Rekord FREE!
04 February 2022
072 757 0514
rekord@rekordmediafs.co.za
NOW YOU KNOW!
ERMELO | BREYTEN | CAROLINA | AMSTERDAM
Truck driver choked & hijacked
Kyk uit vir die gat! ERMELO/LOTHAIR ‘n Sinkgat op die R39 tussen Ermelo en Lothair het nasional aandag getrek verlede week nadat dit wyd op soosiale media gedeel is. Motoriste is gevra om versigtig in die omgewing te ry. Die sinkgat is sowat 30km buite Ermelo oppad na Lothair.