1 minute read

Aktiwiteit 3: My persoonlike ontwikkelingsplan

Next Article
INLEIDING

INLEIDING

’n Aksieplan sluit in:

• duidelike beskrywing of formulering van die doelwit wat jy wil bereik • die verskillende stappe wat nodig is om die doel te bereik • spertye vir die verskillende take wat voltooi moet word • ’n lys van hulpbronne wat nodig is om hierdie take te voltooi • ’n manier om jou sukses te evalueer en te meet.

Aktiwiteit 3: My persoonlike ontwikkelingsplan

Voltooi die volgende tabel deur jou eie Persoonlike Ontwikkelingsplan te ontwerp. Fokus slegs op een doelwit vir die doel van hierdie aktiwiteit.

My persoonlike ontwikkelingsplan

Visiestelling

SMART-doelwitte

Skryf jou doelwit hier: S: Is dit spesifiek? M: Kan dit gemeet word? A: Kan dit behaal word? R: Is dit realisties? T: Is dit tydgebonde?

SWOT-ontleding

Sterk punte Swakhede

Geleenthede Bedreigings

This article is from: