Gr 5-Wiskunde-Handleiding 2

Page 12

Handleiding 2/2 G05 ~ Wiskunde

Eenheid

3

Die volgende vorms gaan dalk vir jou vreemd wees. Leer hulle name en kyk of jy sulke vorms in jou omgewing sien. Parallelogram

Trapesium

EIENSKAPPE VAN VORMS Reghoek A

B

Meet die sye: AB = __________ CD = __________ AC = __________ BD = __________ AD = __________

C

D

BC = __________

AB en CD is teenoorstaande sye van die reghoek. AC en BD is ook teenoorstaande sye. Wat kan jy sê van die teenoorstaande sye van ’n reghoek? AD en BC is hoeklyne (ons noem hulle ook diagonale) van ’n reghoek. Wat kan jy sê van die hoeklyne van ’n reghoek?

11

© Impaq


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.