







RonélvanJaarsveld
A man arrested after an international bust of seven South Africans last year on charges related to child pornography appeared in the Worcester Regional Court on Wednesday 6 August
The 54-year-old Worcester resident, Garth van West, was arrested alongside three more suspects from Kraaifontein, Mitchell’s Plain and Mossel Bay, following a joint operation by the South African Police Service’s Serial Electronic Crime Investigations (SECI) Unit and American Homeland Security Department
He was arrested on 26 January 2024 and is accused of being in possession of 95 000 child pornography images and 6 000 pornographic videos He was denied bail
The arrests were part of an international crackdown on manufacturers, distributors and users of child pornography
Several residents and activists championing women and children’s rights attended Van West’s court appearance, as they had expected him to be sentenced on that day
“We want the magistrate to see that we, the residents of Worcester, will not stand for this kind of criminality as pornography harms our town’s children
“Those images taken of the children will forever float around the internet, only to pop up at a later time This could continue to harm that person for the rest of their lives ”
During his appearance Van West asked for a final remand to study an addendum to the plea agreement, as the case had a long history
He is due to appear again on Tuesday 26 August
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is.
De Villiers, ’n inwoner van die Paarl, het met sy hofverskyning op 24 Maart skuld op die aanklag van seksuele aanranding asook ’n aanklag weens poging om ’n seksuele misdryf te pleeg en een van crimen injuria ontken Dit volg nadat die klaagster in die saak dié voormalige Bok-breier daarvan beskuldig het dat hy haar na bewering op 30 Januarie verlede jaar in haar huis in Kalbaskraal, Malmesbury, seksueel aangerand het.
Beide van hulle was op daardie tydstip lid van die politieke party, Good.
De Villiers het met die afsluiting van die staat se saak teen hom op Maandag 14 Julie vir ontslag aansoek gedoen.
Hennie le Roux, De Villiers se regsverteenwoordiger, het in sy kliënt se aansoek om ontslag aangevoer dat die onus van bewyse in enige misdaadsaak op die staat berus, wat bo redelike twyfel moet kan bewys dat die beskuldigde wel skuldig is “Dit is verder ’n feit dat die staat ten minste ’n prima facie-saak teen die beskuldigde met die afsluiting van hul saak moes bring.”
Volgens Le Roux word dit steeds betwis of die beskuldigde die beweerde oortredings gepleeg of probeer pleeg het. “Die staat vertrou op ’n enkele staatsgetuie wat alleen was ten tyde van die beweerde oortreding.” Sy regsverteenwoordiger sê ook die saak maak staat op die getuienis van die klaagster se hoof in die GOOD-party, Brett Heron, by wie die voorval nie eerste aangemeld is nie en dus nie die uitsondering op die hoorsêreël is nie. “Dit blyk dat die getuie ’n motief gehad het om die beskuldigde
word toe hy nie ’n bevredigende verduideliking aan die hof kon verskaf oor hoekom die beskuldigde summier met ’n brief van sy pligte en posisie ontslaan is nie en die manier hoe die kwessie hanteer is,” sê Le Roux.
Hy voer aan die staat steun verder op die omstandigheidsgetuienis van ’n mediese dokter wat die klaagster ondersoek het. Die J88-verslag van die mediese dokter stel ligte beserings voor. Die beserings volgens die verslag sluit kneusplekke op haar regterbobeen en skraapplekke op haar rug in. “Ons weet daar was ’n tafel en meubels in die sitkamer waar jy sal moet verbygaan [en] wat ’n stamp of ’n krapmerk of twee [kon veroorsaak] as jy wou raai, wat nie uitgeskakel kan word nie.” Hy meen egter die kern van die beserings was haar gewrig, waarop sy in haar getuienis klem gelê het. “Hoekom sou die dokter dit nie sien nie of weet nie?” Volgens Le Roux is die dokter nooit geroep om meer duidelikheid oor die beserings te gee nie en hy meen die hof moet nou weer eens bespie-
klaagster as enkele staatsgetuie ontwykend, het probeer om vrae te ontduik en was selektief oor watter vrae sy gaan beantwoord en watter nie.
“Die klaagster se getuienis is besmet met teenstrydighede.”
Volgens hom gaan dit tot in die kern vir die bepaling van haar eerlikheid en betroubaarheid rakende die misdrywe waarvan sy De Villiers beskuldig. Le Roux het in sy slotbetoë gevra dat die hof De Villiers onskuldig bevind en ontslag toestaan. “Wie se besluit dit ook al was om te vervolg, het nie behoorlik gedink toe besluit is dat die bewerings van ’n beweerde poging tot ’n soen ’n misdryf is nie.” Die saak, het Le Roux gesê, is “op sigwaarde hoogtens net immoreel en nie onwettig nie”
Die staatsaanklaer, Derrick Grootboom, het dit in die staat se repliek duidelik gestel dat die aansoek teengestaan word.
Die staat plaas die beskuldigde bo redelike twyfel by die toneel van die beweerde oortredings op 30 Januarie 2024. Die staat voer verder aan dat hulle bo redelike twyfel bewys het dat die klaagster die volgende dag ’n mediese dokter besoek het, wat ’n J88-verslag uitgereik het en na die beserings verwys. “Die tweede getuie vir die staat, Heron, ook ’n prokureur, het getuig dat die beskuldigde teenoor hom as sy hoof by die GOOD-party, erken het dat hy die klaagster probeer soen het en dat die beskuldigde dit v erder aan die lig gebring het dat die klaagster ‘iets mis in haar lewe’. Die getuienis van Heron stem ooreen met die getuienis van die klaagster.”
Die staat het voorts gesê die beskuldigde het gedurende sy kruisverhoor nie die plek, tyd en datum van die beweerde oortredings betwis nie; ook nie dat hy alleen in haar geselskap was nie, maar wel die dade waarvan hy beskuldig word.
Charlotte Lesch
Die duurste ram wat op die 69ste nasionale veiling van die SA Vleismerinotelersgenootskap verkoop is, kom uit Porterville Jan Vosloo, rasdirekteur by die telersgenootskap, sê die duurste ram is vir R82 500 verkoop Die gewilde veiling het op 6 Augustus gedurende die Bloemfontein-skou plaasgevind
“Altesaam 55 ramme is op die veiling
verkoop Elke eienaar mag slegs drie ramme inskryf en hulle word dus uitgesoek, wat die veiling gesog maak ” Volgens hom het die ram waarop die hoogste bod van die dag onder die ramme toegeslaan is, ’n uitstekende fisieke bou, goeie spierontwikkeling en ’n sterk vorm Vosloo meen egter dat al die diere wat op die veiling te koop was, uitstekende genetika het Hoewel die topram nie ’n rekordprys gehaal het nie, bly dit steeds ’n baie goeie prestasie vir die verkoper ”
Gawie Carstens van Porterville en Joubert Nolte van Paarl het die ram (3089 SVM), wat aan Jean Cillié van Septemberskraal in Porterville behoort het, gekoop
Die gemiddelde prys van ramme was sowat R21 545, terwyl die gemiddelde prys van die 37 stoet-ooie R4 959 per ooi was Die top-ooi (ooi 3122), is deur Koos de Wet van Graaff-Reinet verkoop Jan Venter van Bloemfontein het dié teen R8 000 gekoop Vosloo sê die gemiddelde verkoop-
pryse het gedaal te midde van die landboubedryf wat deur die bank steeds onder druk is Verlede jaar se topram het R130 000 gehaal
“Vleispryse lyk tans goed, maar insetkostes bly styg Landbou is in ’n koste-knyptang, wat beteken boere se winsmarges word tussen groeiende insetkostes en produsentepryse gedruk,” voeg hy by Vosloo is egter baie tevrede met hoe die veiling afgeloop het “Die kompetisie is altyd geweldig hoog,” sê hy opgewonde
West Coast College is proud to announce that three of its students have been selected to represent CoSACSA Western Cape (College Sport Arts and Culture South Africa) at the prestigious 2025 CoSACSA national eisteddfod, taking place in Mpumalanga from 23 to 26 August
One of the three selected students hails from Malmesbury
Thina Kewuti(20), a student at the Malmesbury Campus forms part of the West Coast College debating team who secured a silver medal as runners-up in the recent provincial competition The team members include:
• Milisa Vaphi (Malmesbury Campus),
• Akahlulwa Ntanti, (Malmesbury Campus)
• Peter-John Mentoor, (Malmesbury Campus),
• Liyabona Tabata, (Malmesbury Campus),
• Sinalo Daka, (Malmesbury Campus), •Abongile Sethibo, (Citrusdal Campus) and
• Nthabiseng Mathejane (Malmesbury Campus)
Sipho Mfazwe, Sports, Arts and Culture officer at West Coast College wished them well as they prepare to compete on the national stage "Their hard work and dedication has already made the college proud, and we are confident they will continue to perform with excellence ” This recognition is a testament to the dedication of both the students and the staff who support them The college adds they remain committed to nurturing talent and promoting success in academics, sports, arts, and culture
NOTICE 16/2025/2026
PROPOSED REZONING AND CONSENT USE ON PORTION 7 OF FARM JACOBUS KRAAL NR 554, DIVISION MALMESBURY
Applicant: CK Rumboll & Partners, P O Box 211, Malmesbury, 7299 Tel no 022-4821845
Owner: Jetvest1157PtyLtd,PrivateBagX7260,PostnetSuite152,Witbank,1035 Tel nr 0823392719
Reference number: 15/3/3-15/Farm 554/07 15/3/10-15/Farm 554/07
Property descrip�on: Por�on 7 of Farm Jacobus Kraal nr 554, division Malmesbury
Physical address: On the R27 & R315 crossing, 6km east from Yzerfontein
Detailed descrip�on of proposal:
An applica on for rezoning on por on 7 of Farm Jacobus Kraal nr.544, division Malmesbury erf in terms of sec on 25(2)(a) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received It is proposed that a por on(3,67m² in extent) of Farm 554/7 be rezoned from Agriculture Zone 3 to Business Zone 4 in order to develop the property with a petro port,restaurant,shopsandrelevantuses
The applica on for a consent use for a tourist facility (2935m2 extent) and a tas ng facility (90m2 extent)onpor on7ofFarmJacobusKraalnr 544,divisionMalmesburyintermsofsec on25(2)(o)of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-law (PK 8226 of 25 March 2020) has been received
o ceisherebygivenintermsofsec on55(1)oftheBy-lawonMunicipalLandUsePlanningthatthe abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the DepartmentDevelopmentManagement,officeoftheSeniorManager:DevelopmentManagement, Municipal Office, Church Street, Malmesbury Any wri en comments whether an ob ec�on or supportmaybeaddressedintermsofsec�on60ofthesaidlegisla�ontoTheMunicipalManager, P r i v a t e B a g X 5 2 , M a l m e s b u r y, 7 2 9 9 / F a x – 0 2 2 - 4 8 7 9 4 4 0 / e - m a i l –swartlandmun@swartland.org.za on or before 22 September 2025 at 17:00, uo�ng your name, address or contact details as well as the preferred method of communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments Telephonic enquiries can be made to the town planning division (Alwyn Burger, Herman Olivier or Annelie de Jager) at 022-487 9400 The Municipality may refuse to accept comment received a�er the closing date Any person who cannot write will be assistedbyamunicipalofficialbytranscribingtheircomments
J J SCHOLTZ
Municipal Manager MunicipalOffice ChurchStreet MALMESBURY 22August2025
Vrouedag is onlangs in ’n volgepakte gemeenskapsaal in Abbotsdale gevier. Die spesiale geleentheid, wat deur die Abbotsdale-jeugontwikkelingorganisasie aangebied is, het inspirasie, vermaak, motivering en groot waardering van die vroue binne die plaaslike gemeenskap opgelewer
’n Lintknipseremonie het ook gedurende die geleentheid op 9 Augustus plaasgevind waartydens ’n nuwe era ir die jeugorganisasie bekend
blik wat nuwe geleenthede en groei vir die organisasie aandui Die lintknipseremonie is deur een van die munisipale raadslede, Megan Gaika, wat by die organisasie betrokke is en hul pogings tot ’n beter Abbotsdale ondersteun, geborg “Die organisasie bedank alle gassprekers, borge, vrywilligers en gemeenskapslede wat tot die sukses van die dag bygedra het Dit was nie net ’n viering van vroue nie, maar ook ’n herinnering dat samewerking en gemeenskapsgees ’n kragtige verskil kan maak Saam bou ons ’n sterker
Agri Wes-Kaap het op 13 en 14 Augustus sy Jaarkongres by Goudini Spa in Rawsonville aangebied met die gepaste tema “Die Krag van Verbintenis”. Die tema het deurgaans as ’n goue draad geloop – van die gesprekke op die verhoog tot die waardevolle interaksies tussen lede, gaste en sleutel-rolspelers in die landbousektor
Die gasspreker, minister John Steenhuisen, het gaste Donderdag laat verstaan dat hy georganiseerde landbou nie as ’n passiewe belanghebbende van die regering sien nie, maar as ’n onontbeerlike strategiese vennoot in nasionale ontwikkeling.
Steenhuisen het onder meer ook beklemtoon hoe samewerking en gedeelde visie die sleutel tot ’n sterker toekoms vir Suid-Afrika is.
Ná die minister se toespraak het die joernalis Lourensa Eckhard ’n paneelgesprek met Jaco Minnaar, prof. Johan Kirsten en Piet Croucamp gelei. Die paneel het insiggewend bedink oor die relevansie van georganiseerde landbou – hoe strukture en verteenwoordiging nie net produsente beskerm nie, maar hul stem laat hoor in beleidsvorming en om deursettingsvermoë in die gesig van uitdagings te help verseker
Die Malmesbury-landbouprodusent Liam Viljoen is gedurende die geleentheid tot voorsitter van Agri Wes-Kaap se algemene sakekamer herverkies.
Agri Malmesbury-lede wat saam met Viljoen die oomblik gevier het, was die voorsitter John Dürr, Uys van der Westhuijzen (hoof van landelike veiligheid) en die ondervoorsitter, Hentie Smit.
Darling se uitvoerende bestuurslede saam met die pryswenners van die sip-en-verf-geleentheid – die eerste van sy soort in Darling Faiz Willemburg (voorsitter van Darling-sokkerklub), Edwinah Fredericks (klubdirekteur), Lecindè de Nicker, Jillian Britton, Tarryn-Lee Bruintjies, Lyndoll Lewis, Yolanda Humphreys, Tyrrell Fredericks (klubafrigter) en Natalie Arendse.
‘Sip-en-verf’
Die Darling-sokkerklub het op 1 Augustus ’n Sip-en-verf-geldinsameling by die Darling Marmalade Cat Restaurant aangebied om vervoerkoste vir junior en senior spanne te help dek.
Die spanne reis weekliks na Atlantis en Malmesbury en die hoë kostes het ’n behoefte vir kreatiewe ondersteuning geskep. Dertig gemeenskapslede, insluitend uitvoerende bestuurslede, het aan ’n kleurryke kompetisie deelgeneem, wat nie net pryse opgelewer het nie, maar ook ’n gevoel van samehorigheid versterk het.
Yolanda Humphreys, Lecindè de Nicker, Tyrrell Fredericks en Lyndoll Lewis het geskenkbewyse vir hul deelname ontvang. Jillian Britton is beloon vir die
beste uitrusting en Tarryn Lee-Bruintjies, Lyndoll Lewis en Natalie Arendse het gesigbehandelings gewen Borge wat die projek moontlik gemaak het, sluit in die Darling-vleismark, Darling Olives, Darling Cellars, Darling Lodge, Personal Touch by Tarryn, MDP Nailbar, Odile Vlotman, O&R Laundromat, Switch Electrical en die kunstenaar Juwaan Daniels.
Die projek het gewys dat kreatiwiteit en gemeenskapsamewerking ’n tasbare verskil in die lewe van jong sportlui maak en het ’n gevoel van trots en eenheid in Darling versterk.
Die uitvoerende bestuur dra hul opregte dank aan die gemeenskap en borge oor, sowel as almal wat die byeenkoms moontlik gemaak het.
