SIYANCUMA REKORD

Page 1

Siyancuma Now you know! Nou weet jy! 09 April 2021 | Edition 10 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za

Multi-miljoen Rand Projek aan N8 het begin Bladsy 3. ❑

FOTO: SANRAL


| 02 | INFORMATION

rekord@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Siyancuma is published on

Nou weet jy! Now you know!

All adverts and news must reach us by deadline Nou weet jy… ■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons digitale koerant versprei word.

Contact us

Find us here… Click on any of the following links to access our digital copy every week

https://issuu.com/douglasrekordmedia https://www.facebook.com/siyancumarekord

Corné van Noordwyk 072 757 0514 corne@rekordmediafs.co.za Kleintjie Koen 072 757 0514 editor@rekordmediafs.co.za Violet Mohlokoana 072 757 0514 rekordnews@gmail.com Mynette Pienaar 072 757 0514 sales@rekordmediafs.co.za Miekie van Staden 072 757 0514 subs@rekordmediafs.co.za Justice Makhele 072 757 0514 complaint@rekordmediafs.co.za

www.twitter.com/Rekordmedianow www.instagram.com/rekordnow/

https://chat.whatsapp.com/JVuihuZ8lK7GIl w6fPCN0a Go on to the telegram app and search for your local Rekord newspaper group

Did you know… Rekord also have other WhatsApp groups you can join by simply clicking on the link below: https://chat.whatsapp.com/LkpD8s0K7bS8En1xpRzRf5

Gerhard Olivier 073 847 2468 rekord@rekordmediafs.co.za

https://chat.whatsapp.com/HdAxtNWbofy7T97bsJS5pR

Code of Conduct

https://chat.whatsapp.com/EVYztMek2gRDWPM7QZUhmj

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby reserved In terms of the copyright act.

Advertise your business for 4 weeks for only R199 per month! Let us help your business grow by offering you a 10x7cm POWERBLOCK advert. We will publish your advert for 4 weeks in our digital newspaper + upload your advert to our Facebook page separately for 4 weeks + upload your advert on our WhatsApp group for 4 weeks + share your advert for 4 weeks to 7-10 Facebook groups in your area To advertise call 072 757 0514 or send us your advert to rekord@rekordmediafs.co.za If your advert is already designed please send it to us in a PNG format. If we need to design your advert we charge a once off fee of R80.00* If you wish to advertise in a bigger advert block (quarter, half or full page) please ask us for a quote. Kindly note that no advert will be placed if not paid in full by deadline.

Publisher

The reproduction or broadcast without written permission of any material published in REKORD and its supplements is forbidden and expressly reserved to LIVERO MEDIA PTY LTD, under section 12(7) of the Copyright Act. 1978 and any amendment thereof. REKORD is published by LIVERO MEDIA (Pty) Ltd. Tinnie van Rooyen Street 3, Clocolan, 9735

We offer 2 options: Advertise on local Facebook only: R50.00 per week for 2 uploads National: On 45 Facebook pages for R200 per week for 2 uploads


rekord@rekordmediafs.co.za

| 03 | COMMUNITY

SANRAL het met reuse werk aan NK paaie begin GRIEKWASTAD: ‘n Totaal van sewe (7) klein, medium en mikro-ondernemings (SMME's) is deur Razzmatazz Civil (PTY) Ltd aangestel om te werk aan die opgraderings-projek op die N8 tussen Rooisand en Vaalrivier, in die Pixley Ka Seme-distriksmunisipaliteit en Siyancuma Plaaslike munisipaliteit insluit. Die multimiljoen projek is in Augustus 2020 aan Razzmatazz Civil (PTY) Ltd toegeken as kontrakteur deur SANRAL, wat toe ook verlede jaar tenders geadverteer het, waarby SMME’s aansoek kon doen om te help met die reuse projek. Tenders vir subkontraktering het in die eerste week van Desember 2020 gesluit en is toegeken aan sewe subkontrakteurs wat reeds met werk aan die N8 begin het. Volgens Gretchen Weber-Cherry, SANRAL-projekbestuurder, is daar besluit om die plaaslike gemeenskap by die projek in te sluit, om werksgeleenthede in die twee munisipaliteite ‘n hupstoot te

