Aptytwekker junie julie2015 edit

Page 1

ptytwekker ppetiser A.G.S. Corpus Christi Baroccastraat 19, Die Wingerd, Malmesbury, 7300

Junie/Julie 2015

Facebook AGS Corpus Christi Malmesbury www.agscorpuschristimalmesbury.co.za corpuschristi@cybersmart.co.za Tel: 022-487 2200

Kasteelberg met herfs wingerde. Foto: Piet Smit

♦ ♦ ♦ ♦ ♦ ♦ ♦

NUUS VAN HERDERSPAAR KYK OP, KYK AF …. HY HET GEKLIM GOD IS NIE BESIG MET ‘N …. DON’T BE A SIPPING SAINT TEL MY OOK IN

AL BRUIS DIE JORDAAN

♦ ♦ ♦ ♦ ♦ ♦ ♦

FOTO NUUS DRA MY SOOS ‘N SEËLRING ‘N MAMMA SE LIEFDE ONS STEL BEKEND SLAANKRAG IN LOFPRYSINGE RESNESIE

SOEK DIE ANTWOORD


NUUS VAN DIE HERDERSPAAR DEUR PASTOOR PIET EN SUSAN SMIT

D

ie wonder van redding is onbeskryflik wonderlik! Maar terselfdertyd wil ek ook sê: Die wonder van die Heilige Gees werkinge en Pinkster is net so wonderlik!

daar buite is nie. Daar is ‘n atmosfeer wat jou insluk en meevoer sodat mense graag weer wil teruggaan.

Presies dieselfde het ons saans beleef met ons Pinksterdienste. Iemand vra my by genoemde kursus: “Hoe was Ons het pas Pinkster gevier, en was dit julle Pinkster?” nie weereens ’n besoeking van die Ek antwoord: “Ons het die Ecstacy van Heilige Gees teenwoordigheid nie! die Heilige Gees beleef! Die atmosfeer Almal wat saans teenwoordig was vir was gelaai met Sy bonatuurlike die reeks, sal erken; die heerlikheid van teenwoordigheid. As jy een aand daar die Heilige Gees was daar! was, móés jy net weer gaan vir nog …!” In ‘n terugblik het dit my laat dink aan die dinge wat ek so pas gehoor het by ‘n kursus oor dwelms wat ek moes bywoon. (Verskoon dat ek oor hierdie dwelm moet praat, maar die ooreenkomste is so treffend.) Die dwelm Ecstacy is die middel wat hulle gebruik by die “rave parties.” Dit word selfs in die lug vrygestel oor die dansende massa. Soos alle ander dwelms het dit ‘n aanvanklike betowerende invloed. So word beweer dat dit die mense wat teenwoordig is, baie lief maak vir mekaar. Wanneer iemand daar uitstap; besef hy onmiddellik dat daar binne is iets wat nie

2

Alhoewel ons Pinsterdienste eenmaal in die jaar hou, beskou ons onsself as ‘n Pinksterkerk. D.w.s. ons het elke dag Pinkster. Ons wandel elke dag onder en in hierdie atmosfeer van Sy teenwoordigheid. Ons wil elke dag gelei word deur die Heilige Gees. Ons tap Sy krag vir alles wat ons doen en ons leef vanuit hierdie krag om Sy getuies te wees teenoor die mense met wie ons saam leef en werk. Ons moet voortdurend lief wees vir mekaar, want hieraan sê, Jesus, sal die wêreld weet dat ons Sy dissipels is! (Joh. 13:35)


^ç~ ÉÑ? ^ç~ ty? ^ç~ tzàxÜ? ^ç~ äÉÉÜ DEUR STEFAN JOUBERT

Toe

nog iemand iewers na kerk vir my vertel hoe sleg dit gaan in die land, en dat alles brand, toe doen ek dit weer. Ek nooi hom om langs my te kom staan en op te kyk. Half onwillig doen hy dit. “Wat sien oom?” vra ek. “Net mooi niks” sê hy. “Kan ek gou vir oom vertel wat ek sien?” sê-vra ek. Terwyl hy nog wonder, sê ek: “Ek sien die hemele oop. Saam met Stefanus in Handelinge 7 sien ek met my geloofsoog die Seun van die mens aan die regterhand van God. En saam met Johannes in Openbaring 5 hoor ek hoe biljoene der biljoene daar uitroep: ‘Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, behoort die lof, die eer, die heerlikheid…’” Terwyl die oom soek vir woorde, sê

ek vir hom: “Kyk af, asseblief. Ons voete is geplant op die Rots, Jesus Christus. Hy versper die roete na die

