1 minute read

Aktiwiteit 1

Noordelike Halfrond

Ewenaar

Suidelike Halfrond

Figuur 1.2: Ligging van die ewenaar, Noordelike Halfrond en Suidelike Halfrond op ’n kaart

Die Noordpool en Suidpool is die punte van hul onderskeie halfronde. Die noordelikste punt van die aardbol is die Noordpool en die suidelikste punt is die Suidpool. Ewenaar

Figuur 1.3

Aktiwiteit 1

Gebruik die woorde uit die volgende woordebank en benoem die diagram van die aarde.

Ewenaar Noordelike Halfrond Suidelike Halfrond SuidpoolNoordpool

Figuur 1.4

This article is from: