe ek in Port Elizabeth van die vliegtuig afklim en die wind so lekker skerp en sterk waai, onthou ek ’n spesifieke Noord-Kaapse jagtyd.

Dit was Augustus, soos nou. Die wind het erg en woes gewaai. Jare op die plaas het hom geleer hoe om die wind te lees, en daarmee saam te leef. Daar in die Noord-Kaapse wêreld waai die wind ekstra in Augustus.

Dit is goed, verduidelik hy vir my. Die wind moet waai. Die winter moet koud wees, die wind moet waai ná die winter en dan sal die lentereën goed val en die somervrug reg wees. Ek onthou nog hoe gaan staan hy en wys na die noorde as die wind van daar waai, reën dit; hy draai om en wys agtertoe van daardie kant kom die storms gewoonlik. Tussen die reën en die storms waai die wind dikwels, maar net sy moet-waai-waai. Ons weet nie waarvandaan hy kom nie, ons weet nie waarheen hy gaan nie. Ons sien hom nie kom nie; ons sien wel alles wat hy waai, ons sien die blare, ons sien die wind-

SIYATHEMBA MUNICIPALITY

EXTERNAL RE-ADVERTISEMENT

The local authority is an equal opportunity and affirmative action employer The Municipality invites applicants with the necessary qualifications for the next job opportunity within the Department of Finance at Prieska Head Office.

INTERNSHIP: FINANCE (X1 POSTS)

JOB REQUIREMENTS

• New graduates with a 3-year Degree/ Diploma in Financial Management ( E c o n o m i c s , A c c o u n t i n g , F i n a n c e , R i s k M a n a g

or equivalent qualifications will also be considered,

• Internal Auding will be in an added advantage

• The applicant must be motivated and, where necessary, make changes in the financial administration,

• Must be computer literate and have knowledge of Excel & Word Computer Program,

• The candidate must be between the ages of 21 and 35.

• The candidate will be required to sign an internship agreement together with the employment contract, which is to ensure that the candidate is willing to attend the program.

PURPOSE OF INTERNSHIP PROGRAM

• Introduce youths to Municipal Finance Management,

• Involvement in a strategic financial reform capacity,

• Assist with the implementation of Financial Management reform processes,

• Must be able to review existing processes and procedures and recommend more effective systems; Must also be prepared to serve in other sections of the Finance Sub-Directorate,

• Attending regular workshops,

• Must also be prepared to learn more about municipal finance.

This training program aims to train candidates in practical Local Government Finance.

SALARY

Two year Contract - R60,000 - R89,000 per year all-inclusive package structured by the successful candidate and depending on year of internship/ qualification/ experience.

The successful candidate will be placed under the direct supervision of the Financial Manager

A complete resume (CV) together with certified copies of qualifications must be submitted to the Director Corporate Services. - Inquiries: Mr MM KubekaTel: 053 492 33

NB: The applicants who have applied previously are encourage to re-apply again

CLOSING DATE for applications is 22 August 2025, at 12:00, No faxes or emails will be considered.

NOTICE NO: 39/2025

Municipal Manager T

Date: 04 August 2025

pomp draai, ons sien die rooigrond aankom. ’n Mens moet lief raak vir die wind, vertel hy my. Die wind herinner ons hoe nietig ons bestaan is. Ons het daardie dag kilometers geloop. Ons het gesels oor menswees. Oor die lewe. Oor dood. Kort ná daardie dag is hy skielik oorlede. Sy hart het net in die nag gaan staan.

Ons het hom begrawe op ’n windstil dag. In windstilte het die kis gesak. Ek hoor nog die tannie vir die kinders sê: Ai, ou pa was so lief vir die wind en nou waai hier nie eens ’n ou windjie nie.

Vandag onthou ek ons gesprek, en die wind waai vir my mooi onthou oop.

