02 october namib times e edition

Page 2

2 NAMIB TIMES

2 OCTOBER 2015

COMMUNITY NEWS

“Gryp die Dag – Leef Voluit – Moet nooit moed opgee nie!!” Maria Davel-Wallis

Namibiër Monique Strydom terug ná 40 Jaar Dit was 'n borrelende Monique Strydom wat gisteroggend vroeg vir my die voordeur van hulle vakansie-eenheid op Langstrand oopgemaak het – die vorige keer dat ek met haar gepraat het, was sy pas vry ná 127 dae as gyselaar van Abu Sayyaf-rebelle in die woude van die Filippynse eiland, Jolo, in 2000. Monique Strydom het op dié wyse eintlik bekendheid verwerf toe sy as een van 21 gyselaars deur die terreurgroep aangehou is. Die nagmerrie, wat skielik 'n einde gekry het, het haar as mens verander – en haar geleer dat mens altyd daarna moet streef om positief te wees – en dat elke dag van die lewe só belangrik is. Sy het gisteronggend vertel dat sy laat in Augustus 2000, moed verloor het, en aan haar man Callie, wat saam met haar 'n gyselaar was, gesê het hulle gaan dit nie oorleef nie, hulle gaan sekerlik doodgemaak word. Daardie nag, die nag van 26 Augustus, sê sy, het God in 'n droom aan haar verskyn, en aan haar gesê dat sy sal weer vry wees……. sy het toe sy wakkerword onmiddellik aan haar man vertel wat gebeur het, en 'n besig-heidsplan begin opstel Sy sê in daardie stadium was daar geen

sprake daarvan dat hulle vrygelaat sou word nie – tot daardie middag 2-uur, toe haar droom werklikhied geword het en die leier van die groep rebelle aan hulle gesê het sy gaan vrygelaat word. Op 27 Augustus is sy, twee Franse gyselaars, en 'n Duitse gyselaar vrygelaat. By haar terugkeer het sy haar lewe aan die mense van Suid-Afrika begin wy, om hulle te bedank vir hulle onwrikbare steun en liefde tydens hulle aanhouding, en vir die Suid-Afrikaanse regering se deurgaanse pogings en onderhandelings om hulle te bevry. Sy het haar eie besigheid toegemaak en die Callie en Monique Liefdadigheidstrust en in 2002, die organisasie, Matla a Bana ('n Stem teen Kindermishandeling) in die lewe geroep. Haar man, Callie, is nog steeds in die bankwese, en sy doen haar liefdadigheidswerk voltyds. Sy was al Nuusmaker van

die Jaar, het 'n boek, , “Shooting the Moon”, geskryf wat 'n groot verkoper geword het en op die oomblik uitverkoop is, en is deur die Amerikaanse Biografiese Instituut benoem as een van die Grootse Vroue van die Eeu. Monique is in Windhoek gebore en is saam met haar ouers Suid-Afrika toe toe sy 11 jaar oud was – die afgelope vakansie in Namibië was haar eerste keer terug, en sy sê hulle oorweeg dit sterk om hier te kom woon, mettertyd. Haar ouers, Monica en Henter Aggenbag het in die jare sestig in Walvisbaai gewoon – Monica het by die hospital gewerk as 'n suster – en hulle harte klop nog warm vir dié kus. Monique praat passievol oor haar werk – sy werk nóu saam met die polisie, doen geweldig baie opheffings-en opleidingswerk om die polisie te help bemagtig en oplei, om die regte aanslag te hê wanneer

Hage promotes Walvis Port overseas Continued from page 1 million cubic metres of land has already been reclaimed for the N$3 billion container terminal. The acting project manager, Yuangfei Feng, was quoted in an earlier interview that the work is at least 25 per cent complete and on track, with a projected completion date of March 2017. Geingob is in New York, United States of America (USA) to attend the United Nations (UN) General Assembly. Earlier this week, on the Africa-America Institute's AAI Future Leaders Legacy Fund Awards in New York City, under the theme, "Achieving Excellence through Scholarship, Opportunity, and Innovation", Geingob, was awarded the Lifetime Achievement and Distinguished Alumnus Award. The President did not deliver a prepared statement, but spoke off the cuff after accepting the award. Proceeds from the awards gala will support the Future Leaders Legacy Fund. The president and First Lady Monica Geingos are expected back home tomorrow after a three-week trip to Havana in Cuba, San Antonio in Texas and New York in the USA. NAMPA

