Gr 7 wiskunde handleiding

Page 25

Handleiding G07 ~ Wiskunde

Tema

Oefening 5: Breuke (rasionale getalle) Die definisie van breuke (rasionale getalle) is: 4 Heelgetalle soos 4 = en kan ook as ‘n teller gedeel deur ‘n noemer geskryf 1 word. Breuke is dus alle getalle wat as ‘n teller gedeel deur ‘n noemer geskryf word. Die noemer mag nie nul wees nie.

D is al die breuke. Dit sluit die heelgetalle ook in.

Heelgetalle C sluit ook die telgetalle in. C = {.....-3;-2;-1;0;1;2;3....}

Telgetalle B sluit ook die natuurlike getalle in. B = {0;1;2;3;4;5;6;....} Die getal nul word bygesit.

E

Die letter vir rasionale getalle is ‘n Q.

Natuurlike getalle A = {1;2;3;4;5;6;......} Video oefening 5

Tellers

12 3

2 3 Noemers

Daar is verskeie soorte breuke 1 • Gewone breuke soos byvoorbeeld 2

...........teller < noemer

Video voorbeelde

1 • Gemengde breuke soos byvoorbeeld 7 .............heelgetal plus breuk 2 11 • Onegte breuke soos byvoorbeeld ....................teller> noemer 2 • Desimale breuke soos byvoorbeeld 23,5..............’n komma nie ‘n punt nie

© Impaq

22

1


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.