Fasiliteerdersgids G12 ~ Afrikaans Huistaal: Taalkunde
Indien die kandidaat in afdeling B die opstelvraag doen, móét die kandidaat in afdeling C die kontekstuele vrae doen. Opstel: 400 – 450 woorde Punte: 25
Afdeling C: Drama Opstelvraag OF kontekstuele vrae. Die kandidaat moet een opstelvraag en een stel kontekstuele vrae uit óf afdeling B óf C beantwoord. Indien die kandidaat in afdeling B die opstelvraag doen, móét die kandidaat in afdeling C die kontekstuele vrae doen. Opstel: 400 – 450 woorde Punte: 25 VRAESTEL 3 2½ UUR 100 PUNTE Afdeling A: Opstel Een opstel Verhalend/beskrywend/argumenterend/bespiegelend/beredenerend 400 – 450 woorde Punte: 50 Afdeling B: Transaksionele tekste Twee tekste word geskryf. Vriendskaplike/formele of informele briewe aan die pers/formele briewe (versoek/ klagte/aansoek/bedanking/gelukwensing/simpatie/sakebrief)/curriculum vitae en dekbrief/huldeblyk/agenda en notule (vra as ’n kombinasie)/formele of informele verslag/resensie/koerantberig/tydskrifartikel/geskrewe formele of informele toespraak/dialoog/geskrewe onderhoud. 180 – 200 woorde Punte: 2 × 25 = 50
ANDER NUTTIGE INLIGTING Kandidate sal in verskeie boekwinkels ekstra werkboeke kan bekom, soos X-kit en studieleidingsboeke van hul voorgeskrewe werke. Elkeen van die boeke kan nog meer inligting, veral rakende die voorgeskrewe werke, gee. Daar word egter volledige aantekeninge in die handleidings verskaf, wat genoeg sal wees om die graad 12-jaar goed te slaag. Kandidate hoef dus nie ekstra uitgawes aan te gaan vir ekstra inligting en notas nie.
© Optimi
12