1 minute read

Staatsveearts se inentingveldtog

Junie 2021

Inwoners dankbaar vir staatsveearts-inentings

Advertisement

Die 2021 hondsdolheid-inentingsveldtog vir diere in die De Wildt omgewing het weer op Donderdag 27 en Vrydag 28 Mei 2021 by die Jopie Fourie-terrein plaasgevind. Hierdie veldtog is ekslusief vir die honde en katte van inwoners van De Wildt. Ons hartlike dank aan die Gautengse Veeartsenydienste wat hierdie veldtog dryf, en ook baie dankie aan Elize Meyer wat dit weer vir ons moontlik gemaak het. - DWHM

Dienste en herstelwerk van motors en bakkies

Gawie Rossouw 079 196 5445

Hoewe 1, Patryshoek, Akasia ggmotors89@gmail.com Besigheidsure: Ma-Vry 07:00-17:00

This article is from: