SIYANCUMA REKORD

Page 1

ADVERTISE WITH US | 072 757 0514 | GET A POWERBLOCK ADVERT FOR 4 WEEKS FOR R200! 19 Nov 2021 | Edition 43 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za | 072 757 0514

Siyancuma Including: Campbell, Douglas, Griekwastad & more (Photo: Jaco Marais / Netwerk24 Nuus / Gallo)

ANC GOES INTO THE 2024 ELECTION VISIBLY SHAKEN

PAGE 2 PICTURE: Facebook


REKORD 02

ANC GOES INTO THE 2024 ELECTION VISIBLY SHAKEN

NORTHERN CAPE: Every election cycle, the opposition get excited about the Northern Cape. Every election cycle, the ANC breaks the oppositions’ hearts. The party has perfected the campaign in this sparsely populated province. In 2016, the ANC lost outright majorities in three municipalities — Nama Khoi (Springbok), Kgatelopele (Daniëlskuil) and Ubuntu (Victoria West). The ANC went into this election in government in every single municipality in the province as it had coalitions in place in the three municipalities where it was short of outright control. This time, the ANC finds itself needing coalition partners in many more municipalities. Nama Khoi and Kgatelopele are back on the list. They are joined by Hantam (Calvinia), Gamagara (Kathu), here in Siyancuma (Douglas), Thembelihle (Hopetown), Kareeberg (Carnarvon) and Siyathemba (Prieska) and Karoo Hoogland (Sutherland). The ANC was hurt in these municipalities by a range of factors including local parties, independents, the Patriotic Alliance and in some instances the DA and EFF. In Sol Plaatje (Kimberley), the party has a slender majority of one as it just held on in the election. The party’s almost perfect winning formula to eke out election win after election win in this large province was jinxed this time round. Similarly to the Free State, the ANC will know that many of these local parties and independents will not be on the ballot in 2024, but the party goes into the 2024 election visibly shaken.

Siyancuma is published on TUESDAYS All adverts and news must reach us by deadline MONDAY 15:00

Contact us

072 757 0514 rekord@rekordmediafs.co.za

Code of Conduct This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby reserved In terms of the copyright act.

Publisher The reproduction or broadcast without written permission of any material published in REKORD and its supplements is forbidden and expressly reserved to LIVERO MEDIA PTY LTD, under section 12(7) of the Copyright Act. 1978 and any amendment thereof. REKORD is published by LIVERO MEDIA (Pty) Ltd. Tinnie van Rooyen Street 3, Clocolan, 9735

Hierdie publikasie beywer…

■ Om ons lesers...

volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap.

■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie.

■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing.

■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons digitale koerant versprei word.

Jou nuus bydrae help ons om die gemeenskap ingelig te hou

■ Nuus word ALTYD gratis gepubliseer

Enige nuus – skool, kerk, doop, trou, geboorte, sterf, prestasie, sport en gemeenskapsnuus word verwelkom

■ E.pos of WhatsApp u bydrae media@rekordmediafs.co.za of WhatsApp 073 446 2182


ADVERTISEMENT

► Advertise with us 072 757 0514

REKORD 03


LANDBOU-LEERDERS BELEEF SUKSESVOLLE DORPER-KURSUS DOUGLAS: Die Hoërskool Douglas se Graad 10 en Graad 11 Landbou-leerders het die week van 25 tot 29 Oktober 2021 ‘n baie suksesvolle Junior Dorper-kursus bygewoon. Volgens ‘n inskrywing op die skool se sosiale media platform het die leerders dit baie geniet en het hulle die geleentheid baie leersaam gevind. Die skool wil ook graag verskeie rolspelers bedank wat dié dag vir die leerders moontlik gemaak het. Hulle is dan as volg: Dorperskaaptelersgenootskap van Suid Afrika; Koenie Kotzé; Hardus Korb; AC Youngberg; Leonard du Raan; Abrie Badenhorst en John Daniël. (Gaan kyk gerus op die skool se Facebook blad vir nog hope foto’s wat geneem is die dag en hoe leerders hulself geniet het.)

