VELDBRAND ERMELO

Page 1

Veldbrand Ermelo FREE! 072 757 0514 info@veldbrandmediasa.co.za 060 405 8979 18 November 2022 THIS NEWSPAPER SERVES THE COMMUNITIES OF: ERMELO | BREYTEN | CAMDEN | LOTHAIR | SHEEPMOOR Local. Useful. Digital. Bldsy. 2

Klein dorpie steel Engelse fliekmaker se hart, lei tot Afrikaans fliek

In Mense van die wind, Netflix se jongsteAfrikaanse rolprent, stel Armand Aucamp ooksy sangvernuf bekend in die rol van ʼn musikantwat terugvlug na sy tuisdorp om sy duiwels tetakel. Louw (Aucamp) keer terug na die familieplaasop Ermelo nadat ʼn fratsongeluk sy lewehandomkeer verander het Dié Mpumalanga dorpie was so treffend vir David Schröder, ʼn Engelse stadsjapie wat ook dieregisseur en skrywervandiefliekis,datdit die inspirasie geword het vir die verhaal van Mense vandie wind Schröder het besluit die fliek moet opdie dorp gemaak word en talle geboue op die dorp isomskep om die storielyn van die rolprent te dien.DiespanagterMensevan

die wind isso bekoor deur die innemende vriendelikheid enverwelkomende gasvryheid van die plattelandse dorp, dat ʼn spesiale vertoning van die rolprentMaandag in die ouditorium van Hoërskool Ermelo gehouis.Ditwasookʼn manier van dierolprentspan om dankie te sê en terug te ploeg in die gemeenskap By die geleentheid het inwoners nie net skouers geskuur met die akteurs, regisseur en skrywervan die rolprent nie, maar het ook die geleentheid gehad om hul mede inwoners op diesilwerskerm te sien “Ek hetvandiebeginafgeweetdat ons ʼn spesiale vertoning hier in Ermelo moes hou, diegemeenskaphetʼnintegrale rol in die verfilmingsproses gespeel,” het Schröder aan Maroela Mediagesê. Dit was

ook belangrik vir Schröder om ʼnAfrikaanserolprenttemaak “Ek weet hoe graagAfrikaanse mense plaaslike flieks in hulle moedertaal ondersteun” Juan de Wet, ’n graad 11 leerder aan Hoërskool Waterkloof in Pretoria, vertolk die rol van Venter. Ten spyte van ʼn wankelrige verhouding met sy pa en ander struikelblokke, streef hy sy drome na De Wet hoop om eendag sy liefde vir musiek én toneelspel te kombineer wanneer hy sy loopbaanuitkerf. Hoewel hy vandag trots is daarop dat hy in die rolprent te siene is, vertel hy dat hy niedadelik aanklank by die karakter gevind het nie “Ons was verplig om drama as vak te neem in gr. 8 en 9. Ons onderwyser het ons oudisies verfilmom in te stuur na die

vervaardigers. Ek het gehuiwer toe ek sien die seun hakkel, ek het dit eintliknet ingestuur vir die pret daarvan,” vertel De Wet “Ek wasverrastoeekmaandelater ’n e pos ontvang van die produksiemaatskappy.” Aucamp, wat self van jongs af ’n reuseliefde vir musiek het, het tydens die verfilmingsproses asmentor virDeWetopgetree “Hyhetso baie vrae gevra en was so gretig om te leer, ek het naderhand ’n mentorrol ingeneem,”het Aucamp aan Maroela Media vertel Renier Basson, Jana Erasmus, Diani Gernandt, Erik Holm en Nieke Lombard is ook in die rolprentte sien Mense van die wind is tans op Netflix beskikbaar. (Deur Maroela Media)

| Veldbrand | LOCAL NEWS LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 02 ■ ERMELO
JW AUTO | Veldbrand | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 03

School

Term 3 Top Academic achievers

1 SAMBO, LUSANDA 89.75%; 2 RUNYOWA, BELLA 87.81%; 3 MAZIBUKO, STHABILE 87.39%; 4 SIBEKO, SINENHLANHLA 83.36%;

NOTHANDO 82.53%;

