Carletonville Herald Edition 16-03-2012

Page 15

16 March 2012

Carletonville Herald

Herald

Herald

Eiendomsgids Property Guide

15

Eiendomsgids Property Guide

Herald

Eiendomsgids Property Guide

FREDDIE DE BEER EIENDOMME 082 739 5901 / 018 786 2524 debeer38@telkomsa.net R150 000. Voltitel erwe, ±318 vk meter tot ±453 vk meter, in sekuriteitskompleks. Die Bult. R570 000. Netjiese 3 slpk huis, dubbelgeriewe, TVkamer, wask, ens., swembad, lapa, 1 slpk woonstel. Baie ekstras Welverdiend (Suid). VIR DIE BELEGGER: 1. R3,15 milj. 17 x studente w/stelle, maandelikse inkomste R30 000, baie potensiaal vir uitbreiding, nog 7 x w/stelle. Potchefstroom. 2. R1,53 milj. ‘n Besigheidsgebou, maandelikse inkomste R16 000, lang huurkontrakte. Wesrand.

Kantoor Tel: (018) 293-1845, Faks: (018) 293-3163, Prinsipaal Annelize (B SOC. SC. CEA) TE HUUR WOONSTELLE TE HUUR - SENTRAAL Bachelor, prys R2 700. 1 Slaapkamer, prys R3 500. 2 Slaapkamer, prys R3 850. Santie 082 364 8076 WOONHUIS TE KOOP Groot familie leefhuis in Bailliepark. 3 slpk, 2 badk. Baie mooi gevestigde tuin met ‘n swembad en ‘n lapa. 1 Slpk w/stel, ‘n motorafdak. R1,178 000. Janine 071 604 2436 Annatjie 082 320 3847 STUDENTEBEHUISING Studentehuis: kamers beskikbaar vanaf R1 500 tot R1 700. Annatjie 082 320 3847 TE KOOP WOONHUIS TE KOOP Stylvolle woonhuis in Van der Hoff Park. 3 slaapkamers, 2 en ‘n half badkamers, 2 motorhuise, ingeboude braai. R2.1 miljoen. Janine 071 604 2436 WOONHUIS TE KOOP Groot familie leefhuis in Bailliepark. 5 slaapkamers, 3 badkamers, patio met ingeboude braai. Baie mooi tuin met n swembad. 2 Motorhuise en ‘n afdak. R2 miljoen. Janine 071 604 2436 & Annatjie 0823203847 MEENTHUISE TE KOOP IN BAILLIEPARK - 2 slaapkamers, 1 badkamer, 1 motorhuis en 1 motorafdak in ‘n sekuriteitskompleks. R730 000 - 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 motorhuise, ingeboude braai in ‘n sekuriteitskompleks. R995 000.

- 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 motorhuise, ingeboude braai in ‘n sekuriteitskompleks. R998 000. - 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 motorhuis, 1 motorafdak, ingeboude braai in ‘n sekuriteitskompleks. R900 000. Skakel Annatjie 082 320 3847 of Janine 071 604 2436 VOLTITEL MEENTHUIS TE KOOP - BAILLIEPARK Ruim 3 slaapkamer, 2½ badkamer, 3 motorhuise, swembad, gevestigde tuin, sekuriteitskompleks. Janine 071 604 2436 WOONSTELLE TE KOOP SENTRAAL Bachelors Prys tussen R300 000 en R320 000 1 Slaapkamer R450 000 OHB 2 Slaapkamer R530 00 OHB. Janine 071 604 2436

DRINGEND Soek dringend huise om te verkoop of om te verhuur. Leier op die gebied van verhuring, onderskei ons ook as Bestuurende Agent van verskeie komplekse.

Te Huur:

R3 500. 2 Slpk huis, 2 badk, kombuis, oopplan leefarea, ruim, tuin, vol erf. Welverdiend (Noord). R3 000 vir ‘n 3 slpk huis R3 700 vir ‘n 4 slpk huis Deelkraal ± 45 km vanaf Potchefstroom. Benodig eiendomme om te verhuur aan goedgekeurde huurders.

“KEN JOU AGENT” Verskyn maandeliks in die Huisgids! Bespreek nou jou plek om op 29 Maart 2012 te verskyn. Herbert: 082 747 9717


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.