Graad 5 Handleiding Sosiale Wetenskappe Geografie

Page 20

Handleiding Belangrike terminologie Oseaan Grens

Ligging

Kuslyn Eiland

Hoofstad

Les 5 Ligging van Afrika op ’n wêreldkaart en aardbol As ons na die wêreldkaart kyk lyk dit of Afrika in die middel is, maar as ons na die aardbol kyk

is dit nie regtig die geval nie. Dit is egter belangrik om te onthou dat die wêreld rond is en dat

’n kaart maar net ’n plat voorstelling van hierdie aardbol is. Daar is dus nie regtig ’n middel

nie. Afrika is die tweede grootste kontinent en Asië is die grootste. As jy die kaart hieronder bestudeer, sal jy sien waar in die wêreld Afrika geleë is.

Figuur 2.1: Afrika se ligging in verhouding tot die res van die wêreld

20

© Optimi


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.