Laat verbeelding vonk

’n Pleknaam op ’n padteken kan ’n mens soms oor die oorsprong daarvan laat wonder, soos hierdie een tussen Groblershoop en Griekwastad. Is dié naam ’n verbuiging van ’n vroeëre naam? Het dit knyp daar gegaan met moeilikheid en benoudheid? Het sake vasgedraai of vasgebrand? Was daar dalk ’n knypie sonder ’n laggie − ’n handelswyse wat as speel-speel voorkom, maar tog seergemaak of aanstoot gegee het? Was daar dalk ’n vrou (of man) betrokke wat vol knype was − wie se nukke en grille dinge moeilik gemaak het? Of was daar iemand wat ’n kitaar besonderlik goed bespeel het; wat die kitaar bedroef geknyp het? En dan, wat kry ’n mens wanneer jy op daardie pad afdraai tot by die plek met die naam? Dié wat weet, laat weet. Skryf aan helena.barnard@ novusmedia.co.za. Foto: Helena Barnard

■ skaftien s.nw. (informeel); ook skaftin, skafting, skofblik. Die oorsprong van die woord is “skof-tin”. Dit het verwys na ’n kosblik, gewoonlik van metaal. So ’n kosblik het dikwels bestaan uit verskeie lae wat bo-op mekaar pas, met ’n handvatsel, wat ’n werknemer op sy of haar skof saamneem. Dié woord word deesdae gereeld gebruik as verwysing na enige kosblik wat ’n mens saamneem werk toe.

■ Hy het die saak te berde gebring: Hy het die saak opgehaal of geopper. Die Middelnederlandse betekenis van “berd” is “bord”, “plank” of “tafel”. Om iets te berde te bring is om dit figuurlik na die tafel te bring, dus om daarna te kyk en dit te

Kies om jou nie blind

DS. KOBUS VAN TONDER

Ons kan baie leer uit Israel se omswerwinge in die woestyn en hul intog in die Beloofte Land. Josua, Kaleb en ’n paar verspieders word vooruit gestuur om die land te verken. Dit is opvallend hoe verskillende perspektiewe binne die groep ontstaan.

Almal was dit eens dat die land groot moontlikhede het, en letterlik ’n land van melk en heuning was. Tog het ’n kleiner groep gemeen dat die land te gevaarlik was. Die stede was beveilig en die mense so groot soos reuse (Num.13:33).

Die minderheidsgroep het die res van die volk op sleeptou geneem, sodat hulle nagdeur gekla het en hulleself verwens het dat hulle uit Egipte weggetrek het.

Daar was egter ook ’n ander perspektief, dié van Josua en Kaleb. Die twee leiers het nie die werklikheid van die nuwe land ontken nie, maar

het met ’n Goddelike perspektief geleef. Hulle het verstaan dat die nuwe land God se belofte aan sy volk was en dat Hy dit aan sy volk sou gee. Hul eenvoudige perspektief was dat God sterker as die grootste reuse is. Hoor wat sê hulle in Num.14:9: “Julle moet net nie teen die Here in opstand kom nie. Moet ook nie vir die mense van die land bang wees nie, want ons sal hulle maklik verslaan. Hul gode sal hulle nie kan beskerm nie. Die Here is by ons.” Ons staar dikwels so na reuse-probleme om ons dat ons reuse-geleenthede laat verbygaan. Ons sien moontlikhede en geleenthede, maar deins weg omdat ons vrese groter is as ons hoop. Vrees vir moontlike weerstand is groter as geloof in die liefde en ondersteuning van ons Vader. Wat staan voorop in jou gedagtes? Struikelblokke, teenstand en uitdagings, of die magtige teenwoordigheid van God? Fokus jy op probleme of God se roeping vir jou?

Leef met die versekering: Die Here is by ons. Moenie bang wees nie.

Weet dit van jouself

KARIN MULLER

Sy sug en staar in die verte na niks besonders nie. “Die probleem is dat sy nie haar eie beperkinge ken nie.”

Van kleins af word ons aangemoedig om ons beste eienskappe te identifiseer en te verbeter. Ons word geprys wanneer ons in iets uitblink en ontmoedig om dinge te doen waarin ons nie so goed vaar nie.

John Maxwell is van mening dat ’n mens die bogenoemde stelling logies kan uitredeneer.

Gestel jy kan met oefening en inspanning iets wat jy doen, met 20% verbeter.

Dit beteken as iets spesifieks vir jou maklik is en jy dit teen 70% kan baasraak en daaraan werk, kan dit jou tot by 90% uitbring.