Jo-Dolphin, ’n dagsorgsentrum in Malmesbury vir persone met gestremdhede, het die afgelope Donderdag (14Augustus) by die ACVV-dienstrum gaan kuier. Die leerders het die brei- en hekelgroep by die dienssentrum met ’n dansie gaan verras as deel van die organisasie se bewusmaking rondom persone met
gestremdhede. Daar het hulle ook van die spesiale geleentheid gebruik gemaak om lede meer te vertel van die werk wat Jo-Dolphin APD doen sowel as van Loslitdag, wat op 5 September plaasvind •Bestel vandag nog jou Loslitdag-plakkers by Jo-Dolphin.
Heel agter staan Elaine Willmott (ACVV Malmesbury) by Annique Smith (Jo-Dolphin versorger),Iminathi Ngankalien en Aluthando Mdloyi, wat leerders by die Jo-Dolphin dagsorgsentrum vir persone met gestremdhede is, in die middel van links Heel voor glimlag nog ’n leerder, Oluhle Magwebu, saam met Denzil Adams wat op die skoot van Elizna Basson, ook by die ACVV Malmesbury, sit
Baie dankie aan al ons borge wat Interskole 2025 vir ons moontlik gemaak het.
Baie dankie aan ons leerders vir hul harde werk en dissipline, en ons ouers en ondersteuners wat die dag saam met ons geniet het.
Die Rockie-familie is ‘n gedugte span!
CharlotteLesch
Die Hoërskool Swartland (HSS) het die Interskole-week op ’n hoë noot begin nadat sy fietsryspan ’n oorwinning by vanjaar se interskole-bergfietsrywedren teen die Hugenote Hoërskool (HHS) aangeteken het Die tweede bergfietsren – deel van die twee skole se jaarlikse interskole teen mekaar – is verlede Sondag (10Augustus) die eerste keer deur die HSS as gasheer aangebied Die dag was ’n groot sukses met slegs een ligte besering wat nie eens dié deelnemer gestuit het om die roete te voltooi nie, vertel die hoof- organiseerder verantwoorderlik vir fietsry by dié skool, Henk Bothma.
HSS se fietsryers het daarin geslaag om ’n ongelooflike 145 punte op die telbord teenoor HHS se 108 punte aan te teken
Die laerskool- en hoërskoolleerders in die junior afdeling het twee rondes van 14 km elk gery, terwyl die senior afdeling se deelnemers drie rondes van 21 km elk moes aflê
Die toppresteerders van die dag onder laerskoolleerders was De Wet Bothma (12) van die Laerskool Swartland in die eerste plek en Simon Carstens (12), ook van die Laerskool Swartland, in die tweede plek. Die hoërskoolleerders het omtrent laat wiel soos podiumplekke verower is Hendri Bothma (15) van HSS was eerste in die junior afdeling vir seuns, met Arden Kotze (15), ook van HSS, in die derde posisie as lid van die junior span
In die senior afdeling vir seuns het Leam Cilliers (16) van HSS ’n ongelooflike tweede plek aangeteken, terwyl Devinique Cleophas (18) eerste was in die senior afdeling vir meisies
Die vyf beste Swartland-bergfietsryers
het elk ’n afrigtingspakket van die bekroonde en professionele fietsryer Wynand Hofmeyr, wat ook as borg opgetree het, ontvang Hofmeyr is ’n oudleerder van HSS Die afrigtingspakket sluit ’n agt weke lange afrigtingsprogram in, asook kragoefening, voedingsadvies, data-ontleding van elkeen se vordering en die toets van hul funksionele drempelkrag
Hendri Bothma, kaptein van die junior span, het ná die ren gesê alles in die lewe is moontlik as jy in jouself glo en nie opgee nie
“Dit was ’n groot voorreg om te kon deelneem op ’n baan wat ons as leerders self gebou het,” voeg hy met trots by Leam Cilliers, die kaptein van die senior span, voeg by die atmosfeer op die dag was lekker “Die ondersteuning van die gemeenskap was wonderlik Dis ’n heerlike roete met genoeg uitdagings – die perfekte kombinasie van bulte en tegniese dele om jou aan die werk te hou ”
NOTICE 15/2025/2026
PROPOSED REZONING AND DEPARTURE OF DEVELOPMENT PARAMETERS ON ERF 8014, RIVERLANDS
Applicant: DenRic Construc�on & Design, 15 Suikerbos Street, Malmesbury, 7300 Tel nr 0848996980
Owner: D & K Koopman, 37 Pelikaan Street, Riverlands, 7353 Tel nr 084 8996380
Reference number: 15/3/3-13/Erf_8014 15/3/4-13/Erf_8014
Property descrip�on: Erf 8014, Riverlands
Physical address: 37 Pelikaan Street, Riverlands
Detailed descrip�on of proposal:
An applica on for rezoning of erf 8014, Riverlands in terms of sec on 25(2)(a) of Swartland Municipality:MunicipalLandUsePlanningBy-Law(PG8226of25March2020)hasbeenreceived It is proposed that erf 8014 (273m² in extent) be rezoned from Residen al Zone 2 to Business Zone 2 in ordertolegalisetheexis ngshopandflat.
