kommunikaatjie19mei2013

Page 3

MARANATA KLEINGROEP Ons kleingroep vergader twee keer per maand vir Bybelstudie, en die dienswerk van die kleingroep is besoeke en opvolgwerk by lidmate wat geliefdes aan die dood afgestaan het. As jy graag wil aansluit en help met hierdie dienswerk, is jy baie welkom om te skakel, kontak: Ronel Swanepoel (072 228 2124).

OUERSKAPKURSUS

PINKSTER – DIE TYD VAN DIE UITSTORTING VAN DIE HEILIGE GEES Binne die Christelike geloofskalender is Paassondag en die Pinkstersondag twee baie belangrike dae. Paassondag is die fees van Christus se finale oorwinning oor die sonde, die duiwel en die dood. Gedurende Paassondag dink ons na oor die betekenis van die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Met Pinkster het Jesus se belofte in vervulling gegaan. Hy het aan sy dissipels gesê dat Hy na sy Vader toe gaan en dat Hy die Heilige Gees as Trooster sal stuur om altyd by hulle te wees. Vanaf die opstanding van Jesus uit die dood tot met sy hemelvaart het veertig dae verloop. Vanaf sy hemelvaart tot met die uitstorting van die Heilige Gees, het tien dae verloop. In totaal vyftig dae. Die Griekse woord “pentecoste” kan met die woord vyftig vertaal word. Dit hou verband met die Engelse woord ”Pentecost” vanwaar ons woord “Pinkster” kom. Hierdie vyftig dae handel nie net oor wat Jesus Christus gedoen het nie. Die tyd van sy opstanding tot met die uitstorting van die Heilige Gees fokus op die werk van die Drie-enige God. Dit is die tyd waarin gelowiges die werk van God die Vader gedenk wat die herskepping in Christus moontlik gemaak het. Dit is die tyd wat ons, ons verbly in Jesus Christus wat die verlossing vir ons bewerk het. Dit is die tyd waar ons ons verbly oor die Heilige Gees wat aan ons die gawe van geloof geskenk het en ons harte nuut maak.

om 19:00

Deur die Heilige Gees word ons nou verder deel van God se plan, om as ontvangers van die nuwe lewe in Christus deur die Heilige Gees, ook die draers en verspreiders te word van hierdie wonderlike nuwe lewe.

aangebied deur

Die tonge van vuur, die geluid soos die van ‘n geweldige stormwind en die gawe van die dissipels om in tale te kon praat, is van besondere belang. Geen mens wat teenwoordig was, kon enige twyfel gehad het dat daar iets besonders gebeur het nie.

Dr Erika van der Wateren (Kliniese Sielkundige)

Handelinge 2 dui aan dat daar verskillende reaksies van mense was toe die Heilige Gees uitgestort is: sommige was verbaas, ander het gelowig geword en ander het in ongeloof volhard deur met die dissipels te spot.

MA Klinies (PU vir CHO) Ph.D Kindersielkunde (UV) Reg. No. PS0057401 Pr. No. 8639124 22 Mei

Groeifases, ontwikkeling en verhoudings van geboorte tot en met adolessensie

29 Mei

Dissipline

5 Junie

Selfbeeld en sosiale vaardighede

Wat is jou reaksie op die Pinkstergebeure? Mag die Pinksterfees jou by hernuwing aanvuur om hierdie blye boodskap van verlossing in Christus aan die ganse mensdom uit te dra. Ds Paul

ALETHEA MINISTRY -Sundays at 11:00 THE PENTACOSTAL TRUTH! Scripture: Acts 2:4

SOEK WERK—Betroubare huishulp benodig werk vir 4 dae van die week. Sy kan dadelik begin werk. Kontak Liza Pretorius 082 2988 123 POS BESKIKBAAR vir finansiële bestuurder in Pretoria by IT maatskappy. GR(SA) of B.Com. met ondervinding.Kontak my asb. direk Niclaas Roets niclaas.roets@kpmg.co.za

Music: Technician: Preacher:

Christine van Helden Marcel Wilson Rev Maarten van Helden

Today we look at Acts 2 about the revelation of the work of God, the Holy Spirit. The Holy Spirit was the first real result (fruit) of the redeeming payment of Jesus on the cross of Calvary. Now we know we can trust God, the Holy Spirit, to guide us in the truth through the Word of the Truth! Alethea! We can actually have a real Alethea Ministry as long as we keep to the guidance of the Holy Spirit!

Lidmate word steeds uitgenooi om hierdie Alethea Bediening van tyd-tot-tyd by te woon

4

3


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.