gee. Die werk wat die 7 subkontrakteurs moet uitvoer, sluit ongeveer 50% van die totale werk in. Aansoeke is deeglik nagegaan om te verseker dat geen omgeruimdhede plaasvind nie en sal die werk en bestuur deurlopend gemonitor word. SANRAL het in November 2020 'n inligtingsessie in die munisipale saal in Griekwastad gehou om te verseker dat potensiële subkontrakteurs toegang tot inligting oor die projek het, waar hulle met SANRAL se leierskap kon konsulteer oor die projek. Die streeksbestuurder van die Raad vir die Ontwikkeling van die Boubedryf (CIDB), mevrou Mad Mada, was ook teenwoordig om opkomende kontrakteurs deur die proses van registrasie en verbetering van hul gradering te lei. Milton van Heerden van Delta Infrastructure Solutions, het ook gesêdat hierdiéprojek hulle die nodige ondervinding sal bied, wat hulle in die toekoms ook in ander projekte kan

072 757 0514

Tenders vir subkontraktering het in die eerste week van Desember 2020 gesluit en is toegeken aan sewe subkontrakteurs wat reeds met werk aan die N8 begin het.

gebruik. Die sewe (7) subkontrakteurs gaan ook hulle eie kantoor ruimte in die veld beskikbaar hê, om monitering van hulle eie werksaamhede en hulle werksverhouding en kommunikasie met SANRAL te vergamaklik en te verseker. SANRAL het bevestig dat R470 miljoen beskikbaar gestel is vir werk aan paaie in die Noord Kaap, wat oor die volgende 3 jaar gaan geskied, waarvan R33.9 miljoen net aan die N8 bestee gaan word. SANRAL is verantwoordelik vir die bestuur van 3440km se paaie in die Noord Kaap alleen wat bestaan uit 5391,11km/m se nasionale teerpaaie en 23573.21km/m se grondpaaie, wat roetes insluit soos die N1,N7, N8, N9, N10, N12, N14, N18, R27, R31 en R360. SANRAL het ‘n beleid om altyd van plaaslike ondernemings in die omgewing waar hulle projekte het, gebruik te maak as subkontrakteurs.

FOTO’S: SANRAL


rekord@rekordmediafs.co.za

| 04 | ADVERTS

072 757 0514


| 05 | COMMUNITY

rekord@rekordmediafs.co.za

vir oulaas by Kentucky en bestel ’n groot emmer hoender en dan die vreugde om terug te keur huis toe. Ons is amper by die huis, sê ma by die Douglas-sestig-bordjie. Die reuk van diepgebraaide hoender hang saam met ʼn sorgelose stilte in die kar. Ek sien die verhaal van oom Johannes in die foto. Oom Johannes wat die dag sy laaste trop skaap gelaai het veiling toe. Om sy skuld te betaal. Hy was moeg vir swaarkry. Vir droogte. Vir die twee-, en vier been jakkalse, soos hy vertel het. Ek sien daai aand in dié foto. Die aand wat sy Ford lorrietjie sy laaste dieseldamp uitgeblaas het. Naby die Douglas sestig bordjie. Ek wou vertel van die skoolkarre wat in die donker van Maandagoggend hier verby is met rooi-oë kinders en hulle Vrydag weer singend terugvat plaas toe. Sondae se roete kerk toe. Die plaasnaambordjies se name wat ons opeenvolgend kon opnoem. Maar toe besef ek, hierdie foto vertel sy eie storie.

