
1 minute read
VLU nuus
Elma Human - Skakelbeampte
VROUE IN STAAL
Advertisement
Daleen Paulsen neem ons op ‘n toer deur Sheet and Metal Engineering, ‘n fabriek wat staalprodukte vervaardig. Hulle ontwerp en bou hoofsaaklik laboratoriumkaste van staal vir die mediese industrie. Winkels bv Mr Price ens, wat selfone verkoop, maak ook gebruik van hulle self-ontwerpte selfoon- kluise, wat op ‘n unieke manier selfoonseku- riteit verseker deur ’n kluis wat amper soos poshokkies lyk en elektronies beheer word. Hulle bou oa ook batterykaste vir solarbatterye. Daleen is een van 6 aandeelhouers in die maatskappy en werk reeds van 2001 af daar. soneelaangeleenthede en produksiebestuur val ook onder haar. Daleen sê dat sy alles in die fabriek kan doen… ontwerp, sketse teken, ”grind”, “powder coating” verfwerk doen, suurbaddens en masjiene hanteer wat staal buig! Sy hou nie baie van sweis en bevredigend en sy voel feitlik geen antagonisme teenoor haar, as vrou in ’n sogenaamde “manswêreld” nie. Sy is voorwaar ’n YSTERVROU! Clarissa Stoltz, Mary du Preez, Daleen Paulsen, Elma Human, Carlien Retief, Tysie Coetzee en haar gade.


Daleen Paulsen by selfoonkluise vir winkels ’n Ornamentele by met die lasersnyer uit staal gesny