REKORD 04

Foto’s: Facebook


ADVERTISEMENT

► Advertise with us 072 757 0514

REKORD 05


Net ‘n oomblik Iewers tussen nêrens, êrens, doer en de hel in gone, blom die dorre wêreld van die Namakwa vanjaar met sy Josefskleed in geel, blou, pienk, pers en die Plascon-kleurwiel. Pronktyd na 'n dorre mensbeproewende droogte. Ek, my beeldskone blom, Kaitlin en altyd klassieke ma, Jacoba Van Wyk Hurter het 'n 6-dag begeleide toer saam met Namakwa-toere meegemaak. Wat 'n belewenis was dit nie! Name van blomme kan ek nie onthou nie, maar die ingeprente landskap met spatsels en velde kleur sal my altyd bybly. Die sentkannetjie blom net een keer na sewe jaar en vrek dan. Bababoudjies kruip langs klippe vir die mens se platpoot weg. Alle plante beskerm hulself op die Skepper se unieke manier. Rooi- bly weg! Weeskindertjies bedel vir die regte insekte en maak oopbek om bestuif te word. Katsterte laat Van Gogh se palet van geel vol in blom soos goud in die son skitter. Kokerbome pronk in 'n dorre woud. Dié jaar se plooie in die stam sal volgende jaar van vet druppels in 2020/21 getuig. Ons ry en ry. Elke bultjie

Wat ‘n foto…

REKORD 06  DEUR THARINE HURTER

bring 'n nuwe verrassing. Hulle sê rooibos is goed en gesond. Ek soek moerse trekkers en implemente, maar die toergids borrel van vooruitgang. In my stilligheid herinner dié inheemse tee my aan maagwerkings en allergiese babatjies. Vygies, viooltjies, witsoê (wit daisy), aandblomme orals maak oop. Die weer speel saam. Ek verstaan die liefde vir blomme al te goed. Klein dorpies, gehuggies en plekkies is dalk nie eens waardig om op die padkaart aan te dui nie, maar blommetyd oes die Namakwalanders met roosterkoes, dik pannekoek en 'n skoot in die lug met myns insiens bietjie duur pryse. Mike Spies sê in die Namakwa, Hantam, Knersvlakte en omgewing is 'n stad die plek met 'n KFC en Pep, 'n dorp net 'n Pep en waar net 'n paar huise is, is dit wel, net 'n plek. Misdaad is glo gering en toeriste ondersteun 'n sukkelende oopbek wat Afrikaans besig om tog net nie nog 'n Sassa-parasiet te word nie. In die bussie is net vroue. Die getroudes word afsonderlik van die weduwees en geskeides in 'n bus apart gehou.

Etenstye gluur geringdes jou aan en hul mans vermy oogkontak. Ons lag oor ditjies en datjies en kyk uit vir pienk marshmallows. Ja man, daai pienk blomplant. Dis 'n storie vir 'n ander dag. Namakwa se gasvryheid kry gestalte in die lekkerste en grootste verskeidenheid kos by Namakwa Lodge op VanRhynsdorp. 'n Moét vir elke SuidAfrikaner om blomtyd te beleef. Reis is kos vir 'n mens se siel. Terug by die huis groet my appelkoosboom met sy bloeisels en mt viervoete is té bly. Die week weg het sy dosis Mnr Moeilikheid by die voordeur laat klop. Kaitlin word van haar kamera in haar Stellenboschwoonstel deur 'n boef beroof. Haar blomfoto's is als verlore. Ek, maltrap ekke, vergeet my selfoon by die hotel. Gelukkig kon my tegnologies-gevorderde seun dit met "find my phone" opspoor. Drie dae kontakloos voel soos tronkstraf. Ek sal die kiekies van die toer hieronder deel. My heimat bly ou stukkende Kroonstad. Gaan weg, verken en bewonder, maar my ou plek is maar net daar waar ek wil wees.

Rekord nooi u uit om u foto met ons lesers te deel. Stuur u foto met ‘n volledige beskrywing asook waar die foto en natuurlik deur wie die foto geneem is na corne@rekordmediafs.co.za “Jou huis is waar jou hart is...” – Die foto is geneem deur : Juanette Pretorius op 20 Oktober 2021 in Frankfort (Vrytaat). Juanette is ‘n intekenaar van die Mafube Rekord en skryf aan Rekord: “Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank dat julle ander mense se mooi met die Vrystaat deel.”


ADVERTISEMENT

► Advertise with us 072 757 0514

REKORD 07


REKORD 08

Heuning

Druppels

“Hoe kan ’n mens gebore word as hy al ’n ou man is? Hy kan tog nie ’n tweede keer in sy moeder se skoot kom en gebore word nie?” (Joh 3:4) Nikodemus kom in die nag na Jesus toe om oor geestelike dinge met Hom te praat. Hy is beïndruk met die wonderwerke wat hy Jesus sien doen het. Jesus sê egter hy moet weer gebore word om gered te wees, om werklike die koninkryk van God te sien. Maar Nikodemus probeer dit fisies verstaan en dit maak nie vir hom sin dat ’n ou man, soos hyself, weer gebore kan word nie. Jesus praat egter van ’n tweede geboorte, ’n geestelike geboorte, die

begin van ’n heeltemal nuwe mens, die wegdraai van 'n ou lewe na ’n nuwe geestelike pad, ’n oomblik van keuse om Jesus voluit te volg, ’n lewe wat nie in die dood sal eindig soos ’n natuurlike, menslike lewe nie. Jesus praat nie van ’n geboorte wat gesien kan word nie, Hy praat van ’n onsigbare geboorte wat uitloop op ’n nuwe lewe wat wel gesien kan word. Die natuurlike geboorte word deur ’n mens bewerk, maar die geestelike geboorte word deur die Gees bewerk. Die natuurlike mens ontvang ’n nuwe geestelike hart en begin ’n nuwe geestelike lewe – dis hoe ’n “ou” mens weer gebore kan word. Die

Christianity

 DEUR WILLEM BOTHA

wedergeboorte, net soos die fisiese geboorte van ’n mens, is net die begin van ’n nuwe lewe en nooit die einddoel nie. “Maar hoe is dit moontlik?” was Nikodemus se volgende vraag en baie keer is dit ons vraag ook wanneer ons die geestelike dinge met ons beperkte, fisiese kennis probeer verstaan en met ons fisiese oë wil sien en met ons menslike emosies wil voel. Uit God gebore, van bo gebore, uit die Gees gebore is frases wat Jesus in Joh. 3 gebruik. Dís hoe dit moontlik is om weer gebore te word. “Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is uit God gebore”(1 Joh. 5:1 – BDV)

Works

 BY BERNI DYMET

THE TIMES WHEN DARKNESS RULES There’s simply no doubt that we live in a world of creeping darkness. More and more, abject evil seems to be enveloping this world. It’s a reality that leaves many of God’s people shocked, despondent even. What the blazes, God, is going on here? Where I live, the government recently enacted legislation to allow the abortion of an unborn child up to birth. And the thing that truly rocked me to the core was not just that this monstrous act is allowed in a civilised, democratic country, but that the genocide of unborn children has been applauded and celebrated as a fundamental human

right. God, how can you let this happen? Why didn’t you stop them? And yet the worst thing I can ever do as a Christfollower, the worst thing you can do if you’re one too, is to descend into despondency. Have we been amongst the disciples with Jesus in Gethsemane when He was arrested, that same sense of hopelessness may have set in. But listen to what HE had to say: Luke 22:52,53 “Why did you come out here with swords and clubs? Do you think I am a criminal? I was with you every day in the Temple area. Why didn’t you try to arrest me there? But this is

your time—the time when darkness rules.” There was indeed a time for God’s own Son to be betrayed and crucified. There was a time for darkness to rule. But out of that great darkness, came a great light, for Christ is risen and the doors of heaven are flung open to all who believe. Yes, we live in a time where darkness rules. But Jesus is coming. In fact, by His Spirit in you and through you, He is already here. So let your light shine amidst the darkness, for the darkness will never overcome it.


REKORD 09

Hengel

Foto’s

Meester

 DEUR DANIE CRONJÉ

Kitchen Delight

Stuur vir ons ‘n foto van die grootste vis wat jy gevang het na 073 847 2468 Vis is gevang deur Henry Ward van Sasolburg (Vrystaat). Hulle het by Weltina, Oranjeville gaan visvang.

