18 Sept 2022

Page 1

Tema: Die Here het vir Jona nog vele kanse gegee. Deurkollekte: NG Welsyn

Blok Diensbeurte Sondag18Sept—BlokE Sondag25Sept BlokAB Komontmoetnuwevriendeoor n‘koppietee/koffie/ rooibos!

· Leraar: Ds. John Myers 076 457 8693 Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095

B1E3

Lief en leed

1 Vandag se diens….

Die erediens word gelei deur Ds. John Myers

· besonderhede: ABSA Tjekrek no 510 580 036 Tak Meyerton

· 09:00—12:00 -Telno0829937218/0825390342CorrieLouw(koster)

Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za · KantoorureDi&Vry

· Gemeente

Skrif: Jona 1;1-17; Jona 2:1-3; Jona 2:8-10; JOna 3:1-5

x Bid vir ons gemeente, ons dorp, ons land.

Bank

Vir Sterkte aan ndie matrikulante!

· Ngkerk-Meyerton-Oos

x Baie geluk aan Willie &Annatjie de Beerwat Vrydag hul 57ste huweliksheredenking vier1

x Baby (Anna) Terblanche se gesondheid is baie swak.

Wyk

x Elize Swanepoel het ‘n heupvervanging moes ondergaan nadat sy geval het.

Byeenkomste die week

2

a Kategese gedurende die diens in die onderskeie lokale. a BET (Bates, Eiendom & Terrein) 17:00

a Gebedsgroep Almal welkom om 07:30

a Erediens 09:00— Diens word gelei deur Ds. John Myers

Maandag 19 Sept

a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in! JY is die kerk!

Sondag 18 Sept

a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:30

Vrydag 23 Sept

a Erediens — word gelei deur ds John Myers.

Maandag 26 Sept

Vrydag 30 Sept

a Kategese gedurende die diens in die onderskeie lokale a MELAS—na die diens

Sondag 25 Sept

a Jeug Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661

Wees asseblief bedagsaam......

Engelse diens

Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693

Daar gaan‘n proefneming gedoen word op Sondag 23 Oktober om 11:00met ‘n Engelse diens. Nooi dus al u Englse bure/vriende

Vrydag 23ste Reghardt Koen (C6) Vreugdevolle lewensjaar word jou

Lidmate word versoek om ag te slaan op die bordjies vir ons gestremde / bejaarde lidmate of diegene wat dit moeilik vind om te loop. Wees asseblief bedagsaam en parkeer liefs op n ander plek sodat hierdie lidmate van ons dit makliker kan vind om toegang tot die kerkgebou te kry.

Baie dankie vir jou omgee.......

Benodig jy hulp/raad/voorbidding?

toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

‘ n

So 18 —Sa 24 Sept

Woensdag 21ste Almut Sibthorpe (B5)

Geluk elke verjarende!!

Ds.John

GOD SE VERTEENWOORDIGERS 1 Kon.18:1-7

4

Vrees God en hou Sy gebooie; want dit geld vir alle mense" (Pred. Obádja12:13).

Kom ons let eers óp wat die Bybel van hierdie man sê.Hier staan dat hy die Here "baie gevrees" het.Reeds van sy jeug af (v.12). Wat word daarmee bedoel? En wat bedoel die Bybel as daar op baie ander plekke gesê word dat ook ons die Here moet vrees? (Ps. 25:12; Jes.50:10; Matt.10:28)

Moet ons bang wees vir Hom? Van Hom probeer wegvlug? Sekerlik nie! Ons moet juis ons toevlug tot Hom neem.Om die Here te vrees, beteken om 'n diep ontsag vir Hom te hê, om Hom te erken as God, om Hom in jou lewe God te laat wees. lemand wat die Here vrees, het 'n opregte begeerte om Hom te dien en te gehoorsaam, om Sy wil te soek en te doen."Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is:

het sy godsdiens in die praktyk beoefen.Toe Isébel die profete doodgemaak het, het hy 'n honderd van hulle in spelonke weggesteek en onderhou (v.13). Obádja was opsigter oor die huis van Agab, en hierdie verantwoordelikheid het hy nagekom, al was Agab seker een van die sondigste konings van Israel.

Gebedsfokus

So plaas die Here ons ook soms op plekke waar ons met ongelowiges in aanraking kom.Juis so het Hy 'n doel met ons, want ons moet die sout van die aarde en die lig van die wêreld wees.Op die plek waar die Here ons plaas, is ons Sy ambassadeurs, Sy verteenwoordigers, Sy gesante.En daar moet ons ons invloed laat geld.Ook vandag. Here, wees vandag God en Heerser in my lewe. Maak my vandag u ambassadeur. Amen.

Toe laat Agab Obádja, wat oor die paleis was, roep.En Obádja het die Here baie gevrees.- 1 Kon. 18:3 Uit die paar opmerkings wat hier oor Obádja gemaak word, het ons baie te leer.

© Pakkies soppoeier.

© Blokkies “stock”

© Elkeen wat iets kan bydra, word opgeroep om dit asseblief na die kantoor te bring.

© Rys

Ons “Fles van Hoop” projek is uiters gewild, maar hierdie voorraad is ook Bestanddeleuitgeput. nodig vir die“Fles van Hoop”:

© Lensies

Vir Augustus is daar 28pakkies uitgegee. Die aansoeke stroom in! Die bydraes wat inkom vir hierdie pakkies, is minimaal. Piet en Annatjie probeer uit hulle (pensionaris)-sakke aankoop, maar die aanvraag is net te groot om in almal se behoeftes te voorsien. Indien u dus iets vir die koskas kan afknyp, sal ons dit baie waardeer.

© Toiletware

Daar is tans weerÕn groot behoefte aan onbederfbare produkte by die Koskas:

Indien u leë bottels het wat u kan vul, bring asseblief kantoor toe. Vir enige verdere inligting, kontak Annatjie de Beer 082 753 9518

© “Soup mix”

5

SorgAksie: Kos & klere

© Vars groente is ook baie welkom.

Kos dringend benodig::

© veral blikkies vis en soutvleis.

Gemeenskapsprojek

Hierdie groep beplan‘n heerike uitstappie Vaaldam toe. Kontak die kantoor op 082 993 7218 of volg die skakel in elke blok se WhatsApp groep vir die reëlings.

Hierdie projek word deur Midvaal munisipaliteit ondersteun.

Caroline bied elke Dinsdag en Vrydag vanaf 08:00—12:00 klasse aan om te leer brei, hekel, handwerk en naaldwerk te doen. Haar doel is om werkloses‘n kans te gee om ‘n eie inkomste te genereer. Enigiemand wat belangstel om hierdie klasse by te woon is welkom.

Kom stap saam! “Ride-on” grassny trekkertjie te koop: R5 000 onderhandelbaar. Kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Frans 078 354 8442 Te GrysekoopJeug piekniek/visvang uitstappie

6

7

8

Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.