11 Sept 2022

Page 1

1 Vandag se diens…. · Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za · KantoorureDi&Vry 09:00—12:00 -Telno0829937218/0825390342CorrieLouw(koster) · Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510 580 036 Tak Meyerton · Leraar: Ds. John Myers 076 457 8693 · Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 · Ngkerk-Meyerton-Oos Vir Sterkte aan ndie matrikulante! x Baie geluk aan Muller&Corrie Vetnerwat môre hul 52ste huweliksheredenking vier1 x Bid vir ons gemeente, ons dorp, ons land Lief en leed Wyk C2 Die erediens word gelei deur Ds. John Myers Skrif: Mark 11:12-25 Tema: Julle moet geloof in God hê: geloorf wat vergewe Deurkollekte: Geopende Deure Blok Diensbeurte Sondag11Sept—BlokD Sondag18Sept BlokE Komontmoetnuwevriendeoor n‘koppietee/koffie/ rooibos!

2 Byeenkomste die week Sondag 11 Sept a Erediens 09:00— Diens word gelei deur Ds. John Myers a Kategese gedurende die diens in die onderskeie lokale Maandag 12 Sept a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:30 Dinsdag 13 Sept a FK — 10:00 in die kantoor. Enigeen welkom. Vrydag 16 Sept a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661 Sondag 18 Sept a Erediens word gelei deur ds John Myers. a Kategese gedurende die diens in die onderskeie lokale. a MELAS—na die diens a BET (Bates, Eiendom & Terrein) 17:00 Maandag 19 Sept a Gebedsgroep Almal welkom om 07:30 Vrydag 23 Sept a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661 Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

Geluk elke verjarende!! So 11 —Sa 17 Sept Sondag 11de Frikkie Swanepoel (E3) Maandag 12de Coen Kroumakp (C6) Shanie Myburgh (C7) Andries v Tonder (A1) Dinsdag 13de Hennie v Loggerenberg(D1) Woensdag 14de Pieter Theron (C4) Johanna Venter (D8) Vrydag 16de Kobie Bouwer (E1) Maggie Myburgh (E5) ‘ n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur. Doop verjaarsdae So 11 —Sa 17 Sept Woensdag 14de Austen & Tyler Jv Rensburg (E4) Vier die dag wat die Here JOU gekies het as Syne!. Het jý al die Hére gekies? Ouers, kom julle jul doopbeloftes na?

PRESTASIE 1 Kon.16:29-34 En Agab het nog meer gedoen om die Here, die God van Israel, te terg as al die konings van Israel, sy voorgangers.- 1 Kon. 16:33 Bepaald 'n twyfelagtigeprestasie, dié van Agab! Hy het naamlik die reputasie verwerf as, tot op daardie stadium, Israel se sondigste koning. Agab was 'n meester indie kuns om te sondig. Hierin het hy al sy voorgangers oortref.En te oordeel aan al die sondes wat húlle gepleeg het, was dit geen geringe "prestasie" nie.Wat hy alles aangevang het, word in vers 31 tot 34 beskrywe.Teen die uitdruklike bevel van die Here het hy vir hom 'n heidense vrou geneem - Isébel.Van haar sal ons beslis weer hoor. Dit is verskriklik dat 'nmens dit kan waag om die Here met jou sonde te "terg" (v.33). Sonde is op sigself al 'nernstige oortreding teen die Here.Hoeveel te meer nie asjy God doelbewus met jou sonde tart nie. Dit is 'n gedagte om van te sidder. Soos daar Bybelfigure was wat die reputasie gehad het dat hulle groot sondaars was, so was daar ook ander persone wat uitgestaan het vanweë hulle geloof en godsvrug.So is Abraham byvoorbeeld 'n vriend van God genoem, terwyl Henog met die Here gewandel Enhet.so word ons elkeen opgeroep om die Here te dien en lief te hê. Ons moenie soos Agab ander mense verlei nie, maar 'n voorbeeld vir hulle wees.Ons moet God nie deur ons sonde terg nie, maar hom deur 'n toegewyde lewe verheerlik.Jesus het gesê: "Laat julle lig só skyn voor diemense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik" (Matt.5:16). Maak dit u persoonlike strewe! Here, vergewe my al die sondes van gedagtes, woorde, dade en gesindheid. Ek bid om 'n gehoorsame, toegewyde en vroom lewe. Amen,

4

Gebedsfokus

'N TWYFELAGTIGE

Indien u leë bottels het wat u kan vul, bring asseblief kantoor toe. Vir enige verdere inligting, kontak Annatjie de Beer 082 753 9518

© veral blikkies vis en soutvleis. © Vars groente is ook baie welkom.

© Rys © “Soup mix” © Lensies © Blokkies “stock” © Pakkies soppoeier.

© Toiletware Ons “Fles van Hoop” projek is uiters gewild, maar hierdie voorraad is ook Bestanddeleuitgeput.

© Elkeen wat iets kan bydra, word opgeroep om dit asseblief na die kantoor te bring.

Daar is tans weerÕn groot behoefte aan onbederfbare produkte by die Koskas:

SorgAksie: Kos & klere

nodig vir die“Fles van Hoop”:

5

Kos dringend benodig::

Vir Augustus is daar 28pakkies uitgegee. Die aansoeke stroom in! Die bydraes wat inkom vir hierdie pakkies, is minimaal. Piet en Annatjie probeer uit hulle (pensionaris)-sakke aankoop, maar die aanvraag is net te groot om in almal se behoeftes te voorsien. Indien u dus iets vir die koskas kan afknyp, sal ons dit baie waardeer.

6 Gemeenskapsprojek Caroline bied elke Dinsdag en Vrydag vanaf 08:00—12:00 klasse aan om te leer brei, hekel, handwerk en naaldwerk te doen. Haar doel is om werkloses‘n kans te gee om ‘n eie inkomste te genereer. Enigiemand wat belangstel om hierdie klasse by te woon is welkom. Hierdie projek word deur Midvaal munisipaliteit ondersteun. Hierdie groep beplan‘n heerike uitstappie Vaaldam toe. Kontak die kantoor op 082 993 7218 of volg die skakel in elke blok se WhatsApp groep vir die reëlings. Kom stap saam! “Ride-on” grassny trekkertjie te koop: R5 000 onderhandelbaar. Kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Frans 078 354 8442 Te GrysekoopJeug piekniek/visvang uitstappie

7

8

Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.