CORNÉ VAN NOORDWYK

APPELKOOS EN MAYO HOENDER KASSEROL BESTANDELE:  2kg bevrore hoender stukkies  1 pak sampioen soppoeier (of ½ sampioen gemeng met ½ wit uiesop)  Appelkooskonfyt SOUS:  20ml middelmatige kerriepoeier  450ml mayonnaise  20 ml worcestersous  20ml Wellington Sweet Chilly Sauce  200ml blatjang  Sout en peper

SO MAAK JY: Stel oond op 180°C. Rol hoender in soppoeier en plaas in oondskottel. Sit bietjie appelkooskonfyt op elke stukkie hoender. Meng res van bestanddele en skep oor hoenderstukke. Bedek en bak tot sag. Verwyder deksel en bak tot bruin.


REKORD 10

Rekord

Wheels

 CORNÉ VAN NOORDWYK

www.cars.co.za

GWM KING KONG: THE BAKKIE TO RULE THEM ALL? When GWM launched its featurerich P Series bakkie in South Africa, it was an instant hit with GWM scrambling to keep up with surging demand and the P Series is now a common sight on South African roads. GWM has high hopes for its new P Series, also known as Poer. GWM aims to be a world leader in bakkies alongside the likes of Ford and Toyota. If the Chinese firm’s latest King Kong Poer is anything to go by, it might just achieve its goal! While images of the new King Kong have been circulating on the internet this week, comprehensive details for the newcomer have been rather thin. Nonetheless, despite its name, the standard-sized King Kong is smaller than the P Series. It stands 5 365 mm long, 1 880 mm wide and 1840 mm high with a wheelbase of 3 140 mm. However, a burlier King Kong will also be offered in China with a larger 1 820 mm load bed which takes the overall length to a whopping 5 635 World Children’s Day was first established in 1954 as Universal Children's Day and is celebrated on 20 November each year to promote international togetherness, awareness among children worldwide, and improve children's welfare. November 20th is an important date as it is the date in 1959 when the UN General Assembly adopted the Declaration of the Rights of the Child. It is also the date in 1989 when the UN General Assembly adopted the Convention on the Rights of the Child. Since 1990, World Children's Day also marks the anniversary of the date that the UN General Assembly adopted both the Declaration and the Convention on children's rights. Mothers and fathers, teachers, nurses and doctors, government

mm! The P Series measures 5 410 mm in length, 1 934 mm wide and 1 886 mm tall with a wheelbase of 3 230 mm. Images of the interior have yet to be seen but the King Kong will likely have the same interior as the P Series. If so, it will feature a 9.0-inch infotainment touchscreen and 7.0-inch digital instrument cluster as well as a wide range of safety and driver assistance systems. Furthermore, reports are indicating that the King King is powered by either 2.0-litre turbocharged petrol or a 2.0-litre turbodiesel engine (the same offered in South Africa) in its home market with the petrol powertrain producing 140 kW and the diesel engine offered with either 110 kW or 120 kW / 400 Nm and mated with 8-speed automatic transmission. Further details are expected to be revealed later this month when the King Kong Poer makes its official debut at the Guangzhou motor show, so stay tuned!

leaders and civil society activists, religious and community elders, corporate moguls and media professionals, as well as young people and children themselves, can play an important part in making World Children's Day relevant for their societies, communities and nations. World Children's Day offers each of us an inspirational entry-point to advocate, promote and celebrate children's rights, translating into dialogues and actions that will build a better world for children. 2021 Theme: Better Future For Every Child Children and young people are raising their voices on the issues that matter to their generation. This World Children’s Day, it’s more important than ever that the world listens to them.