The applica on for the departure of development parameters on erf 8014, Riverlands, in terms of sec on 25(2)(b) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-law (PK 8226 of 25 March2020)hasbeenreceived.Thedepartureentailsthefollowing:
• Departureofthe3m,sidebuildingline(westernboundary)to2m;
• Departureofthe3m,sidebuildingline(southernboundary)to0m;
• Departureofthe required2on-siteparkingbaysto0parkingbaywithregardtotheshop.
o ceisherebygivenintermsofsec on55(1)oftheBy-lawonMunicipalLandUsePlanningthatthe abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the DepartmentDevelopmentManagement,officeof theSeniorManager:DevelopmentManagement, Municipal Office, Church Street, Malmesbury Any wri en comments whether an ob ec�on or supportmaybeaddressedintermsofsec�on60ofthesaidlegisla�ontoTheMunicipalManager, P r i v a t e B a g X 5 2 , M a l m e s b u r y, 7 2 9 9 / F a x – 0 2 2 - 4 8 7 9 4 4 0 / e - m a i l –swartlandmun@swartland.org.za on or before 22 September 2025 at 17:00, uo�ng your name, address or contact details as well as the preferred method of communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be made to the town planning division (Alwyn Burger, Herman Olivier or Annelie de Jager) at 022-487 9400 The Municipality may refuse to accept comment received a�er the closing date. Any person who cannot write will be assistedbyamunicipalofficialbytranscribingtheircomments.
SCHOLTZ
J
J
Municipal Manager MunicipalOffice ChurchStreet MALMESBURY 22August2025
luide aplous van toeskouers nadat hy geval en weer opgestaan het Van Niekerk het die roete met trots voltooi
Hendri Bothma (15), spankaptein van die junior fietsryers in die Hoërskool
RasaadAdams
A 44-year-old sole breadwinner from Gouda says he is anxious about the thought of never being able to work again after a "faulty machine" chopped off his hand at a meat processing plant on the R44 between Gouda and Wellington
The incident occurred on Saturday 19 July at around 17:00 when John Manko was working his weekend shift at Tomis Abattoir's local plant about 15 km outside of Gouda
The abattoir supplies beef, lamb and other meat products to wholesalers and retailers.
According to Manko he was busy clearing remaining meat from a processing machine when it took his hand
"The machine is switched on and off through different buttons I always make sure it is switched off before putting my hand in there
"The machine was faulty and basically switched on by itself At first I did not realise what had happened It almost felt like a quick pinch to my hand
"It was only when I took my arm out of the machine that I had realised my right hand had been chopped off," Manko explained
He was rushed to hospital and released two days later
Manko said it was while sitting at home that the reality of never being able to work again struck him
He said he not only had to endure physical pain but is also struggling emotionally
"I have five girls, the youngest is only 11-yearsold It is now almost a month after it happened and I am stressing about if I will ever be able to provide for family again "
Manko said he visited the company shortly after his release from hospital
He said one of the senior managers also came to see him while he was still in hospital
"They promised me that I will be taken care of and that we will talk about my future as soon as I have fully healed "
According to Manko workers often endure irregular long hours
"There are no shifts You start at 06:30 in the morning and work until 22:00, sometimes even 23:00 at night
"These hours are the same on weekends. You leave when the work is done," he said A senior manager at Tomis Abattoir, Bok Pretorius, confirmed the incident
"The incident happened during a routine cleaning procedure and resulted in a serious hand injury
"Our employee received immediate medical attention and thankfully remains in a stable condition "
He added: "As with any workplace incident, an internal investigation is underway, and we are reviewing all relevant health and safety protocols
“The safety and wellbeing of our employees remain our top priority, and we will give every support to our employee and his family"
Pretorius did not respond to questions about the alleged irregularly long working hours, the alleged lack of training, and the failure to adhere to basic PPE as reported by some workers
Rasaad Adams
Niemand sou kon dink dat sy daar sou lê nie en die soekgeselskap het waarskynlik verskeie kere verby haar lyk gestap.
Só het ’n familielid van die 67-jarige Katriena Smit, ’n bejaarde vrou van Gouda en wie se lyk ná drie weke in ’n bos gevind is, verlede week vertel nadat inwoners op Maandag 4Augustus op haar oorskot afgekom het.
Die uitkoms van ’n lykskouing het volgens die familie gewys Smit was reeds 19 dae dood.
Smit, wat volgens haar familie Alzheimer se siekte gehad het, het op 17 Julie volgens haar dogter op pad huis toe verdwaal.
Die soektog, wat deur die polisie en inwoners soos Jonathan April gelei is, het die soekgeselskap na ’n beboste gebied in die ooste van die dorp gelei waar mense haar glo oor ’n laagwaterbrug sien loop het.
“Die familie se hoop was natuurlik dat sy iewers by mense is wat sukkel om haar geliefdes op te spoor. Ons het tog maar gaan soek omdat mense haar daar gesien stap het. Dit was hartseer om haar in daardie toestand te sien. Haar liggaam was al donker en aan die ontbind.
“Aan die ander kant is ons bly sy is gevind sodat die familie darem nou finale afsluiting kan kry,” het die familielid,
Rasaad Adams
South Africans will soon no longer have to endure unbearably long lines after the Department of Home Affairs announced a groundbreaking partnership with Capitec, FNB and Standard Bank that will allow for bank users to - among other services - apply for Smart IDs
The announcement was made by Home Affairs Minister Dr Leon Schreiber at Capitec’s Head Office in Stellenbosch on Tuesday (12 August).
Schreiber said that through this partnership his department seeks to lighten the load on Home Affairs offices.
He said it all forms part of the department’s aim to entirely eradicate the old green ID books.
Applications for Smart IDs can soon be made on the banks’ mobile apps or inside branches at no additional cost.
Users will only be charged the required Home Affairs fees.
“Over the next few months the people of South Africa will reap the first harvest of the fruit of reform.
“I want to thank the leadership of Capitec to be the first to commit not only to this project in general but specifically to equip 100 bank branches with this functionality by early next year - I understand the target is to grow this figure to 300 by June 2026,” Schreiber said at Tuesday’s launch
Schreiber said that through the partnership the locations where South Africans can access Home Affairs services will nearly be doubled.