Selfs al wankel Hy wankel nooit.”

ewige dood.

ons,

Ietwat oorbluf frons die oom, maar ek gaan voort: “Kyk gou agter oom. Daar sien ek die kruis van Christus. Daar is al ons oortredings vasgekap soos wat Kolossense 2:14 leer. Die lig van die kruis het elke kronkelpaadjie wat ons geloop het uitgevee omdat ons in Christus as Here glo. Sy lig is die lig vir ons pad. “O ja, kyk gou vorentoe,” sê ek terwyl ek omdraai en vorentoe wys. “Hier reg voor ons staan Christus met 'n oorwinningskroon in Sy hand. Hy wink ons nader. Hy het vir ons ewige plek daar by Hom.” Toe kyk ek na die oom en vra hom padlangs of sy oog nie dalk op al die verkeerde dinge gerig is nie. Nee, ons moenie maak asof alles reg is en in ontkenning leef nie, maar ons moet ook nie blind wees vir die splinternuwe wêreld van Christus nie. Saam met Paulus in 2 Korintiërs 4:16-18 moet ons leer uitroep: “my oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die Onsigbare.” So nie, sien ek net moeilikheid; dan verdrink my geloof.

3


Storie tyd ....

HY HET GEKLIM Deur Tant Sannie de Ferriers KOM ONS VERTEL STORIES

E en

van Amerika se eerbaarste presidente was so ‘n arm seun dat hy amper geen geleerdheid kon opdoen nie. Hy was desperaat, hy wou vorentoe gaan in die lewe. ‘n Sekere universiteit se bestuur het op ‘n dag ‘n vergadering gehad in hulle Raadsaal.

dan te sien hoe die Here jou seën en opstoot. Die Here sal nooit ‘n lui mens help nie. Sommige jong kinders is nie juis lui nie, maar tog so magteloos, hulpeloos en hopeloos. Hulle “kan nie,“ “weet nie” en “wonder.” Jy moet al hierdie dinge vergeet anders sal jy nooit vorder nie.

Ewe skielik stap die vreemde jong seun die saal binne. “Verskoon my, menere,“ sê hy ernstig, “as u vir my wil toelaat om hierdie vloere te skrop en smôrens die vure in hierdie plek op te maak dan sal ek graag dit alles vir u wil doen as u my sal toelaat om dan my geleerdheid hier te kry, want ek het nie geld om daarvoor te betaal nie.” Die raad het die saak oorweeg en hulle toestemming gegee. Hulle het hom ook aangestel om die hele plek op te pas en dan kon hy sy geleerdheid verniet kry.

Jy moet bid, planne maak en uitspring en jy sal sien hoe die Here jou help!

Die jong seun het dag en nag gewerk en gestudeer. Hy het vinnig vorentoe gegaan en een eksamen na die ander met lof afgelê. Toe hy klaar was met sy studies het hy begin werk. Hy was so ‘n slim en verstandige en bekwame man dat hulle hom ‘n paar jaar later gekies het as 4

president van Amerkika. Wat ‘n prestasie! Liewe lesertjie, jy is miskien ook ‘n arm seun of dogter (ek was ook) maar dit is nie nodig dat ons die neerlaag moet ly nie! Ons het mos ‘n God wat ryk en sterk is en Hy het gesê: “Die wat bid sal ontvang!” Jy moet jou lewe aan Hom oorgee — waarlik oorgee, dan behoort jy mos aan Hom en Hy sal dan vir jou help. Dit meen nou nie ons moet net bid en bid en lui wees om te werk of te hoogmoedig wees om ‘n nederige werkie te doen nie. Dan sal die Here ons nie help nie. ‘n Lui mens of een wat bedel is baie sleg. Dit is baie lekker om self uit te spring, hard te werk, en

Vind uit waarvoor jy lus is, bekwaam is en pak dit aan met al jou mag. Moenie vandag hier opgee en môre daar probeer en oormôre weer ‘n ander ding probeer nie! Jy sal nooit vorentoe kom nie. Bid, kies en gaan met daardie saak aan. As jy beslis is om ‘n sukses te maak en jy werk hard en hou aan, selfs as alles teen jou gaan, dan sal jy tog sien jy kom as ‘n groot oorwinnaar uit.

