12 NAMIB 12 NAMIB TIMES TIMES
ENTERTAINMENT
21 21AUGUST AUGUST2015 2015
De Priester en De Chef ‘n Wenresep! WALVIS BAY
SWAKOPMUND * Bridge: The Swakopmund Bridge club meets every Monday evening at 19:00 at Lions Old Age Home. Contact: Ed Barbour 064-405 604. * Swakopmund Toastmasters: Meet every first and third Monday of the month at the Europa Hof Hotel, Bismark Str 39, Swakopmund, Namibia from 19:00 20:30. * 21 to 23 Aug: Phoenix Bike Rally at Swakopmund Go kart Track from 08:00. * 30 Aug: Sunday Market at Wellness Centre 5 Libertine Amathila St Swakopmund from 09.00 till 13.00. * 5 Sept: Husab Marathon and 10km, 5km fun run starting at the Husab Access Road from 07:00. * 5 Sept: Poetic Healing presents Open Mic Night at 18:00 at Cosmopolitan Restaurant, Swakopmund. Interested poets, comedians and musicians should contact 0812144161 on or before 31 August 2015
HENTIES BAY * 28 & 29 Aug: FISHFESTIFAL & SPORTS DAY. * 29 Aug: HENTIES JUKSKEI FUN DAY opens at 08:30. Divisions A, B, C.
ART EXHIBITIONS * Every Saturday: Open Air Arts Exhibition at the Mole next to Tennis courts in Swakopmund. Oil paintings - weather permitting. * Permanent Collection: Woermann Haus Gallery in Bismarck Street. Fine collection of the Swakopmund Arts Association’s “South West Masters’’ and contemporary Namibian art works. Open Mondays to Saturdays 10:00 - 12:00 and 15:00 - 17:00. * Swakopmund Museum: Open daily, including Sundays 10:00 - 17:00. * Sam Cohen Library: Monday to Friday: 08:00 13:00/15:00 - 17:00 and the second Saturday per month 09:00 - 13:00. * Die Galerie, Walvis Bay: Exhibition of Namibian and South African Artists. Gallery Hours: Monday - Friday: 08:00 - 13:00 & 14:00 - 17:00. Saturday - 08:30 - 12:30.
Die gehoor was vasgevang deur die drie kunstenaars op die verhoog: Jak de Priester en Hoenderboer Ferreira, wat vir die musiek gesorg het, en Tiaan Langenegger, De Chef! Maria Davel-Wallis
Die gehoor wat Woensdagaand die optrede bygewoon het van die gewilde Suid-Afrikaanse sanger, Jak de Priester en die KykNet-Kokkedoor-wenner, Chef Tiaan Langenegger, sal saamstem dat hulle saam ‘n wenresep is! De Priester is een van die handvol skeppende Afrikaanse sangers – iemand wat put uit sy eie verwysingsraamwerk, sy daaglikse bestaan, en musiek en oorspronklike lirieke daaruit laat voortvloei. Dit was ‘n vars en inspirerende belewenis om dié mengsel van dialoog en staaltjies, musiek en kookdemonstrasies te deel. Wat treffend was, is om die musiek-resultaat te hoor, nadat die sanger die gehoor teruggeneem het na die impetus van die spesifieke liedjie… die onopgesmuktheid, en opregtheid van die musiek het telkens beïndruk….Lara, ‘n liefdeslied vir sy seuntjie se
hart se punt, Sally Williams Nougat vir sy geliefde nadat sy oorsee is, daar was ‘n lied oor terugstap na gister geïnspireer deur Leon van Nierop, ‘n beskrywing van die ses stelle inwoners van sy tuiskompleks in Centurion, en talle meer – soms het hulle die gehoor laat skater, dikwels entoesiasties laat klap – maar , dat hulle die mense in die gehoor in die holte van die hand gehad het, was duidelik. Tiaan Langenegger leef sy passie, kook, al uit van kindsbeen af…hy het die gehoor vasgevang gehad met sy staaltjies, sy innemende persoonlikheid en sy mondwater-snoepgoed. Vervolg op bladsy 13
Foto's deur Maria Davel-Wallis
* Every Monday, Wednesday and Friday: Book Exchange at the Mission to Seafarers. All Welcome. * Every Tuesday: Blood clinic (NAMBTS) at Wel witschia Hospital next to indoor pool. * First Tuesday of every month: Charity Quiz Night at The Raft! Call 204877 for more info and reservations. * Every Sunday: Potjiekos available at MOTH Club. * 1 Sept: Interkerklike Gebedskring biduur om 09:00 by VGK Kerk. * 4 Sept: Poetic Healing presents Open Mic Night at 18:00 at Ninos's Pizzeria, Walvis Bay. Interested poets, comedians and musicians should contact 081 214 4161 on or before 31 August 2015. * 5 Sept: Hear 4 Raymond - The International School of Walvis Bay at 18:00. Contact: 081 251 9900/081 344 8811. * 9 Sept: MOTH meeting at Escarpment Shellhole. * 25 Sept: Mr and Miss NPS at School Hall.
Tiaan Langenegger, Kokkedoor-wenner-chef, en Beate Lange wat hom met eg-Swakopmunder-gasvryheid verras en bederf het