“Once these services are stable we will work together to enable South Africans to apply through the digital banking apps that they use every day We will add the ability to apply for a passport and we will also introduce home-delivery,” he added
He emphasised the importance of this partnership in minimizing fraud and corruption
“The most urgent security risk we currently have is the green paper-based ID book. The sooner we can phase out the green ID book that in itself will be a massive improvement in security.
“We want to remove human discretion. You can never give a guarantee on security as long as someone has the subjective ability to make a decision This entire system is based on biometrics and identity is verified against the National Population Register
“Simply put: instead of relying on a person to verify that you are who you say you are, with all the fraud risk that goes with it, we will now use our upgraded Online Verification System to confirm your identity.”
Group CEO of Capitec Graham Lee said the bank will in no way benefit monetarily from the partnership.
“We will not add on any additional margin. The fees as charged by Home Affairs will be passed on We are merely raising South Africans’ awareness of us.”
MUNICIPALITY NOTICE 13/2025/2026
PROPOSED REZONING AND DEPARTURE OF DEVELOPMENT PARAMETERS ON ERF 4358, MOORREESBURG
Applicant: Planscape, PO Box 557, Moorreesburg, 7310 Tel nr 022-4334408
Owner: CE Taki & N Losana, 71 Palm Street, Moorreesburg, 7310 Tel nr 0612745470
Reference number: 15/3/3-9/Erf_4358 15/3/4-9/Erf_4358
wat weens privaatheid nie geïdentifiseer wil word nie, gesê
“Ons het die afgelope drie weke slapelose nagte gehad. Ons was angstig oor waar sy haar moontlik kan bevind Ons het in ’n stadium nie eens meer geweet waar om te soek nie,” het die familielid bygevoeg Sy sê die gebied waar Smit se lyk aangetref is, is steil en feitlik onbegaanbaar vir ’n bejaarde vrou.
“Daai omgewing is steil en baie bebos. Ons sou nie kon dink dat sy daar sou wees nie. Ons het verskeie kere tydens die soektog daar verbygestap.”
Volgens haar is die familie ingelig dat Smit reeds sowat 19 dae dood was.
Volgens April, wat die dorp se inwoners gemobiliseer het om te help soek, het hulle Maandag (4 Augustus) kort ná 15:00 op haar lyk afgekom.
“Die vermoede is dat sy dalk oor ’n heining probeer klim en moontlik geval het. Haar een skoen was van haar voet af en haar sokkie het aan die heining se draad gehang
“Haar liggaam was reeds aan die ontbind Dit het ook gelyk asof die een of ander gedierte aan haar voet begin vreet het,” het April vertel.
Smit se man, wat sy been tydens die eerste aand van die soektog beseer het, sterk ook nog aan.
Smit is verlede Sondag (10 Augustus) in Gouda ter ruste gelê.
Property descrip�on: Erf 4358, Moorreesburg
Physical address: 71 Palm Street, Moorreesburg
Detailed descrip�on of proposal:
An applica on for rezoning of erf 4358, Moorreesburg in terms of sec on 25(2)(a) of Swartland Municipality: Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposed that erf 4358 (140m² in extent) be rezoned from Residen al Zone 2 to Business Zone 2 in ordertolegalisetheexis ngshopandflat.
Theapplica onforthedepartureofdevelopmentparametersonerf4358,Moorreesburg,intermsof sec on 25(2)(b) of Swartland Municipality: Municipal Land Use Planning By-law (PK 8226 of 25 March2020)hasbeenreceived.Thedepartureentailsthefollowing:
• Departureofthe3m,sidebuildingline(westernboundary)to1m;
• Departureofthe3m,sidebuildingline(southboundary)to1m;
• Departureoftherequired3on-siteparkingbaysto0.
o ceisherebygivenintermsofsec on55(1)oftheBy-lawonMunicipalLandUsePlanningthatthe abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager : Development Management, Municipal Office, Church Street, Malmesbury Any wri en comments whether an ob ec�on or supportmaybeaddressedintermsofsec�on60ofthesaidlegisla�ontoTheMunicipalManager, P r i v a t e B a g X 5 2 , M a l m e s b u r y,
swartlandmun@swartland.org.za on or before 22 September 2025 at 17:00, quo�ng your name, address or contact details as well as the preferred method of communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments Telephonic enquiries can be made to the town planning division (Alwyn Burger, Herman Olivier or Annelie de Jager) at 022-487 9400 The Municipality may refuse to accept comment received a�er the closing date. Any person who cannot write will be assistedbyamunicipalofficialbytranscribingtheircomments.
Municipal Office Church Street MALMESBURY 22 August 2025
J J SCHOLTZ Municipal Manager
Entries for the Diners Club Winemaker of the Year and Young Winemaker of the Year awards are open, and the clock is ticking towards the announcement of these sought-after honours at a gala ceremony in November 2025.
The Winemaker and Young Winemaker awards focus on quality and the recognition of excellence and are among the country's most prestigious and respected wine industry competitions. While most wine industry awards focus on winning wines, the Diners Club Winemaker and Young Winemaker of the Year awards celebrate the creators of the winning wines, honouring the skills and talents of the vintners.
The awards are presented to winemakers who produce a wine that the judging panel considers to be the best in the two specified categories for the annual competition. This year, the category for the 45th Winemaker of the Year award is Cabernet Sauvignon, and White Wine is the category for the 25th Young Winemaker of the Year award.
As in previous years, winemakers can be shortlisted for more than one submission. These awards are open to all in the
South African wine industry at no cost, thus affording all winemakers an equal opportunity. The closing date for entries is Monday, 8 September 2025.