Vertrou op die Here, lees baie die Bybel en bid en jy sal vind: “die wat My eer sal Ek ook eer!”


God is nie met ’n sondesonde-rehabilitasie program besig nie. In Efesiërs 4:28 skryf Paulus dat diegene wat gesteel het dadelik daarmee moet ophou en hard moet werk sodat hulle ook iets het om met die armes te deel. Dis ’n mondvol. Nee, Paulus sê nie diewe moet op ’n “steel-minder” rehabilitasie program gaan nie. Sy opdrag is eenvoudig: Stop dit! Hou op met steel. Daar’s geen middelgrond nie. Paulus beveel ook nie aan dat ander gelowiges diewe moet help om al hoe minder te probeer steel nie. Hy verwag ’n skoon breek met die verlede. Te veel keer is ons te verdraagsaam met daardie sondes wat onsself pas. Ons verwag ander moet begrip hê vir ons humeur, ons geldgierigheid, ons biddeloosheid en wat nog alles. Tog is daar geen middelgrond nie. As ons van diewe verwag om dadelik op te hou met steel, dan moet ons almal ook dadelik ophou met ons eie “gunsteling” swakhede en sondes. Die Gees is regtig nie besig met ’n geleidelik sonde-ontgroei program in ons nie. Hy verwag van ons om in Christus se Naam onsself as dood vir die sonde te beskou, soos wat Paulus in Romeine 6 skryf. Dan moet ons presies so leef- dood vir sonde, maar lewend vir Christus! 5


Don’t Be a

SIPPIN Saint DEUR GLORIA COPELAND

Now I have written unto you not to keep company, if any man that is called a brother be a fornicator, or covetous, or an idolator, or a railer, or a drunkard, or an we might look like the world with extortioner. our helmets and our leathers on,

1 Corinthians 5:11

Honestly, I’m shocked at how some Christians live. When I see believers who go to church on Sunday, then live like the world

talk faith and act in love just like we do when

but we praise God,

we’re preaching at a convention. the rest of the week, it disturbs me. Ken and I haven’t been raised f your friends don’t do spiritually like that. Our spiritual that, you need to find some new parents did not train us that way. friends. If your friends are worldly, you need to separate hey live what they yourself from them because they’ll preach. The people we run with pull you down to their level. act the same all the time. When Now it’s good to go to we take off on our motorcycles, sinners and bring them the gospel.

I

T

6


But the Scriptures tell us not to have ongoing fellowship with them. They’ll start influencing you toward their unholy way of thinking. Pretty soon, you’ll be talking the way they talk and watching the television shows and the movies they watch. Next thing you know, you’ll be doing everything else they’re doing too. We’ve been set apart for God’s sacred use! We don’t need to be watching television sitcoms that make light of immorality. Those programs are intended to desensitize people to sin. Satan takes his best shots in the entertainment industry.

I realize some people will argue about that. But the Bible warns us that we’re not to be like the children of Israel when they indulged in the sinful ways of the world (1 Corinthians 10). Don’t play around like the people in the world do. It will get you in trouble. (They are already in trouble.) You might start out doing something on a small scale. You might indulge in just a little glass of wine after dinner now and then. You might become a

“sippin’ saint.” “Well, Gloria, I don’t think it will lead to anything else.” Maybe not, but you have to admit that it is certainly an open door. What’s more, compromising ourselves for something as silly as a drink is foolishness. Why would we want something like that in our way when we can walk in the glory of God?

If you think I’m being legalistic, think again. There is nothing legalistic about holiness. In fact, under the Law, holiness is totally unattainable. That’s because holiness doesn’t come by simply observing outward rules or laws. Holiness comes as the result of the work of grace God does in our hearts! It manifests in our lives as we live out what, by grace, God has put within us. So don’t be a sippin’ saint.