Van Links na Regs: Oud-Walvisbaaiers Monica Aggenbag en haar man, Henter Aggenbag, en die filantroop en aktivis vir kinderveiligheid, Monique Strydom, wat ná dekades weer haar geboorteland, Namibië besoek het. Hulle is gister terug Suid-Afrika toe – maar hulle kom beslis gou weer, sê Monique. daar met slagoffertjies van mishandeling en verkragting gewerk word. Hulle maak pakkies vir slagoffers, en wanneer sy daaroor praat, straal die passie en gefokusdheid uit haar hele wese. Sy sê sy wens net sy kan nog meer doen, omdat daar soveel nood is, en soveel pyn by diegene wat slagoffers is van geweld, aanranding en verkragting. Volgende week fokus ons in diepte op haar liefdadigheidswerk - en op haar

nóu verbintenis met die owerhede – in Suid-Afrika, maar ook internasionaal, in die stryd teen kindermishandeling, en -misbruik. Sy en haar seun, Luc (14) wat ook saam hier was, het heerlik vakansie gehou – en op haar Facebook-blad het sy gesê, nà 5 dae het sy geweet, sy sal hier kan bly. Haar boodskap is dat mens nooit, ooit mag moed opgee nie – al lyk dinge ook hoe donker om jou – en dat mens voluit vir vandag

moet leef, en die dag moet aangryp as 'n geskenk van Bo! Dit was 'n onvergeetlike oomblik – daardie dag toe ek met haar die onderhoud gevoer het, pas nadat sy vrygelaat is en in veiligheid geland het. Dit was 'n onvergeetlike oomblik om haar 15 jaar later van aangesig tot aangesig te ontmoet – en 'n meer persoonlike blik te kry op dié vrou wat haar droom elke dag wáár leef.

"To Us Road Safety Is Key” Continued from page 1 many deliberations during the three-day seminar, the following resolutions were taken regarding RA improving services delivery: Fistly, the RA will launch a pilot online booking system for Roadworthy testing at Walvis Bay NaTIS. This queue management initiative will greatly assist with eliminating long queues in the roadworthy testing operations. The Pilot Project will be conducted over 3 months and once it is completed it will be rolled out to other towns. Secondly, the RA has drafted a Standard Operating Procedures Manual which will help them to streamline and standardize their operations at all NaTIS Centres as well as at Transport Regulations. Thirdly, RA will also conduct a customer satisfaction survey and onces it is done, they will increase their customer awareness and education programmes. Fourthly, RA will endeavour to strengthen relations with strategic stakeholders in the transportation fratenity and pull together their resources to ensure safety on the roads and RA will finalise the implementation of the Call Centre and SMS 2000 to enable their customers speedy responses to their queries.

Police officers without running water Marshallino Beukes Swakopmund police officers, living at the Mondesa Police Barracks (Single Quarters) had to cope without running water, after their water supply was cut-off by the town's municipality on 24 September. It was alleged that this development followed after the water bill was not paid by the line-ministry for the past six months. After further investigations, namib times was informed that this was not the case, as the Ministry pays its bills on time. According to our source the Ministry has to pay numerous monthly, municipal bills end thus provides only one cheque for all of these bills, which must be separated to cover the various bills. However, according to our source, a slip-up at the Swakopmund Municipality occurred, as the monthly cheques were not separated to cover the bills, and were paid into only one account. According to him the Mondesa Police queried the water cut-off and afterwards it was discovered that the money was indeed paid into the Municipality's account, and the account is thus up to date. The problem was solved and after a whole weekend without water, police officers have access to running water again. The newspaper did contact the Swakopmund Municipality's Corporate Officer: Marketing & Communication, Aili Gebhardt, in order to get clarity on what exactly happened, but she insisted to first be informed of what we know and what rumours are allegedly going around. The reporter noted that he only wanted an explanation from the Municipality's side, in order to set the record straight. We did not get any response when going to print.

Andries Vermeulen by die wyn veiling.

Walvis Fees-wynveiling “Sag op die Tong” Madelaine Laubscher

Die jaarlikse Walvis Fees-wynveiling het Woensdagaand plaasgevind by die Stadsaal in Walvisbaai en volgens organiseerders was dit 'n dawerende sukses. Die weinveiling was dan ook die afskop van die komende Walvisfees dié naweek. Volgens 'n organiseerder, Belinda Oberholster, was die hoogste bod vir die aand N$26 500 vir 'n brandewyn stel, die tweede hoogste bod N$7 000 vir 'n wyn reeks en die derde hoogste bod N$6 700, ook vir wyn. “Die aand was absoluut 'n groot sukses. Ons het tot dusver N$109 000 ingesamel, maar ek is doodseker die bedrag kan nóg groter wees,” het sy gesê. Die bekende sanger en komediant, Andries Vermeulen, het gesorg vir die vermaak en musiek en volgens die publiek wat die aand bygewoon het, was vanjaar se wynveiling iets om te onthou. Die aand het afgeskop met 'n wynproe en daarna het 'n ete, vermaak en toe het die veiling die geleentheid afgerond.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.