Diners Club introduced the Winemaker of the Year award to encourage local winemakers to raise the standard of wines produced in South Africa. The Young Winemaker of the Year award was established to encourage winemakers under the age of 30 to develop their skills, express their individuality, and add to the future prestige of South African wines internationally
The finalists for both awards, to be announced in due course, will be invited to a black-tie gala dinner on Saturday, 22 November 2025, where the winners will be revealed and presented with their trophies. The winning Winemaker of the Year and the Young Winemaker of the Year receive a cash prize of R75 000 and R45000, respectively, as well as a return air ticket to visit any wine-producing region in the world. Terms and conditions of the presenting sponsor apply.
To access additional information and to enter these prestigious competitions, please visit the website at: https://www. dinersclub.co.za/news-events/winemaker-of-the-year/
David Rossouw
Die Swartland-Grootuitdaagbekerwedstryde van die Boland-Rugbyunie is – soos vroeër voorspel – op ’n mespunt gebalanseer en die groostste verloorder hier was die manne van Saron wat onder groot druk oor die laaste twee hekkies gestruikel het.
Die wedstryd is op ’n nat en swaar Alfastraat-sportterrein tussen Never Despair se Tiere en Saron beslis Saron se lot was in sy eie hande nadat hy ’n week gelede teen die eikeblare van Mamre vasgeval het.
Die Tiere moet egter groot lof kry vir die manier waarop hulle Saron in die eerste helfte in toom gehou en teen rustyd 10-3 voor was.
In die proses het Saron vir 30 minute met 12 man gespeel en hulle kan bly wees dat die punteverskil nie groter was nie.
Die span se afrigter, Chris Ontong (Oupie) het rustyd hard met sy manne gepraat en hulle van die 41ste minuut af die kop laat lig het en eers ’n strafdoel oorgeklits en toe ’n drie vir ’n 12-10-voorsprong gedruk het.
Namate die wedstryd gevorder het, het hulle momentum opgebou en Never Despair se Tiere op die agtervoet gehou met die soort rugby waarvoor hulle bekend is, deur ’n onverdoelde drie en ’n strafdoel aan te teken, wat die telling tot 20-10 geneem het. Ongelukkig het hulle die
kluts kwytgeraak wat hul dissiplinne betref en is met ’n vierde geelkaart gestraf
Die Tiere het dit uitgebuit en toe Saron se losskakel ’n flater begaan om van sy doellyn af te begin hardloop, maar die bal in die proses verloor het, het dit die Tiere se Matthew Samson die geleentheid gegee om onder die pale af te rond Alexander Adams se doelskop het die telling tot 20-17 laat krimp – met net sewe minute speeltyd oor. Saron is egter in beseringstyd van die
Charlotte Lesch
Drie hoërskoolleerders uit die Swartland is eersdaags op pad na Durban waar hulle hul skool, klub en vereniging op nasionale vlak by ’n raakrugbytoernooi gaan verteenwoordig.
Paul Titus (18), Daversin Witbooi (16) en Elwingo Eksteen (13) – leerders van Wesbank Sekondêr sê raakrugbyklub –het hul harte [op dié spel] verloor. Paul en Elwingo het eers aan die einde van Junie vanjaar by die raakrugbyklub onder leiding van die hoofafrigter en voorsitter van Stepping Stones (’n organisasie sonder winsbejag), Brendon Kotella, in Kalbaskraal aangesluit, terwyl Daversin al sedert 2018 op ’n jong ouderdom by die klub betrokke is. Spelers van dié raakrugbyklub oefen naweke saam met die raakrugbyunie die Western Cape Islanders, wat deel is van die Wes-Kaap se Raakrugby-vereniging.
Volgens die afrigter is dit waar die drie spelers se vernuf op die veld deur die hoofafrigter van die DHL WP en vaardigheidsafrigter van die Stormers, Labeeb Levy, raakgesien is Die Notties-raakrugbytoernooi vind van 4 tot 6 Oktober by die Kingspark-rugbystadion plaas, waartydens spelers van oor die land heen hul raakrugbyunie sal
kan verteenwoordig
Volgens Paul en Elwingo gaan die spel vir hulle oor baie meer as net die blote genot daarvan. “Jy bring tyd saam met jou spanmaats deur wanneer jy op die veld is,” voeg hulle by Paul spreek sy dankbaarheid teenoor die Hemelse Vader uit, wat hom die gawe gegee het om te kan speel. “Die spel leer jou verder dissipline en ook respek vir ander op die veld, maar ook weg van die veld af,” voeg hy by Daversin, wat in Kalbaskraal self woon, hoop om sy land aanstaande jaar in Nieu-Seeland te verteenwoordig Hy geniet die vaardighede wat hy deur die spel leer en ook om fiks te bly.
Elwingo sê op sy beurt dit is sy grootste droom om eendag vir die groen en goud uit te draf.
Volgens Kotella word ’n reeks geldinsamelingsprojekte van stapel gestuur om seker te maak die spelers kan die toernooi bywoon. Hy sê talle kostes word uit sy eie sak gedek, maar vir hom gaan dit oor die jeug en hul toekoms. “Hulle sal daar uitkom,” sê Kotella positief •Inwoners of ondernemings wat daarin belangstel om betrokke te raak en wil help om die drie leerders se drome te verwesenlik, kan Stepping Stones vir inligting kontak.
wedstryd geruk toe die veteraan Sherwin Dyson ’n dwarsskop vir Zion Jansen op linkervleuel afgestuur, wat voor sy teenstander van Saron op die bal geval en sodoende die wenpunte aangeteken het.