Be a doer of the Word. Live a life of holiness. 7


E

ek die deur na die kerk oopmaak, het ek gesien wat ek al die jare gedroom het van ‘n besonderse diens. om te sien. Daar was nie ‘n Op Vredendal het ‘n oop spasietjie iewers nie. Op jongman een aand by die die vloer voor die bidkamer Polisiestasie as ‘n reservis, se deur tot op die verhoog tot Russian roulette gespeel. Een reg agter, het die mense patroon word in die rewolwer se silinder geplaas en dan word dit in die rondte gespin. Die loop word teen die persoon se kop gedruk en die sneller word getrek. Daar gaan toe ‘n skoot af en die jongman is dood! (Dis die verhaal wat ons ingeprop gesit. gehoor het.) Ek het selfs nie geweet hoe Hy het ‘n keer of wat ons ek by die kansel op die dienste besoek en gevolglik verhoog sou kom nie. Ek het hulle gevra of ons die begrafnisdiens sou hou. Ons oorweeg toe selfs om oor die orrel of klavier te spring, kerkie op daardie stadium maar ek ontsien dit, want dit was gebou vir 120 mense. Met gebed het ons ‘n rekord sou nou nie pas by die waardigheid wat van ‘n getal al gehuisves toe Min pastoor vereis word nie. Shaw by geleentheid ons besoek het en ons 234 mense Met die grootste inspanning ingedruk het! Daardie het ek tot by die kansel middag het hulle die mense gevorder. Oral was mense. In met busse aangery en was die die portaal het hulle gestaan, kerkgebou vir die eerste keer buite by die vensters het die te klein. mense gestaan en ingeloer. Ek was nog besig om in die In die lig van hierdie bidkamer te bid toe my vrou jongman se lewe wat so daar inkom en my vra om te tragies en plotseling beëindig skuif, want sy het geen ander is, het die Woord die mense opsie as om die mense na die deur die werking van die bidkamer te verwys nie. Toe Heilige Gees, diep in die hart k wil jou graag vertel

getref (Hand. 2:37). Toe ek die uitnodiging maak, het die hande in massas opgegaan oor die hele gehoor. Maar die wonderlikste was om te sien hoeveel hande is van buite af deur die vensters gesteek asof hulle wou sê: “Tel my ook in, ek wil ook die Here Jesus in my lewe hê!” Ek en elkeen wat hemel toe gaan, gaan op grond van twee dinge: Omdat Christus op die kruishout vir ons gesterf het (1 Kor. 15:3). Omdat ek en so ook elkeen wat gered is, ‘n keuse vir Hom gemaak het (Deut. 30:19; Jos. 24:15). Wil jy nie ook in die lig van die onseker tye wat ons beleef, ook jou hand vandag “deur die venster steek” en sê: “Here, tel my ook in!”

GEBED OM REDDING Here Jesus, was my met U kosbare bloed van sonde skuld. Ek nooi U, kom woon in my hart as Verlosser. Amen! DEUR PASTOOR PIET SMIT

TEL 8

MY OOK IN


Al Bruis

Die Jordaan DEUR TANT SANNIE DE FERRIERS

HOOFSTUK 14

ONS LIEFLIKE ROMANSE EN HUWELIK

Teen die middel van 1943 is ek gevra om al my uitnodigings vir spesiale dienste te kanseleer en die verantwoordelikheid vir ‘n klein gemeente in Zambië te aanvaar totdat hulle ‘n pastoor kon kry. Sonder ‘n motor was dit ‘n baie harde werk. Ek het weinig sukses gehad. Na sewe maande het ek teruggekom na Johannesburg met teleurstelling in my hart en met ‘n liggaam wat moeg en ooreis was. Die dag voor my vertrek uit Zambië sê my getroude suster by wie ek tuis was: “Kyk hoe maer het jy geword. Dis van al die harde werk.” Met ‘n laggie gaan sy voort: “Maar so gaan dit met hoogmoedige meisietjies wat dink dat hulle beter is as al die mans wat in hulle belangstel. Was jy nou getroud, dan sou jou man al die huisbesoek gedoen het met sy motor en jy kon net saamsy.” Baie geamuseerd antwoord ek: “Gelukkig is ‘n

huwelik nie verpligtend nie. Tog is ek gewillig om te trou as die Here my ‘n man sou stuur volgens my smaak.” ”O ja”, terg sy, “en ek sou graag jou verduideliking wou hê van hoe die ,volmaakte skepsel eintlik sal moet wees!” “Nie volmaak nie, want ek is nie volmaak nie. Maar ek sal darem verduidelik,” antwoord ek laggend. Sonder dat ek dit ooit vantevore so “ontwerp” het, hoor ek myself sê: Eerstens: Hy kan nie in ons kerk wees nie, want anders sou ek hom al ontmoet het. Omdat ek in hierdie kerk so gelukkig vir die Here werk, sal ek dit tog nie vir ‘n man verlaat nie. Hy moet dus reeds ‘n diep, ernstige wedergebore kind van die Here wees in ‘n ander kerk, wat na ons kerk oorgekom het, omdat hy die Bybelse waarheid van waterdoop en die doping in die Heilige Gees ingesien en aanvaar het. Tweedens: Hy moet ‘n waaragtige roeping tot die bediening hê en in die geloof uitgestap het sonder enige finansiële waarborg van ‘n kerk. Dit sal bewys dat sy roeping eg is. Derdens: Hy moet ‘n baie bekwame klavierspeler wees, want die behoefte daaraan bestaan in die verafgeleë gemeentes. Vierdens: Ons het onder die blankes van ons land die twee taalgroepe. Terwille van die bediening, sou ek graag met ‘n man uit Engelssprekende kringe wou trou. Die feit bly tog daar dat elke mens sy eie volksgenote beter verstaan en dus beter kan bearbei. Vyfdens: Hy moet drie of vier jaar ouer wees as ek en moet lank, skraal en donker wees.” Ons het lekker saam gelag en geen gedagte gehad dat ek binne ‘n paar dae presies daardie man sou ontmoet nie! (vervolg Augustus 2015)

9


FOTO NUUS

1

1. Goeie Vrydag se di voer. (3 April 2015 2. Spesiale nagmaaldi 3. Moedersdag boeke 4. Die broers bedien d 5. Voorstelling - Sare Swanepoel en hul s 6. Voorgestel - Claud 7. Voorgestel - Marc

2

7

10


4 3

6

FOTO NUUS

iens het die AGE Produksies ‘n toneel opge 5) iens (5 April 2015) uitstalling (10Mei 2015) die susters met tee op moedersdag. el & Maria Marais, Theunis & Linda seun Theo (5 April 2015) d Meyer (26 April 2015) & Samatha Carstens (19 Mei 2015)

Kyk, hoe goed en lieflik is dit as broers (susters) saam woon! Psalm 133:1 5

11


Gesinsdiens Bybelkarakters

2 1. Christa Marais - Vrou met kruik (Omdat Jesus almal lief het. Hy tref geen onderskeid tussen manne en vroue in Sy liefde vir hulle nie.) 2. past. Piet Smit - Dawid (Ek hou van pyl en boog skiet.) 3. Janille Mouton - Moses (“If You humble yourself by the side of the Lord, He will lift you up.)

1

4. Joyce Jasson, Piet Smit en Wilma Ravens. 5. Groep foto.

4

12

5

3


Dra my soos ’n seëlring op u

HART DEUR WILNA BOTHA

“Dra my soos 'n seëlring op u hart, soos 'n seëlring op u arm; want liefde is sterk soos die dood.” (Hooglied 8:6) Dit is die woorde van ’n vrou wat smag na haar geliefde se teenwoordigheid, sy liefde en versorging. Dit is ook die uitroep van God se kinders dat Hy ons name op Sy hart en op Sy hande sal graveer. Net soos die hoë prister van ouds ’n borsplaat gedra het met edelstene waarop die name van God se volk gegraveer was (Exod. 39:14), so dra ons Hoëpriester, Jesus, ook ons name op sy bors, in Sy hart en in Sy gedagtes.

Hy ken ons, Hy dink aan ons, Hy verseël sy liefde vir ons met Sy bloed. Net soos wat ’n seëlring gegraveer word met die naam van ’n geliefde, net so is ons name ook op Sy hande gegraveer, as teken van Sy ewige liefde, as teken dat Sy hand van redding, Sy hand van hulp, Sy hand van versorging altyd uitgesteek is na Sy kinders. “Oh, let me know, my Lord, that I am Yours, bound to Your heart, and let me know that I am Yours, protected and preserved by Your arm!” (Charles Spurgeon)

Onthou, elke fout wat u in hierdie uitgawe mag vind, is daar geplaas met ‘n doel. Daar is diegene wat altyd soek vir ‘n ou foutjie. Ons wil graag almal bedien en hulle nie teleurstel nie!!! 13


‘n Mamma se LIEFDE is soos lekkers. INGESTUUR DEUR ELSABÉ VAN DER WESTHUIZEN

‘n Mamma se liefde is soos lekkers , lief en soet. Dis altyd welkom om die suur uit die lewe te neem. Marshmallows is sag soos mamma se wange, wat altyd warm druk teen jou eie wange. Smarties is kleurvol soos Mamma se lewe. Rooi Haar liefde in haar hart vir jou. Groen Mamma se jaloesie wat jou altyd vir haarself wil hou. Geel / oranje Mamma bring altyd sonskyn in jou lewe. Pers Mamma is die aura in jou lewe. Blou Mamma bring die sagte blou lug in jou lewe. Pienk Mamma se sagte kyk in haar oë. Bruin Mamma se hart klop altyd tjoklits vir jou. Jellie tots is bedek met suiker, so bedek ‘n mamma haar kinders en deel die soet van die lewe met hulle. ‘n Mamma sal altyd dink haar kinders is teddy tots al is hulle al groot. Jy sal altyd mamma se teddy tots bly. ‘n Chomp, sien mamma dat Christus help ons met probleme. Sy bid altyd sonder ophou vir haar kinders. ‘n Neut, sê mammas is altyd nuts oor haar kinders, maak nie saak wat hulle doen nie.

Mamma’s se liefde is suikersoet soos lekkers. EPOS INVALGEDAGTE BEDIENING Het jy toegang tot epos fasiliteit? Jy kan elke weeksdag ‘n kort geïnspireerde boodskap ontvang vanuit die Woord. Vra vir jou gratis inval gedagte by: corpuschristi@cybersmart. co.za 14


ONS STEL BEKEND Marc en Samantha Carstens

KAN JULLE ONTHOU WAT DIT WAS WAT JULLE DAARTOE GELEI HET OM ‘N KIND VAN GOD TE WORD?

WAT HET JUL LAAT BESLUIT OM HIERDIE GEMEENTE TE KIES? Samantha - Ek volg waar my man gaan want hy is my geestlike bron en dat die vrou onder die outoriteit van die man staan en die liefde en die warmte van die gemeente.

Samantha - Ek was in ‘n diens en dit het daar gebeur. Marc - Die waarheid het my vrygemaak en my verlos in alles wat ek in vas gevang was.

Marc - Voel baie tuis, vriendskap en liefde.

WAAR IS JULLE GEBORE? WAT IS JULLE GUNSTELING TYDVERDRYF? Samantha Lees Geestelike Boeke. Veral Karin Kingsbury Marc Padwedlope

Samantha Eerste Rivier Marc Darling

WAT WIL JUL NOG GRAAG VIR JESUS DOEN? HOE LANK IS JULLE NOU AL KINDERS VAN DIE HERE? Marc - 20 jaar Samantha - 23 jaar

WAT IS DIE GROOTSTE WONDER WAT JESUS VIR JULLE GEDOEN HET? Samantha - Hy my gered het. Marc - Dat die Here die deure oopgemaak het en die blessings laat gebeur het.

Samantha Vir Hom werk Marc Siele wen

WATTER BOODSKAP VAN DIE HERE HET JUL VIR DIE MENSE DAAR BUITE. Marc & Samantha Johannes 3:16 Want so lief het God die wereld gehad dat Hy sy enigegebore seun gestuur het, sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

15


Slaankrag

in LOFPRYSINGE DEUR DR JAMES VAN ZIJL (Vervolg vanaf Mei)

M

iskien is daar ‘n vraag in jou hart oor die feit dat ons wat Kinders van die Nuwe Testament is, nou na die Ou Tesament moet gaan kyk (Psalms) om instruksiete kry van hoe om die Here te loof en prys. Laat ek egter vir jou daarop wys dat Paulus vir die Nuwe Testamentiese Christene (wat jou en my insluit) gesê het volgens Ef 5:18 en 19: dat hulle onder mekaar moet spreek met psalms en lofsange en geestelike liedere. Hy het hulle dus verwys na die psalms, daarom kan ons ook met vrymoedigheid na hulle verwys en op God se instruksies, soos daar aangegee, let. Later in die boek sal ons tekste in die Nuwe Testament aan wys wat handel oor lofprysing en aanbidding. Laat ons begin deur die Woord van God te laat spreek.