“ ’n Fotostorie uit Douglas ”

Lesers-bydrae

DOUGLAS: (5 Maart) Charles Mathewson: Ek het die foto geneem die laaste keer wat ek in my tuisdorp was. ’n Geruime tyd na sononder, êrens in die diep koue. Hoeveel keer het die foto nie al by my kom smeek vir ’n storie nie? En elke keer wat ek dit oopmaak, draai ’n nuwe verhaal in my kop rond. Ek wou vertel van die inkopiedae wat ons Kimberley toe moes ry vir die maand se kruideniersware. Ma het vir my en Sussie geklee met neon-groen sweetpakke sodat ons vêr tussen die winkelrakke sigbaar is. Want die mense gaan ons steel, het Ouma altyd gewaarsku. Of die karre gaan ons doodry. Of hulle gaan jou beursie uit jou hande steel. Die radio se gesiggie moet in die paneelkissie toegesluit word. Ma se juwele moet by die huis bly en haar handsak in die kattebak. Sluit die kar. Hou ma se hand vas. Die groot stad. Die woelige lewe wat ons as goddeloos en onbarmhartig gesien het. Pa stop

072 757 0514

Stuur jou kort-storie na: editor@rekordmediafs.co.za

FOTO: FACEBOOK

FOTO: TWITTER

NASIONAAL: Skole en klubrugby het op Donderdag 01 April 2021 baie goeie nuus ontvang , toe SA Rugby toestemming verleen het dat spelers in April 2021 na rugbyvelde kan terugkeer, na 'n jaarlange onderbreking weens die Covid-19-pandemie. Terwyl klubspanne op Maandag 12 April die groenlig kry om weer te mag speel, gaan skole se rugby 'n bietjie later, op Vrydag 23 April, met wedstryde begin. Die besluit is geneem na aanleiding van 'n aankondiging deur die Departement van Basiese Onderwys wat aangedui het dat skole wedstryde en nasionale toernooie sonder toeskouers kan begin, en onderhewig gaan wees aan baie streng gesondheids- en

veiligheidsmaatreëls. Om weer met wedstryde te mag begin, word die veiligheid en welsyn van klub spelers hoog op die prioriteitslys geplaas, en word die klubs versoek om eers met kontakopleiding te begin as alle Covid19-protokolle in plek is, toegepas word en dat elke klub-speler ‘n ‘vier-weeknie-kontak-opleiding’ venstertydperk voltooi het. Skolerugbyspelers kan intussen kontakoefeninge hervat, na ‘n ‘ses weke se nie-kontak-opleiding’ voltooi is, met die oog op dat hulle op die vroegste op Vrydag, 23 April, weer gaan speel. "Ons was verheug om die nuus te ontvang dat skole-rugby weer kan begin soos aangekondig deur die Departement

van Basiese Onderwys, en ons deel in die skole en klubspelers se opgewondenheid om terug te keer na die veld," het Jurie Roux, uitvoerende hoof van SA Rugby, gesê. "Ons sal egter geen risiko's neem nie. Die veiligheid van alle spelers is vir ons van uiterste belang, en as SA Rugby sal ons alles in ons vermoë doen om toe te sien dat skole en klubs die nodige protokolle nakom. Spelers moet in ag neem dat hierdié protokolle gebaseer is op mediese bewyse, met die doel om te verseker dat die spelers se liggame gereed is om die impak van volle kontak te kan hanteer en beserings tot die minimum beperk word.”

Skolenuus – School News – Skolenuus – School News – Skolenuus

Rugby kry die groen-lig van departement


rekord@rekordmediafs.co.za

| 06 | COMMUNITY

Kanker-werker stort haar hart uit na Noord Kaap meisie haar stryd verloor

072 757 0514

FOTO’S: Op die foto heel links, is Kaylyn, ‘n meisie (16) van Prieska, oor wie die Facebook inskrywing gemaak is en wie onlangs weens kanker, haar stryd verloor het. Op en in die foto heel regs, is Sonet van Zyl van CANSA, saam met ‘n paar hospitaal personeel. Van wie die name nie bekend is.