Die teleurstelling was duidelik in die houding van Saron se spelers en onder hul lojale ondersteuners te sien Vir Saron was die Aspoesterjie-verhaal verby en hy sal in 2026 maar net weer moet probeer.
•Die Eikeblare van Mamre se hoop het
ook soos mis voor die son verdwyn toe Denna Koopman se Lillies op Bellapark na die tweede plek gallop het met ’n oorwinning van 33-27 oor Porterville Dit is Saterdag in hul voorlaaste wedstryd teen Voorberg net ’n formaliteit en net ’n ramp kan hulle weerhou om vir die top12 te kwalifiseer wanneer hulle Mamre op 30 Augustus op dié se tuisveld takel. •Wesbank is die nuwe liga-voorlopers met Abbotsdale Lillies stewig in die tweede plek.
Drieë vir Never Despair: Marquin Witbooi, Matthew Samson, Zion Jansen
Doelskoppe: Garnique Filander,Alexander Adams
Strafdoele: Garnique Filander
Drieë vir Saron: Mcyle Petersen, Edjerin Salmon
Doelskoppe: Ethan Albertus(1), Conroy Witbooi(1)
Strafdoele: Ethan Albertus(2) •Swartland
Riebeeck United 13-74 Wesbank, Porterville 27-33 Abbotsdale, Good Hopes 19-12 Villagers Wittewater, Darling 28-28 Voorberg, Moorreesburg 18-20 Mamre, Never Despairs 22 20 Saron •Weskus
Young hearts 39-32 Velddrif, Hopefield 28-21 Langebaan, St.Helena 73-21 Piketberg, Paternoster 52-22 Steenberg’s Cove, Saldanha 93-5 Goedverwacht Wedstrydbepalings vir Saterdag 23Augustus: Voorberg t. Abbotsdale, Riebeeck United t. Porterville
Die Sanlam-Boland-Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker-Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom-Bulle Sondag (17 Augustus) met 28-20 in Wellington geklop het
Dit was die Kavaliers se derde tuisoorwinning en hulle bly dus in vanjaar se Curriebeker steeds onoorwonne op die Boland Rugby-stadion
Die Kavaliers moes hard baklei, aangesien hulle eers diep in die tweede helfte die leiding geneem het nadat hulle met rustyd 7-12 agter was
Die Wellington-span het die wedstryd sterk begin, maar kon nie vroeë geleenthede weens die Bulle se taai verdediging benut nie, terwyl ’n paar ongedwonge foute die tuisspan ook gekortwiek het
Die Bulle het Boland se misstappe benut toe Jean Erasmus vir die wedstryd se eerste drie oor die doellyn geduik het
Die telling het tot diep in die eerste helfte 5-0 gebly, aangesien albei spanne gesukkel het om momentum te kry, voordat die Bulle hul voorsprong na 12-0 uitgebrei het toe Jaco Grobbelaar gaan druk het
Sidney Tobias, die Kavaliers se haker, het reg voor rustyd ná ’n kragtige dryfbeweging ’n drie vir die tuisspan gaan druk
Boeta Chamberlain het egter vroeg in die tweede helfte die Bulle se voorsprong tot 15-7 met ’n strafdoel vergroot, voordat die Kavaliers se driedrukheld Donovan Don ’n aanval begin én dit self met ’n “pick and go” voltooi het om die tuisspan net ’n punt agter die voorloper te bring
Die Bulle-kaptein Nama Xaba het sy span weer aangevuur en self oor die doellyn gestorm vir hul derde drie, wat Boland onder druk gehou het Thurlow Marsh, die Kavaliers se kaptein, en sy span het egter nie onder die druk gebreek nie en dit in wenmomentum omgeskep
Die Kavas se Khwezi Mafu het ’n briljante skuif ná ’n magtige skrum voltooi, voordat die voormalige Bulle-stut Dayan van der Westhuizen in die laaste tien minute met die bonuspunt-drie die doodsteek gegee het
Die Kavaliers skuif met dié oorwinning op na die tweede plek op die Curriebeker-punteleer – gelyk met die Toyota Cheetahs op 16 punte – maar die Bloemfonteinse span loop voor op punteverskil
Foto:
Met nog drie rondes oor sal nóg ’n oorwinning vir die Kavaliers hul plek in die halfeindrondte bykans verseker Hulle reis nou na Nelspruit om Vrydag (22Augustus) teen die Airlink-Pumas te speel Hawies Fourie, die Kavas se hoofafrigter, het Sondag tydens ’n perskonferensie ná die wedstryd gesê ná die afgelope twee weke se groot kragmetings gaan in die komende week op die rus en herstel van die spelers gefokus word
“Ons gaan natuurlik ook goeie spel teen die Pumas wil toon, maar dit is vir ons absoluut noodsaaklik dat ons spelers eers herstel
“Ons sal [Maandag] oor die naweek gesels en dan Dinsdag en Woensdag ligte oefensessies hê Ons gaan nou slim te werk moet gaan om ons spelers nie uit te put nie,” het Fourie Saterdag gesê
Puntemakers: Sanlam-Boland-Kavaliers 28 (7) – Drieë: Sidney Tobias, Donovan Don, Khwezi Mafu en Dayan van der Westhuizen Skoppe: Ashlon Davids (vier doelskoppe)
Vodam-Bulle 20 (12) – Drieë: Jean Erasmus, Jaco Grobbelaar, Nama Xaba Skoppe: Boeta Chamberlain (een doelskop, een