Virtual Edition

Page 27

3 OCTOBER 2014

MOTORING

NAMIB TIMES

27

Indongo Toyota Vroue 4x4 Dag

Crossroads Car Sales 20 Years Anniversary WINNER! Mr Melvin Cloete, Chief of the Swakopmund Municipal Traffic Department has drawn the first winner in the

Crossroads Car Sales 20th Anniversary draw.

And Izak Visser Alpro Aluminium (Please collect your prize on Monday, 6 October at Crossroads Car Sales)

Indongo Toyota Walvisbaai het op 26 & 27 September ‘n vroue 4x4 naweek vir hulle kliënte aangebied. Hulle wou vir vroue wat nooit 'n kans kry om 4x4 te ry of nog glad nie weet hoe nie, die geleentheid bied om hulle kennis op te bou sodat hulle meer selfvertroue en gemoedsrus het vir die dag as hulle moet 4x4 ry. Terselfdertyd wou hulle ‘n pret naweek vir hulle kliënte aanbied. Daar is eers basiese 4x4 klasse deur Namib Off-Road Centre aangebied wat opgevolg is met praktiese lesse in die duine. Elke vrou wat daar was en die 'guts' gehad het om duine te ry was 'n wenner. Pryse was uitgedeel vir beste spangees, grootste "oepsie" en meeste praat. Die hele naweek was deur Toyota geborg en almal het Toyota sakke gevul met geskenke van Toyota af ontvang. Die naweek was baie suksesvol en Indongo Toyota beplan beslis om in die toekoms weer so ‘n lekker 4x4 dag vir hulle vroulike kliënte aan te bied.

Tel: 064 204926 Cell: 264 817997904 / 0812129664 Email: emushimba83@gmail.com

GENERATORS ·CONCRETE

MIXERS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Virtual Edition by Namib Times Virtual - Issuu