Dit beteken ook as iets spesifieks vir jou moeilik is en jy dit teen slegs 30% kan baasraak – en jy dit deur oefening en inspanning met 20%

verbeter, dit jou by 50% uitbring. Waarom wil ons tyd en energie aan iets bestee wat vir ons moeilik of onverstaanbaar is om ons by ’n beste-beste van 50% uit te bring? Dan kan ons netsowel die tyd en energie aan iets bestee wat vir ons relatief maklik is om ons by 90% uit te bring. Daar is wonderlike mense met hope selfvertroue. Soveel selfvertroue dat hulle glo hulle kan enigiets onder die knie kry, maak nie saak hoe moeilik dit is nie. Dalk steek daar waarheid hierin, maar dit is ongelukkig nie so maklik nie. In baie gevalle frustreer hulle die mense om hulle juis omdat hulle nie sien wat hulle moet sien nie: Dat hulle nie hierdie uitdaging binne ’n redelike tyd gaan baasraak nie.

Dit is belangrik dat elkeen van ons weet waartoe ons in staat is.

Dit is dalk net so belangrik dat elkeen van ons weet waartoe ons nié in staat is nie.

Lewende water
Potpourri

Launch of e-recruitment system seminal

A user-friendly and paperless e-recruitment system was launched by the Northern Cape Department of Education last week.

The system, GovRecruit, is described as a groundbreaking digital platform designed to modernise and streamline human resource management across the education sector.

At the launch on Wednesday, 6 August, at Kimberley Boys’ High School, it was said that GovRecruit represents a major step forward in the department’s digital transformation strategy, ensuring accessibility for all applicants.

The system will automate and fast-track the recruitment process, from job advertisements and applications to selection and appointment. It promotes transparency, accountability and efficiency through audit trails, automated tracking and standardised procedures. GovRecruit is built to integrate key government platforms such as the Persal mainframe, which itself links to the Department of Home Affairs.

The next step would be to integrate this system with the South African Council for Educators database and the Child Protection and Sexual Offences registers, further strengthening vetting processes and ensuring safe and compliant appointments.

Geoffrey van der Merwe, media liaison officer, says its forms part of the department’s broader commitment to embrace innovation and technology to improve service delivery.

The launch was attended by, amongst others, the premier, Dr Zamani Saul, and MEC for Education, Abraham Vosloo.

Visit govrecruit.co.za for more information.

Resep lei na top tien

Niekie Horn van De Aar se fyn uitgewerkte resep het haar ’n plek onder die tien topfinaliste in vanjaar se Championship-boereworskompetisie van Shoprite en Checkers verseker. Dit was die eerste maal dat dié ma van drie, en heeltydse administrateur by ’n huis van veiligheid, haar hiervoor ingeskryf het. Sy het besluit om in te skryf toe sy sien dat ’n voertuig as eerste prys op die spel is − ’n ekstra voertuig sal die gesin handig te pas kom, met haar dogter wat eersdaags haar universiteitstudie voltooi.

Horn vertel dat sy twee dae aaneen aan die perfekte mengsel van geurigheid en sappigheid vir haar resep gewerk het. Die wenner word in die eindronde op 23 Augustus in Kaapstad aangewys. Foto: Verskaf

“Like” en volg: NoordkaapBulletin is op Facebook. Kry saam met meer as 67 000 volgelinge skakels na stories op die koerant se webwerf. Inligting oor spesiale aan-

EIA PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

LISTED ACTIVITIES:

biedinge en kompetisies verskyn ook hier. Besoek noordkaapbulletin.co.za vir nasionale en internasionale stories van die dag, asook die nasionale nuusplatform by novanews.co.za. Albei is gratis. EIA PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

LISTED ACTIVITIES:

NKBHS25-NK140825

NKBHS25-NK140825

Date: Wednesday, 27th August 2025

Time: 10:00 – 13:00

Venue: Thabo Moorosi Community Hall, Mothibistad (Ga-Segonyana Local Municipality)

Emmanuel Moleele of the Northern Cape Department of Education’s head office testing out the e-recruitment system during its launch on 6 August. Photo: Helena Barnard
M A Goliath, 23 Goedehoop Avenue, Royldene, Kimberley, 8301
M A Goliath, 23 Goedehoop Avenue, Royldene, Kimberley, 8301

Thursday, 14 August 2025

Griekwas-gees!

HELENA BARNARD

Voor ’n energieke skare in die Suzuki-stadion in Kimberley het die Poubloues die Westelike Provinsie (WP) ’n behoorlike streep getrek met ’n sege van 47 17 in die derde ronde van vanjaar se Curriebeker-reeks.

Hierdeur het die Poubloues, wat op Vrydag 8 Augustus in hul pienk truie gespeel het, boonop hul mikpunt behaal om ’n agtste oorwinning agtereenvolgens oor WP te behaal.