Die Skrif is baie duidelik oor WIE die Here moet prys:

Die Skrif is baie duidelik oor WANNEER die Here moet geprys word:

• AL WAT LEEF

• VAN DIE MORE TOT DIE AAND

(PS. 145:21; 148:11,13 150:6)

• ALLES WAT ASEM HAAL (PS. 150:6)

• DIE REGVERDIGES (PS. 145:10) • ALMAL WAT HY GESKEP HET (PS. 140:14

• HULLE WAT DIE HERE DIEN (PS. 22:24)

• DIENAARS VAN DIE HERE (PS 145:10)

• ALLE ENGELE (PS. 148:2) • GANSE NATUUR (PS. 148:3-5)

16

(PS. 113:3)

• GEDURIGDEUR (PS. 71:8)

• SOLANK AS JY LEWE (PS. 146:2)

• ALTYD (PS. 34:2) • IN TYE VAN

TERNEERGEDRUKTHEID (PS. 42:12)

• IN ALLES (EF. 5:20) (Vervolg Augustus)


THE TEN: VAIN Resensie: Ann-Beth

“ Remember that respect is the foundation of every relationship. “ All the young man needed was a chance. A fresh start. Some-one who cares. ’n Jong seun van 17 jaar oud word van een pleegouers na ’n ander oorgeplaas. Niemand het kans gesien om met sy nukke opgeskeep te sit nie. Niemand het genoeg geduld gehad om vir ’n oomblik te gaan sit en na te dink oor hoekom hierdie jong seun so rebels was nie tot op ’n dag..... Voor hy na sy nuwe gesin oorgeplaas het, is hy die vraag gevra: “What is it that you whant from life?” en sy antwoord was: “Money. Lots of it, so that I don’t have to depend on others.” Hierdie keer is hy uitgeplaas na ’n christelike gesin met ’n 14 jarige seun wat sy broer aan die dood afgestaan het. Hy was nie baie ingenome met sy ouers nie. Van die staanspoor af was die mannetjie in die moeilikheid, maar hy het hom misgis met hierdie gesin. Hulle het vasgebyt. Hom die ruimte gegee om te aanvaar dat hy lief gehê te word. Hier het hy stelselmatig geleer wat dit is om respek en die liefde van Jesus in sy lewe toe te pas. Kom en beleef sy lief en leed saam hierdie gesin. Saam met die vrou van die hardeware winkel en die pastoor se dogter. Toe hy op sy knie neerval en pleit: I need help ... Let me start by honoring your name. By respect you. I want to please you, not because I want to, but because You deserve it.

Just because something is difficult, it doesn’t mean it isn’t worth it.

’n Baie mooi gesin fliek en word sterk aanbeveel.

17


voorbidding

innige simptie

Siekes Patty Grimbeeck (071 518 6847)

• Leoni van Biljon - pappie oorlede • Lynette Swart- mammie oorlede • Florina Erasmus - pappie oorlede

• Wilma van Rooyen (072 331 1382) • Sam Roberts (076 065 7654) • Sannie Burger (082 649 4653) Werkloos

• Bid dat die Here werk sal skep vir

ons mense wat werkloos is. Sendelinge

• Marius & Bernice van Rooyen berniceblompot@gmail.com Herman & Elzarie Fourie harryzimbabwe@gmail.com

• Japansending sa@japanmission.org

gebedsversoeke Bid vir reën. Bid vir die komende eksamens. Bid teen rebellie in ons land. Bid vir ons gesinne,huwelike en enkel ouers. Bid vir ons Christen kinders en jeug. Bid vir ons kinders se veiligheid. Bid vir ons Seniors. Bid vir eengesindheid teenoor mekaar verdraagsamheid. Bid vir positiwiteit in ons gemeenskap. Bid vir die SAPD. Bid dat ons BETROKKE, BRUIKBAAR en BESKIKBAAR sal wees in die uitbreiding van die Koninkryk.

soek die antwoord Iemand word in die Bybel ‘n “ou dissipel” genoem. Wie? Sms die antwoord met jou naam na: 073 447 2902

vorige keer se antwoord Aäron was ouer as Moses (Exod. 7:7). Die volgende persone het almal die regte antwoord verskaf: Ursala Harker, Paul Cloete, Maretha Walters, Zelda Roberts en Dalene Dolmacht.. Pragtig julle!