Focus on

World Children’s Day  CORNÉ VAN NOORDWYK

WORLD CHILDREN'S DAY 20 NOVEMBER 2021 THEME: BETTER FUTURE FOR EVERY CHILD


HOLIDAY GUIDE - VAKANSIEGIDS  To advertise on this page call Kleintjie Koen – 072 757 0514

REKORD 11 EVENTS CALENDAR

FREE to all churches, schools and NPO’s – Send your event info to: corne@rekordmediafs.co.za

 Die Bethlehem Golfbaan - 19 November word die Agri Meets Boerevereniging Golfdag gehou ten bate van plaasveiligheid, Betterbal Scramble Drive, R1600 per 4 bal, sluit spitbraai en halfway in. Groot vleispryse, Nat gate. Huge Putting Prize and Hole In One Prize a John Deere Ride-On lawnmower. Vir navrae skakel Hendrik Knobel by 083 631 4995 of Herman Marias by 082 907 4600. Op Vrydag 3 Desember word die Dopper-Golfdag aangebied. R2000 Borg-’n-Bof. Vierbal en ete ingesluit, formaat: Betterball – scramble drive, shotgun start 11:00. Inskrywings en Bof-Borge skakel: André vd Linde 082 824 4142 of Danil du Preez 083 274 4114  20 November 2021 Fouriesburg (FREE STATE) CHERRY ON THE TOP THIS YEAR - Demi-Lee Concert With guest artist Rita Li (Barnstyle), Venue: Constantia Cherry Farmstall, Time: Gates open at 17:00, Show: 18:30, Cost: R200.00pp including Lamb Spit Pita, Gin Bar & Bar, Food Stalls, Fresh Cherries, Music Tickets available: https://constantiafarmstall.shopstar.co.za or Clocolan Laerskool & Constantia Cherry Farmstall, Any queries: Ansie 066 253 0658 / 051 943 7180. constantiacherryfarm@gmail.com  18 – 21 November 2021 FOURIESBURG (FS) IONIA CHERRY CROP CELEBRATION on Ionia Cherry Farm. Save the date. Fresh cherries, Cherrie tours, Cherrie products, beer tent, camping site, gourmet food, Belgian waffles, tea garden, horse riding, Christmas market, fun for kids & adults. Live music and lots more. Find more info on Facebook or Instagram  02 – 04 Desember 2021 SENEKAL (FREE STATE) DIE SENEKAL SKOU; stalletjies, skoon toilet geriewe, ‘petting zoo’ vir die jongspan met hoenders en nog ander diere. Veilige parkering. Stalletjies nou reeds beskikbaar – email: senekalskou@gmail.com of WhatsApp 082 854 4546  18 Desember 2021 Bethlehem (VRYSTAAT) Golden Gateway Hospice hou Kersmark by Hartland te Buitestraat 68. Ons nooi alle jong intrepeneurs om ook hul items te kom verkoop op die dag. Niks is te klein of te groot. Skakel tannie Karin by 0822004169 om jou plek te bespreek @ R50


HOLIDAY GUIDE - VAKANSIEGIDS  To advertise on this page call Kleintjie Koen – 072 757 0514