84.37%; 8 MAZIYA,

12

2

11

3

Page
) | Veldbrand | SCHOOL NEWS LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 04
“Congratulations to these learners for achieving an average of 80%ormoreforTerm3.Youmakeusproud!Keepupthegood work,”said Laerskool Ermelo (Photos: Suretha
van Rooyen
5 MASINA,
6 MADONSELA,
7
8 GAMEDE,
3
4
5
1 SEBAKE, FRIDAUS 87.22%; 2 NDABA, TONIGHT 85.95%; 3 MALATA, SEBOLO 85.75%; 4 NGOMANE, LONWABISO 85.14%; 5 MOGALE, PALESA 84.53%; 6 MAPOKGOLE, ATLEGANG 83.58%; 7 RUSHWAYA, LOVEJOY 83.06%; 8 TSHETLA, PALESA 81.58%; 9 MKHWEBANE, SIYABONGA 81.31%; 9 MSIZA, ZIZIPHO 81.31%; 10 MBUYANE, SINENHLANHLA 81.06%; 11 RADEBE, AWETHU 80.42% and 12 RADEBE, HLELOLWENKOSI 80.20%. 7
ANDISWA 82.39%;
NDAWANA, KHIANNAH 81.11% and
NOMFUNDO 79.53%.
MBULI, SIMTHANDILE 87.08%;
BRUCE, KEISHA 86.45%;
MKONZA, NTOKOZO 85.53%; 6 NTULI, AWANDE 84.48%;
JELE,
MICHELLE
MANDISA 84.04%; 9 KUNENE, LESEDI 83.16%; 10 MAVUSO, OLWETHU 82.91%;
LETSWELE, CHRISTABELLE 82.38%;
MABUSELA, MADIMETJA 81.52%; 13 MTHETHWA, MENELISI 81.50% and 14 NGEMA, LUNGELO 81.00%. 1 NHLEKO, LUBANZI 92.00%;
RADEBE, SETHU 91.14%;
NGWENYA, WANDI 91.04%; 4 BETHULA, AMANDA 89.64%; 5 MONDLANE, AMAHLE 89.48%; 6 PHIRI, SINOTHILE 89.04%; 7 DLADLA, ULUTHANDO 88.60%; 8 MALINGA, LUSANDA 85.95%; 9 SEBAKE, WALDAH 85.71%; 10 SOKO, MPHO 84.53%; 11 VILAKAZI, ZIYANDA 84.05%; 12 NHLABATHI, SBUSISIWE 82.60%; 13 NDHLALA, NOKULUNGA 81.96%; 14 MALEVU, SANELISIWE 81.65%; 15 NKOSI, SBONGAKONKE 81.19%; 16 NYAMUNDA, OLWETHU 81.13%; 17 MARODZA, ASHLEY 81.11% and 18 LUSHABA, LINDO 80.33%.
NEW HORIZON COLLEGE | Veldbrand | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 05

Errie-atlete blink vir oulaas uit in 2022

‘n Paar van EHS se atlete het op Saterdag 29 Oktober aan die Mpumalanga SYIP uitdunne gaan deelneem te Secunda Stadion Dieatletehetuitstekendpresteer met die volgende uitslae: DOGTERS o.15: Marlioné Erasmus: eerste in 400m, tweede in 200m en derde in 300m hekkies; Elizca Lotz: eerste in 800m en

vyfde in 300m hekkies; Marné de Jager: tweede in 800m; Mikaela Hand: eerste in gewigstoot, asook in skyfwerp en Tilana Uys: tweede in gewigstoot SEUNS o15: Kryn Romijn: eerste in 400m, tweede in 200m en 100m en Luan Greyling: eerste in 800m. SEUNS o.17: André van Schalkwyk: eerste in 400m en 200m en

tweede in 100m; Bongmusa Vilakazi: eerste in 1500m en Tyrone Berning: eerste in 400m hekkies Hierdie was die laaste byeenkoms vir 2022 se atletiek seisoen en die Erries het voorwaar tot op die einde hul staal gewys. Baie geluk aan elke atleet met die besondere prestasies. Hoërskool Ermelo

■ ERMELO
| Veldbrand | SCHOOL NEWS LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 06