sê dankie Vir die reën wat geval het. Gesondheid in hierdie winter. Vir kos elke dag. Huisvesting (klein of groot) Vir ‘n werk en salaris elke maand. ‘n Gemeente waar jy kan aanbid. Dat jy kan lees en skryf. Vir jou ouers wat jou groot gemaak het. Vir ons kinders en kleinkinders wat die Here aan ons toevertrou het. Dat Jesus jou gered het.

nuus • Gert & Louis v/d Linde verhuis na Gauteng • Stiena Smit verhuis na Tehuis vir Bejaardes - Riebeek Wes 18


DIE PAD

HEMEL

TOE

OORGAWE GEBED

As u God werklik wil ken en ‘n lewe van oorgawe wil leef, bid dan die volgende gebed met jou hele hart:

“Hemelse Vader, ek kom na U in die Naam van die Here Jesus! U Woord sê: “Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Rom 10:31). Ek roep U aan! Vergewe my die sonde wat tussen my en U staan. Ek het berou daaroor, want dit het U Heilige Naam onteer. Was dit weg met U bloed. Here Jesus, ek nooi U as die Here van my lewe, kom in my lewe om die beheer van my lewe oor te neem en my te wederbaar tot ‘n nuwe skepsel. U Woord sê: “As julle wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Hemelse Vader julle die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid:” (Luk. 11:13). Ek vra U ook om my nou te vervul met U Heilige Gees en dat dit sal word soos strome van lewende water wat uit my binneste kom (Joh. 7:38) terwyl ek U prys! Ek verwag om in tale te spreek soos die Gees aan my gee om uit te spreek (Hand. 2:4)” . Amen! Skakel in by ‘n Geesvervulde-Woord-gemeente - nie ‘n kerk wat uit skeuring ontstaan het nie. Laat jou doop in water (Mark 16:16, Hand. 2:38) en word deel van God se familie! Ons sal graag vir u behulpsaam wil wees! Skakel gerus vir past. Piet Smit - 022-48 2200

wil jy gedoop word? Elke tweede Sondagoggend van die maand is daar ekstra vreugde in die hemel. Hoekom? Dan word daar kinders van God gehoorsaam aan die Here Jesus se doopopdrag in Matt. 28:19 en Mark. 16:16 en doop ons hulle op Bybelse wyse. Miskien praat die Here al lankal met jou oor die doop. Jy het al probeer om jou gewete te stil (1 Pet. 3:21) met allerhande verskonings, maar diep binne in jou hart weet jy die Woord is reg en jou verskonings verkeerd. Wel, waarom ‘n ongehoorsame kind wees, as jy ‘n gehoorsame kind kan wees? Laat hoor van jou en ons sal jou help. past. Piet Smit 022-487 2200

19


ACVV-KINDERSENTRUM-NASKOOL

AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING

Albaniestraat 2 Malmesbury/Posbus 486, Malmesbury 7299 N.P.O. 003-123/Tel: 022-4823096/Faks:022-4823096

E-Pos: acvvgerfie@telkomsa.net

NASKOOL/NASORG Beste Ouers, indien u belangstel om u kind by ons Naskool in te skryf vir 2015, kan u ‘n inskrywingsvorm by ons skool aanvra, voltooi en weer aan ons terugbesorg. Hier volg ‘n paar eienskappe uniek aan onsself wat ons aanbied vir u kind. Hulp met huiswerk van Gr. R – 7, gekwalifiseerde kinder-assistente, Level 4. Die hoof ‘n oud onderwyseres met jare onderwyservaring. Uitstekende akademiese resultate. Internetfasiliteite is beskikbaar vir take. Oop vir vakansiesorg, ruim speel area met speelapparaat, waterglybaan, in ‘n netjiese veilige omgewing, kinders ten alle tye onder toesig, alles binne ‘n moderne gebou en omheinde erf, naby Laerskool Swartland geleë, wat ook vir funksies verhuur kan word. Ouers kan reeds skooltye vanaf: 07H00 kinders se Naskoolsakke bring. Middagete beskikbaar. Vir enige navrae, kan u gerus bostaande nommer kontak of die skoolhoof: Me. Rose Balie: 079 681 3300

Vriendelike Naskool Groete

Advertensies Indien u wil adverteer in ons maandelikse Aptytwekker kontak: 022-487 2200 @ net R25 per maand per blok

20

022-482 3096

Regs: Die “link” na ons facebook blad.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.