1 minute read

Les 5: Ligging van Afrika op ’n wêreldkaart en aardbol

Belangrike terminologie

Oseaan Grens Ligging Kuslyn Eiland Hoofstad

Les 5 Ligging van Afrika op ’n wêreldkaart en aardbol

As ons na die wêreldkaart kyk lyk dit of Afrika in die middel is, maar as ons na die aardbol kyk is dit nie regtig die geval nie. Dit is egter belangrik om te onthou dat die wêreld rond is en dat ’n kaart maar net ’n plat voorstelling van hierdie aardbol is. Daar is dus nie regtig ’n middel nie. Afrika is die tweede grootste kontinent en Asië is die grootste. As jy die kaart hieronder bestudeer, sal jy sien waar in die wêreld Afrika geleë is.

Figuur 2.1: Afrika se ligging in verhouding tot die res van die wêreld

This article is from: