Namfarmers Magazine Feb

Page 17

MONTHLY TIP: PHOSPHATE NEEDED FOR OPTIMAL ANIMAL PRODUCTION Animals need phosphate throughout the year, because it is a very important mineral for optimal animal production. In fact, animals need small amounts of phosphate every day to maintain production. A phosphate lick is very necessary during the rainy season as all animals are in a fast-growing phase which leads to increased metabolism. Phosphate is essential for good fertility, development of the bone structure, energy metabolism and milk production.

Wenke vir die bestuur van Fosfaataanvulling in die reënseisoen Danie de Lange: Tegniese Adviseur

Fosfaat- en proteïenlekaanvulling is deel van suksesvolle rooivleisproduksie in Namibië. Fosfaataanvulling in die vorm van Futterfos P6 is baie goedkoop en diere kry dit meestal net gedurende 4 maande op groen weiding. Die produsent moet dus alles in sy vermoë doen om sy diere maksimum toegang tot fosfaat te gee. Verwyder ook klipsout by beide skaap- en beestroppe om optimale fosfaatinnames te verseker. Feedmaster se proteïenlekreeks bevat derhalwe ook deurgaans hoër vlakke fosfaat om die weiding se lae vlakke en diere se fosfaatbehoeftes aan te vul. 1. Hoeveel Futterfos P6 moet in die www.namfarmers.com.na

lekbakke gegooi word Die produk is ‘n fosfaatmineraalaanvulling met ‘n hoë soutinhoud, dus is die produk se innames relatief laag. Kamp- en tropgroottes, tipe lekbakke en hoe gereeld poste/waters kontroleer word is bepalend, dus die volgende riglyne: Grootvee: Teen 150 – 200g/Koei/dag behoort 50 koeie slegs 70kg P6 in sewe 7 dae te vreet. Besluit of die volle hoeveelheid eenmalig uitgesit word en of dit in twee porsies vir die week opgedeel word bv Maandag en Vrydag. Kleinvee:

Teen 15 -20g/Ooi/dag behoort 250 ooie slegs 35kg P6 in 7 dae te vreet. Verdeel die lek tussen ten minste 2- 4 lekbakke as gevolg van die tropgrootte. 2. Hoe gereeld moet die lekbakke aangevul word ? Omrede dit hoofsaaklik ‘n fosfaatmineraal aanvulling is, kan diere paar dae sonder fosfaatlek wees indien dit gereeld reën. Die feit is egter dat diere verkieslik daagliks toegang moet hê tot P6, veral koeie 13


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.