▪ Corné van Noordwyk Elf-uur Woensdag oggend snuffel ek vining en kyk gou wat al my vriende en familie mee spog op Facebook. Dis ‘n grappie hier, ‘n ‘mooi-gemaakte’-foto daar, maar skielik tref my oog iets dieper. ‘n Oud kollega van my wat selde iets op Facebook plaas, maar die keer, ‘n lang inskrywing waarvan mens dadelik die diepte daarvan kan aanvoel. Haar naam is Sonet van Zyl. Ek en sy het ‘n paar jaar terug saam gewerk op radio, maar ons paaie het weens werksomstandighede later geskei. Sonet werk met kanker. Sy is ‘n Gemeenskaps Mobiliseerder vir Dienslewering by CANSA. Ja, daardié lelike woord wat almal hoop om nooit op hulle oudag ooit te hoef hoor nie. Sonet sien daagliks die dood, maar ook baie keer verhale van hoop. Veral as dit by kanker kom, want daar is baie suksesverhale waarvan sy my altyd van vertel het, van mense wat die siekte oorwin. Sy self is ‘n oorwinaar van kanker. Ongelukkig is haar inskrywing dié keer, gevul met geweldige hartseer. Die terugkyk van ‘n jong lewe, wat onlangs haar stryd teen die siekte verloor het. Die meisie se naam is

Kaylyn. ‘n jong meisie van Prieska, wat se afsterwe met groot skok en hartseer opgeneem is, selfs, vir ‘n werker van CANSA. Sonet skryf: “Op 2 Desember 2020 het ek 'n oproep ontvang van iemand in Prieska. ‘Daar is 'n dogter 16 met breinkanker in Universitas, kan jy asb die ouers ondersteun.’ Min het ek geweet dat dit die oproep was wat my seker die meeste lewens lesse sou bring. My eerste kuier by jou was vining, want jy het geslaap en ek het so pienk gebreide hasie vir jou langs jou bed gelos. So het jy deel van my elke dag bestaan geword. Ek het jou pappa en mamma ontmoet en min geweet dat ons op die ou end ook harts vriende gaan word, wat nie net trane en lag oor jou deel nie, maar ons het soveel ander dinge in gemeen waaroor ons kan lag en gesêls. Ou Wilson het toe ook deel begin word van ons samesyn en eintlik het ek geweet hy was net stout sodat hy elke dag lekker by jou kon gaan kuier. In die hospitaal was dit nie altyd maklik nie en met die COVID-19 krisis het jy ook deel van my vriendinne se harte geword, wat elke dag vir jou bederfies gevat het, maar so het jy ook hulle laat besef hoe kosbaar is tyd, lag en gesonde kinders. Jou

vrolike ‘hello tannie’ en opgewondenheid oor alles het my altyd verstom, want ek het mos geweet, heng jy voel net niks lekker vandag nie maar jy lag. Saam kon ek baie spesiale oomblikke met jou deel soos, jou droom met die rooi Ferrari's. Jou opgewonde histerie oor oom Jaco Jacobs se boeke wat hy spesiaal vir jou geteken het. Sowat 2 weke terug het ek geweet jy wil so graag nog baklei, maar jou lyfie is net so moeg en ek het geweet dat geleende tyd genade tyd was en my hart was seer, maar ek was ook dankbaar vir die geleentheid om die laaste paar maande met jou te kon deel. Jy het my geleer van lag, al wil jy net huil. Jy het my verseker geïnspireer om op te staan vir tieners in onkologieë vir die nodige ondersteuning. Jy het my geleer om opgewonde te raak oor cutex en Mc Donalds. Vanoggend was jou tyd by ons verby en eerlik, ek het my oë uitgetjank, maar daar is trane van vrede en blydskap by. Jy is sonder pyn en gelukkig. Dankie Kaylyn vir 'n ongelooflike tyd saam met jou en ook aan jou ouers wat my sonder vrae deel gemaak het daarvan. Jy is 'n Ledgend.”