REKORD 12


REKORD 13

SOLIDARITEIT HELPENDE HAND WIE IS ONS EN WAT DOEN ONS? DEEL 3

TASSIE – PROJEK: ’n Haasbek-dogtertjie staan skamerig nader toe haar juffrou haar naam roep. Sy steier vorentoe en voel hoe haar wange gloei. “Waar is jou skryfgoedjies, hartjie?” vra die juffrou. Sy haal haar plastieksakkie met ʼn paar stomp potlode en ʼn uitveër, wat halfpad gekou is, uit. “Mamma,” stotter sy, “sal die res van die penne aan die einde van die maand vir my koop.” Die doel van Solidariteit Helpende Hand se Skooltassie-projek strek wyer as om net ʼn tassie vol skryfbehoeftes in ʼn graadeentjie se hand te plaas – dit skep hoop, gee selfvertroue en verseker die kind dat daar iemand is wat in hom of haar glo. Regoor Suid-Afrika is daar duisende graad een kinders wat opgewonde en vol selfvertroue hul skoolloopbaan betree, maar daar is ook duisende kinders wat opdaag met ʼn paar stomp potlode en ʼn uitveër wat halfpad gekou is. Vir Helpende Hand is die Skooltassie-projek ʼn hartsaak. Vir die afgelope 14 jaar slaag ons daarin om duisende tassies regoor die land te versprei. Daar word gereeld navorsing gedoen om seker te maak dat die inhoud van die tassie voldoen aan meeste van die skole se skryfbehoefte-vereistes. Die waarde van so ʼn tassie met die inhoud is R250. HELPJAG – PROJEK: Vir baie SuidAfrikaanse gesinne is vleis ʼn luuksheid. ʼn Item gereserveer vir feesdae en spesiale geleenthede. Magies volmaak... dis waaroor dit gaan. Dit is hartverskeurend hoeveel kleuters afhanklik is van ʼn ete by die skool as hul primêre ete vir die dag; dis ʼn harde werklikheid dat klein liggaampies nie normaal ontwikkel sonder ʼn gebalanseerde dieet nie. Dis moeilik om te konsentreer wanneer jy honger is en dis onmoontlik om te presteer terwyl jou magie grom. HelpJag versprei wildsvleis na 89 skole regoor die land en voed daarmee ongeveer 8 000 kleuters. As jag in jou are loop is dit onlosmaaklik deel van jou… dis nie iets wat jy kan kies nie; dit het JOU gekies. En wanneer die jagveld roep is dit al wat jy hoor; al wat jy dink, droom, slaap en eet. Dis ʼn hunkering. Wanneer jy dus weer gaan jag, neem jouself voor om iets te doen vir behoeftige kleuters en hul gesinne. Besoek gerus ons webblad vir meer inligting en om uit te vind hoe JY betrokke kan raak: www.helpendehand.co.za (Tanya Rossouw; MAATSKAPLIKE WERKER – VRYSTAAT STREEK; SOLIDARITEIT HELPENDE HAND)


REKORD 14

What’s on OVHD ■ LEBOHANG TLABA

BEST SHOWS TO LATCH-ON DURING THE WEEK AND IN THE WEEKEND AFRIKAANSE STORIES

HIGHLIGHT OF THE WEEK

■ Deur Dik en Dun

MODDER EN BLOED Drama – 16VL eMovies – Thursday Time - 11:35 PM (BLOOD AND GLORY) - Set in 1901, this period epic follows Willem Morkel, a Boer family man whose wife and son are murdered during the Anglo-Boer War. Captured as a prisoner of war, Willem must survive incarceration in the notorious St. Helena concentration camp and defeat the ruthless Colonel Swannell, at his own game-Rugby.. Stian Bam, (2016) Sean Else

e.Tv Weekdays 5:30 PM eExtra Weekdays 12:25 PM

■ Wrede Stad

eExtra Weekdays 7:30 PM

THIS WEEK ON DRAMA/TELENOVELA

■ Elif

eExtra Weekdays 6:30 PM

■ Dokter Ali

eExtra Weekdays 6:30 PM Elif – 16V - Telenovela Necdet threatens the doctor to lie about the blood test. Melek accuses Nurten of kidnapping Elif. Kenan finds out Erkut is the father. Erkut kidnaps Zeynep. (2015)

eExtra Weekdays 07:30 PM Wrede Stad – 13L Tension builds as Seniz tries harder to shift all blame away from her. How bad will things get for the families when their secrets are revealed? (2019)

eTv Weekdays 05:30 PM eExtra Weekdays 12:25 PM Deur Dik en Dun - PG13VL Things are still rocky in the mansion following the events the night before. Osman hasn't heard from Anastasia and is worried. Dilara struggles to come to terms with her feelings towards Mert. (2018)

THIS WEEK ON SPORTS eExtra Weekdays 8:30 PM

■ Doodsondes

eExtra Weekdays 11:30 AM

■ Voëlvry

eExtra Weekdays 9:30 PM

eSports Thursday 02:30 PM Arena eSports PG13VL – Magazine A weekly program that covers everything in the popular world of professional level gaming. Get the news on game developments and updates that will change your game.

eSports Thursday 3:00PM The Inside Line PG - Magazine Weekly Formula 1 program with comprehensive coverage of the F1 World Championship. Including previews, analysis of every race, news from every team and every racer. (2021)

eSports Friday 01:30 PM PG – Magazine The big stories in European football, innovative, provocative and bold reviews of the results and developments in all European leagues and internationals.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.