Rubrieke

Klitsie weet nie mooi wat om van die tannie te maak wat so staan en moan oor my op facebook nie Klitsie begin wonder hoekom die so hard probeer om die rubriek gestop te kry Liewe tannie, klitsie gesels nou met jou Jy skep die idee dat ek loop moeilikheid soek as ek so oor die doen en late van dit wat in ons gemeenskap gebeur skryf. Ek weet dit pla jou want ek weet jy weet dat ek al meer as een keer oor jou loop staan skryf het Ek het nie gejok oor wat ek skryf nie want jy was die sondebokkie gewees Ongelukkig was ek een van die gaste wat op jou stoep gestaan het toe jy so vrylik loop klippies druk het in jou eens beste maatjie se bande En Klitsie is nie so seker jy praat die waarheid as jy sê jy lees nie Klitsgras nie En daar gons die dorp oor die fight (of was dit nou 'n attempted robbery?) gewees wat sommer so helder oordag by 'n bekende winkel in die dorp uitbreek Klitsie verstaan dat 'n paar vieslike houe uitgedeel is En dit oor of met of deur 'n visstok? Hoekom weet Klitsie nie maar wat ek wel weet is dat daar nooit 'n dull moment in die dorpie van ons is nie! Sê jou sê oor die week se Klitsgras WhatsApp jou kommentaar na 060 405 8979

Now you know!

Obesity

1.Overweightandobesityaredefinedas "abnormalorexcessivefataccumulationthat mayimpairhealth"

2.Morethan1.4billionadultswere overweightin2008,andmorethanhalfa billionobese

3.Globally,over40millionpreschoolchildren wereoverweightin2008

4.Overweightandobesityarelinkedtomore deathsworldwidethanunderweight

5.Foranindividual,obesityisusuallythe resultofanimbalancebetweencalories consumedandcaloriesexpended

6.Supportiveenvironmentsandcommunities arefundamentalinshapingpeople’schoices andpreventingobesity

7.Children'schoices,dietandphysicalactivity habitsareinfluencedbytheirsurrounding environment

Wat ‘n foto!

FICKSBURG/FOURIESBURG, OOS VRYSTAAT

Duisende Suid Afrikaners sal die week die week die Oos Vrystaat besoek wanneerkersieseisoengevierword Die eens gewilde Ficksburg Kersiefees vind niemeerplaasniemaarleserskangerus in Clocolan ‘n draai maak waar Constantia, Ben Nevis en Zuikerkop gasteplase‘ngesamentelikefees

program aanbied. Die groot trekpleister blyegterdie“IonaCherryCropFestival” wat belowe om aan ieder en lek se smaak in klank, eetgoed en geleentheid te voldoen Buiten die heerlike Belgiese wafels waarvoor Iona so bekend is, kan lesers ook verskeie ander gewilde eetplekkeindieomgewingbesoek.

EDITORIAL TEAM

GROUP

EDITOR:

EDITOR:

EDITOR:

DIGITAL MEDIA EDITOR: LINDIWE LUTHANI

SOCIAL MEDIA EDITOR: IRENE THAKELI

SUBSCRIPTIONS: JUNITHA VOLSCHENK

PUBLISHER/MARKETING: GERHARD OLIVIER

CODE OF CONDUCT THIS PUBLICATION IS OBLIGATED TO REPORT NEWS TRUTHFULLY, ACCURATELY AND FAIRLY. SHOULD YOU FEEL WE DO NOT ADHERE TO THE PRESS CODE YOU CAN SUBMIT A COMPLAINT TO THE PRESS OMBUDSMAN AT PRESSOMBUDSMAN@OMBUDSMAN.ORG.ZA ALL RIGHTS AND REPRODUCTION MATERIAL PUBLISHED IN THIS PUBLICATION ARE HEREBY RESERVED IN TERMS OF THE COPYRIGHT ACT. Veldbrand NOW YOU KNOW! A local digital independent community newspaper focussed on informing our readers with news local and regional that is useful, objective, credible and reliable. VELDBRAND IS PUBLISHED BY LIVERO MEDIA (PTY) LTD. TINNIE VAN ROOYEN STREET 3, CLOCOLAN, 9735 THE DEADLINE FOR ADVERTS & NEWS IS FRIDAY, 15:00 PRIOR CONTACT US | 072 757 0514 WHATSAPP US | 060 405 8979 E MAIL US AT info@veldbrandmediasa.co.za
Klitsgras
EDITOR: NTHABISENG MOHLAKOANA
LIM/MP/KZN/GP: LEBOHANG TLABA
FS/NW: CORNÉ VAN
NOORDWYK
NC/EC NTHABISENG MOHLAKOANA
MEMBER OF AIP THIS PUBLICATION IS A PROUD MEMBER OF THE ASSOCIATION OF INDEPENDENT PUBLISHERSOF SOUTH AFRICA
Oos-Vrystaat roep jou! OOS VRYSTAAT Lesers word uitgenooi om hulle foto’s met ons te deel deur die foto en beskrywing te e pos na publisher@veldbrandmediasa co za Advertise in Veldbrand 072 757 0514. LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER WEEKLY FEATURES | Veldbrand | 07
Die

Heuningdruppels

God van wonders

Kitchen delight

Loaded Boerewors Rolls

with Chakalaka

Ingredients

30 ml (2 Tbsp) sunflower oil

1 onion, peeled and finely chopped

1 green pepper, finely chopped 3 carrots, peeled and grated

30 ml (2 Tbsp) Robertsons

Braai & Grill Spicy BBQ

45 ml (3 Tbsp) Knorr Chakalaka Soup

125 ml (½ cup) water

700 g Boerewors6 bread rollsbutter (optional)

100 g feta cheese, crumbled

Preparation method

RECIPE BY

Heattheoilinasaucepanandfrytheonionsandgreen peppersuntilsoftAddthegratedcarrotsandsautéfora further 10 minutes, or until softened Add the Robertsons Braai & Grill Spicy BBQ and stir for 1 minute.In a small bowl, make a smooth mixture of the Knorr Chakalaka Soup and water, and add this to the saucepan. Stir well and simmer over a medium low heat for 15 20 minutes, or until the chakalaka reaches the desired consistencyBraai the boerewors over low to medium coals until cooked through, taking care not toburnitontheoutside Removefromthegridandcut into portionsSlice the rolls lengthways, and butter them (optional). Place a boerewors piece in each roll and top with the chakalaka and crumbled feta.Serve hot.

Ek het eergistermiddag hierdie reënboog afgeneem buite my huis Maar kom ek noem net vir jou dat hierdie foto op GEEN manier diegrootsheidvanhierdieoomblikkanvasvat nie Omdat ek die foto op 'n wye hoek moes neem om alles in te kry, lyk dit of die reënboog baie ver weg is, terwyl dit gevoel hetofek'nhanetreevandiepotgoudgestaan het. Dit het werklik my asem totaal weggeslaan en ek kon nie ophou kyk daarna nie My eerste gedagte was: Hoe groot is U Here, om hierdie onbeskryflike skoonheid vir diemenstewys!Ditvoelofmensopjouknieë wil neerval en met jou hande in die lug die Hereaanbid. Sommerindieheel eersteboek van die Bybel lees ons van die reënboog ná diesondvloed,waarGodbelowedatHynooit weer die hele aarde sal oorstroom met reën nie "Toe het God gesê: Dit is die teken van die verbond tussen My en julle en die wilde diere by julle, 'n verbond wat vir alle toekomstige geslagte geld: my reënboog het Ekindiewolkegeplaas.Ditsaldietekenwees vandieverbondtussenMyendieaarde." (Gen. 9:12 13) Dink nou net vir 'n oomblik aan diedagtoe dieeerste mense'n reënboog gesien het Hulle het niks geweet van wetenskap en van ligbreking deur waterdruppels nie Hoe verstom moes hulle nie wees nie! Vandag ken ons die wetenskap agter 'n reënboog, maar toe ek hierdie dubbele reënboog sien, was dit vir my veel eerder 'n teken van God se grootheid en sy almag. Die mens kan geensins 'n reënboog in die lug plaas nie, net God kan dit doen Maar saam met dit het hierdie teken my opnuut herinnerdatGodsybelofteshou,tenalletye! Enwatmeeris,sybelofteis'nbevestigingdat sy genade SO groot is, en sy liefde vir ons so groot is, dat Hy ons nie weer so sal vernietig nie. Sy genade en liefde is eenvoudig net té groot! Ekhetaansopaarpuntegedink:

*Hyis'ngenadigeGod

*Hyhousybeloftes

*Hygeenonselkedagnog'nkans

* Hy kan die mees indrukwekkende kunswerkemetsyhandeskep,sodatdiemens ditkanbewonder.

* Hy laat toe dat die mens Hom ook deur wetenskapkanleerken.

*HyisdieGodvanwonders.

Jamyvriend,asjyHomsoekhoefjyniealtyd ver te kyk nie, jy hoef net jou oë op te hef na Homtoe

Emergency numbers EMERGENCY RESPONSE CELL PHONE EMERGENCY AMBULANCE RESPONSE 10177 10111 Chuckle
Meester Why was 6 afraid of 7? Because 7,8,9,!
WILNA BOTHA
Rubrieke
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | Veldbrand | WEEKLY FEATURES 08
AZARIAH | Veldbrand | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 09
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.