| 07 | COLUMNS

rekord@rekordmediafs.co.za

Motors

Recipe

Updated Citroen C3 in SA (2021) Specs & Price

Citroen’s updated C3 hatchback has arrived in South Africa and it’s now quirkier than ever! Take a look at specification and pricing details below... Citroen made a comeback in South Africa in 2019 with a focus on 2 core products, the C3 hatchback and the larger C5 family car, both of which are offered in Aircross guise. We had both models on test last year and we love how they set themselves apart stylistically from the rest of the brigade in their respective segments. Now, Citroen has upped the ante and introduced a facelifted version of the C3 which features a revised front-end with new LED headlights and reworked chrome detailing which now extends to the LED Daytime Running Lights (DRLs). The fog light bezels, Airbumps and rear bumper have been reworked with a more youthful flair. More than this, customers will be able to customise their C3 more than ever before too with a choice of new body colour options, 2-tone combos, varying colour inserts and graphic options. The updated Citroen C3 is offered in either Feel trim or in top-spec Shine guise. Moving inside, the C3 is now fitted with Advanced Comfort seats from the C5 Aircross, which bumps up comfort levels substantially as does an armrest for the driver. The fascia can be had in a very stylish ‘Techwood’ finish while soft-touch materials add to a pleasantly styled cabin. A 7-inch touchscreen infotainment system is fitted and comes equipped with Apple CarPlay and Android Auto as well as Mirror Screen and voice recognition are also fitted. Other niceto-have features include a flat-bottom steering wheel, automatic windscreen wipers, rear parking sensors and automatic dimming rearview mirror. As for engine power, The C3 will continue with the 60 kW/118 Nm 1.2-litre, 3-cylinder, naturally aspirated engine and a 5-speed manual transmission in the base C3 Feel derivative as well as the 81 kW/205 Nm 1.2-litre turbopetrol engine in the C3 Shine equipped with a 6speed automatic transmission. How much does the Citroen C3 Cost in South Africa? C3 1.2 Pure Tech Feel 60kW 5MT - R269 900 C3 1.2 Pure Tech Shine 81kW S&S EAT6 - R324 900 The Citroen C3 is sold with a 5-year/100 000 km warranty and a 3-year/60 000 km service plan.

Meester

072 757 0514

Easy carrot cake

Ingredients •230ml vegetable oil, plus extra for the tin •100g natural yogurt •4 large eggs •1½ tsp vanilla extract •½ orange, zested •265g self-raising flour •335g light muscovado sugar •2½ tsp ground cinnamon •¼ fresh nutmeg, finely grated •265g carrots (about 3), grated •100g sultanas or raisins •100g walnuts or pecans, roughly chopped (optional) For the icing •100g slightly salted butter, softened •300g icing sugar •100g soft cheese

Method •STEP 1 Heat the oven to 180C/160C fan/gas 4. Oil and line the base and sides of two 20cm cake tins with baking parchment. Whisk the oil, yogurt, eggs, vanilla and zest in a jug. Mix the flour, sugar, cinnamon and nutmeg with a good pinch of salt in a bowl. Squeeze any lumps of sugar through your fingers, shaking the bowl a few times to bring the lumps to the surface. •STEP 2 Add the wet ingredients to the dry, along with the carrots, raisins and half the nuts, if using. Mix well to combine, then divide between the tins. •STEP 3 Bake for 25-30 mins or until a skewer inserted into the centre of the cake comes out clean. If any wet mixture clings to the skewer, return to the oven for 5 mins, then check again. Leave to cool in the tins.

Deur Danie Cronjé •STEP 4 To make the icing, beat the butter and sugar together until smooth. Add half the soft cheese and beat again, then add the rest (adding it bit by bit prevents the icing from splitting). Remove the cakes from the tins and sandwich together with half the icing. Top with the remaining icing and scatter with the remaining walnuts. Will keep in the fridge for up to five days. Best eaten at room temperature.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.