Die Griekwas het van die begin van die wedstryd doelgerigtheid getoon, en vroeë drieë het WP onder druk geplaas. Griekwas het sewe keer die doellyn oorgesteek, met ses suksesvolle doelskoppe deur George Whitehead.

Die Kwaste se aanval word as klinies beskryf, met elke geleentheid benut. Die wisselwerking tussen agter- en voorspelers het WP aan die raai gehou.

Met Griekwas se oorwinning Vrydag is hulle nog ’n trappie hoër op die punteleer: Hulle is nou in die sesde plek met tien punte, terwyl WP na agtste plek afgeskuif het.

Sports diary

30 AUGUST

Bursey, skrumskakel, in die Griekwas se sege-wedstryd teen die Westelike Provinsie in

Die Sharks, wat eerskomende Vrydag vir die Griekwas tande wys, is nou in die sewende plek, met een punt. Verlede week se wedstryd het die doelwit gehad om bewustheid oor KANSA-bedrywighede te bevorder, daarom het die Griekwas in pienk truie gespeel. Hulle het die veld deur ’n erewag van kankerlyers en -oorwinnaars betree. Suzuki Suid-Afrika het kontantpryse geborg vir leerlinge van plaaslike skole wat in massa opdaag. Vrydag het leerlinge van die Elizabeth

The Sol Plaatje University’s annual colour run takes place at South Campus in New Park, Kimberley. Enter the 21,1km, 10km or 5km event. Cach prizes can be won for each distance and in different categories. Entries close at midnight on 25 August. Manual entries can be done from 18 to 22 August at the Luka Jantjie House, or enter online at live.protime.co.za. Dial 081 732 1220 or 072 468 4746 for more information.

The Race2TheKaroo MTB Challenge commences and ends at the Witput Country Lodge, Hopetown. This third instalment take cyclers on a 160km journey through the Karoo landscapes of the Northern Cape. Visit Oryx Endurance Event Management on oryxendurance.co.za for more information.

13 EN 14 SEPTEMBER

Die Tour de Ghaap-bergfietswedren vind oor twee dae by Ulco in die Noord-Kaap plaas. Vir dag een word ’n 73km-roete aangepak, en dag twee 48km, elk met sy eie uitdagings. Aanlyn inskrywings kan reeds gedoen word. Besoek tourdeghaap.com vir meer inligting, of skakel 083 407 9060.

25 OKTOBER

Die Upington Extreme Off-Road Triathlon vind by die Oranjerus-oord by Kanoneiland plaas. Skryf in vir die extreme-afdeling (swem 800m, ry 28km fiets en draf 10km) of lite-afdeling (swem 250m, ry 14km fiets en draf 5km). Afdelings maak voorsiening vir die individu, spanne of skole. Besoek Upington Crusaders Sports Club op Facebook vir meer inligting.

1 NOVEMBER

The Upington Summer Triathlon (UST) takes place at the Waterfront Guest House and Venue. Enter the full, half, junior or kiddies UST. Dial 072 082 5070 for more information.

WOMEN’S ONLY RACE EAGERLY COMPLETED

Kerika le Roux is the winner of the Kimberley Harriers Running Club’s first 10km race for women on 26 July.

She completed the distance in 43:36. Talia du Raan, in second place, finished in 45:26, with Melissa du Plessis on her heels in 45:28.

In the 4,5km event, the 15-year-old Lehane Lategan is the winner in 21:34. She was followed by Natasha Lategan (24:00) in second place, and Monique Fourie (31:12) in third place.

For the rest of the results and more photos, visit Kimberley Harriers Running Club on Facebook.

Conradie-skool, ’n skool vir leerlinge met fisieke gestremdhede, hul ondersteuning met baniere, ballonne en geesdriftigheid getoon. Hiervoor het hulle die kontantprys ontvang, met leerlinge van Kimberley Boys’ High School wat ’n tweede plek ingeneem het.

Besoek die Facebook-blad Griquas G.W.R.U. vir meer inligting oor Vrydag 15 Augustus se wedstryd, wat om 15:00 in die Suzuki-stadion plaasvind.

Skole staan weer ’n kans om ’n kontantprys vir die beste ondersteuning te wen.

Thomas
Kimberley. Foto: Griekwas
line.
Photo: Facebook

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.