Handleiding Noordelike Halfrond
Ewenaar Suidelike Halfrond
Figuur 1.2: Ligging van die ewenaar, Noordelike Halfrond en Suidelike Halfrond op ’n kaart
Die Noordpool en Suidpool is die punte van hul onderskeie
halfronde. Die noordelikste punt van die aardbol is die Noordpool
Ewenaar
en die suidelikste punt is die Suidpool.
Figuur 1.3
Aktiwiteit 1 Gebruik die woorde uit die volgende woordebank en benoem die diagram van die aarde. Ewenaar
Noordelike Halfrond
Suidelike Halfrond
Suidpool
Noordpool
Figuur 1.4
[5] 12
© Optimi