09 Okt 2022

Page 1

1 Vandag se diens…. · Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za · KantoorureDi&Vry 09:00—12:00 -Telno0829937218/0825390342CorrieLouw(koster) · Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510 580 036 Tak Meyerton · Leraar: Ds. John Myers 076 457 8693 · Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 · Ngkerk-Meyerton-Oos Vir Sterkte aan ndie matrikulante! x Debbie Boshoff se kanker is terug. x Dit gaan glad nie goed met Lucky Webb nie, x Bid vir ons gemeente, ons dorp, ons land. Lief en leed Wyk C1 E3 Die erediens word gelei deur Ds. John Myers Skrif: 1 Kor. 1:1-31 Tema: Ons verkondig ‘n wysheid nie van hierdie wêreld nie, maar van God Deurkollekte: SorgAksie Blok Diensbeurte Sondag09Okt.—Geentee—skoolvakansie Sondag16Okt Geentee Lente-ete

Sondag

2 Byeenkomste die week Sondag 09 Okt a Erediens 09:00— Diens word gelei deur Ds. John Myers Maandag 10 Okt a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00 Dinsdag 11 Okt a FK 10:00 kin die kerkkantoor Vrydag 14 Okt a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661
16 Okt a Erediens — word gelei deur ds John Myers. a Lente-ete Maandag 17 Okt a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00 Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in! JY is die kerk!

Geluk elke

3
verjarende!! So 09—Sa 15 Okt Sondag 09de Petra Botha (B5) Louise Harmse (E4) Lee-Ann Kriel (E5) Francois Pelser (C1) Dinsdag 11de Vicki Maree (B2) Woensdag 12de Dup du Plessis (C2) Saterdag 15de Hennie Botha (B3) ‘ n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur. Doop verjaarsdae So 09—Sa 15 Okt Vrydag 14de Angelique Harding (E5) Vier die dag wat die Here JOU gekies het as Syne! Het jý al die Hére gekies? Ouers, kom julle jul doopbeloftes na? Hoe wys jy jou dankbaarheid?

Gebedsfokus

WOORDE VAN LIEFDE

Spreuke10:12 22

Haat verwek twiste, maar liefde bedek al die oortredinge.- Spr. 10:12 Ditgaanvandagomonswoorde,onsgesprekke,diedingewatonsvirmekaar en van mekaar sê. 'n Regverdige mens se mond is soos 'n fontein van lewe wat goeie en mooi dinge voortbring (v. 11). Wat hy sê, is wys enverstandig (v. 13). Hy hou hom nie op met kwaadpraat enskindertaal nie. (v. 18). Hy weet hoe om sy tong in toom tehou (v. 19). Wat hy sêis soos uitgesoekte silwer (v.20) watvir baie mense tot seën is (v.21).

Jakobushetgewaarskuteendievalsheidvantong(Jak.3).Onsmondisdikwels soos'nfonteinwat vars enbitter water voortbring, het hygesê.Uitdieselfdemondkomsomsgoedenkwaad.OnsloofGodmetons mond, maar met dieselfde mond vervloek ons ook mekaar. Ditbehoortniesoteweesnie.Wat meer is, sêJakobus, as iemandmeenhy is godsdienstig, maarhy hou nie sy tong in toom nie, is sy godsdiens tevergeefs!(Jak. 1:26)

Daar is verskillendesoortesondes vandietong.Maar kom onsdinkvandag veral na oor die een wat die Spreukedigter noem - skindertaal. Hoe maklik maak ons ons nie hieraan skuldignie. Hoeveel kwaad en leed doen ons nie mekaar daardeur aan nie.

Komonsstelons tendoelom diegoeieiniemandandersraak tesien,endit oor te vertel. Laat ons nie soos 'nspinnekopaltyd gifsuig nie,maar laat ons soos die heuningby die goeievoortbring.

Wil u dit nie vandag daadwerklik toepas nie. Bid omliefde, en weerstaan die haat.

Here, ek bely die sondes van my mond. Gee my meer liefde vir my medemens. Amen.

4

SorgAksie: Kos & klere

Daar is tans weerÕn groot behoefte aan onbederfbare produkte by die Koskas:

© veral blikkies vis en soutvleis.

© Vars groente is ook baie welkom.

© Elkeen wat iets kan bydra, word opgeroep om dit asseblief na die kantoor te bring.

© Toiletware

Ons “Fles van Hoop” projek is uiters gewild, maar hierdie voorraad is ook uitgeput.

Bestanddele nodig vir die“Fles van Hoop”:

© Rys

© “Soup mix”

© Lensies

© Blokkies “stock”

© Pakkies soppoeier.

Indien u leë bottels het wat u kan vul, bring asseblief kantoor toe. Vir enige verdere inligting, kontak Annatjie de Beer 082 753 9518

5
6

‘n Mens moet tog sekerlik eers na jou eie huis en eie familie kyk...?!

Natuurlik moet ek vir my gesin sorg! Dis ‘n sonde om my huis af te skeep ter wille van die kerk, met die gedagte dat “hoe meer ek gee hoe meer gaan ek kry!”

MAAR...

...as ‘n mens nou biddend vra vir die Here: “Wat wil U hê moet ek doen ... Ook ten opsigte van my offers?” en die antwoord lyk darem buitensporig .....Wat dan?!

gaan het in die kerk.”

Tog bely hy daarop: “Die Bybelse waarheid is dat die dinge in jou eie huis nooit beter gaan vóórdat jy sorg dat dit beter gaan in die Here se huis nie.” (Mal.3:8-10 / Neh.13:10-14)

Diegeevanoffergawesisvirmy‘n reaksieopdiegroeiendebewussyndat

Goddeelisvanmylewe.Ditisten diepste‘npraktieseuitdrukkingvandie feitdatek‘ndissipelvanChristusis

DIE HERE VERWAG TOG SEKER NIE VANDAG NOG PRESIES ‘N TIENDE NIE?

Dit was dieweduweevan 1Kon.17:12-15 se dilemma. Die Here vra deur Sy profeet alles wat sy vir haar en haar seuntjie oorgehad het.

As die Here tog net éérs die meel en die olie in die kruik vermeerder het.....

Helaas, dis waar GELOOF inkom!

Iemand skryf eenkeer: “As die Here my tog maar ‘n bietjie meer wou gee (inkomste, salaris, oeste), sou dinge ook beter ge-

Natuurlik nie! Dit was die Ou Testamentiese wet wat ‘n tiende tot op die “sent” laat bereken het.

MAAR...

...dink daaraan dat hulle onder die Ou Verbond so getrou geleef het in afwagting van die vervulling ...Die bedeling waar hulle maar net skaduwees van Christus kon sien.

7

ons dan in die bedeling NA Christus leef EN die Verlosser in al Sy heerlikheid en verlos sing ervaar, moet ons dankbaarheid nie juis dan méér oorvloedig wees nie

10de maand jou volle tiende vir die kerk te gee—of, as die Here jou oortuig, selfs nog meer as ‘n tiende!

gerus na die volgende Bybeltekste:

Mat.19:21,

Mark.12:38

KAN ONS JOU MAAR UITDAAG?!

3. Woon die eredienste van Oktober by, sodat jy uit die Woord kan hoor wat die Here verder sê oor ons offers wat geloofs offers moet wees, sodat dit kan bydra tot ons geloof.

4. Vul die spesiale 10de Maand koevert met die bedrag waarop jy én die Here ooreengekom het en plaas dit Sondae in die offergawebord of gee dit by die kerkkantoor af of gooi dit in die na ure posgleuf af.

1. Berei jouself in jou binnekamer voor vir die gee van jou offer, sodat jy saam met Dawid in 1 Kronieke 29:19 kan sê: “Ek weet, my God, dat U die hart ondersoek en dat U opregtheid wil hê.Ek het in opregtheid van hart al hierdie gawes gebring ... Alles kom tog van U af.En ons gee net aan U terug wat ons van U gekry het.

2. Dalk dra jy elders ook by.Kan ons jou uitdaag om hierdie

8 As
?! Kyk
¨
¨
44 ¨ Hand.4:34 37, ¨ 2Kor.8:4 5, 11 15 ¨ 2Kor.9:6 15.
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.