Carletonville Herald 16-09-2011

Page 24

24

Carletonville Herald

Receptionist needed for Medical Practice in Fochville. Computer and typing skills are essential. Forward CV’s to fochviller@gmail.com. Closing date: 30/09/2011

DATA CAPTURER FOCHVILLE Min 3 years experience in Admin department, matric, computer literate E-mail one page CV to cv.advert.applications@gmail.com VAKANTE POS

ADMIN + GELDKANTOOR Daar bestaan ‘n vakante pos by Fruit & Veg City Potchefstroom vir ‘n dame wat ondervinding in Admin + hantering van geld kantoor beskik. CV kan ingehandig word.

Sluitingsdatum 21 September 2011 Tel: 018 294-3047 Faks: 086 504 2825

FEMALE TECHNICIAN Requirements: Minimum of 2 Years experience in Air Conditioning and Cold Rooms Drivers Licence Fax CV’s na 086 617 6979/ 018 786 1027 E-mail: millair@mweb.co.za Closing date 15/09/2011

VACANCIES

VACANCIES VACANCIES Sales / Admin Lady

Computer literate/ Sales experience. Hand CV in at Express Furniture Tel: 018 786 1299. Carletonville VERKOELINGSTEGNIKUS met kennis van koel / vrieskamers en lugversorgers met ten minste 5 jaar ondervinding se dienste word dringend benodig. Ouderdomsgroep 25 - 35 en verkieslik enkellopend of getroud met een kind. Salaris en maandelikse bonusse is onderhandelbaar. Geen buitensporige eise. Sober gewoontes is ‘n vereiste.

Faks CV aan Maksicool - Lichtenburg Tel: (018) 632-5186 Sel: 084-556-2633 Faks: (018) 632-5188

Stuur CV na: info@dekalbpoultry.co.za of 086 671 1044

NG Welsyn Bloemhof

Reg. No. 1967/003837/07

JUNIOR ESTIMATOR POST PROFILE:

Vakature vir ‘n maatskaplike werker Persoon moet geregistreer wees by die SARMD, oor ‘n geldige rybewys beskik en rekenaarvaardig wees. Navrae: Miranda Visagie

Personality Traits: • • • • • • • • • • • • • •

of 079 897 6525

Ons bied ’n voltydse posisie vir ’n

met ’n passie en aanleg vir tale by ons hoofkantoor in Vereeniging

Responsibilities and key activities

Is jy KrEaTiEf? Het jy ’n passie vir boeke en die bemarking daarvan? Christelike Uitgewersmaatskappy (hoofkantoor Vereeniging) het ’n wonderlike geleentheid vir ’n bemarkingsredakteur met ’n graad in Kommunikasiekunde en Afrikaans as hoofvak. Vir die pos as bemarkingsredakteur moet jy rekenaarvaardig wees in die Microsoft-pakket, met ‘n aanvoeling vir elektroniese bemarking. Jy is ook noukeurig, het ’n fyn oog vir detail, hope kreatiewe energie en inisiatief. Jou kommunikasievaaardighede is uitstekend. Verantwoordelikhede sluit in: die skryf van reklamekopie, teksredigering, die konseptualisering van elektroniese bemarking en die hantering van sosiale media. As jy aan die vereistes voldoen vir hierdie voltydse posisie, e-pos jou CV na hr@cabooks.co.za, of faks dit na 086 602 4121 vir Riana Viviers se aandag. Gebruik asb die woord "Bemarkingsredakteur" as verwysing in die aansoek.

Sluitingsdatum: 27 September 2011 Kortlys-kandidate sal binne 10 dae ná die sluitingsdatum in kennis gestel word.

Ons behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.

Disciplined Mechanical Technical background with basic electrical knowledge Understanding basic concepts of pumps, pipes, valves & steel manufacturing Must be a ‘self starter’ Good admin skills Computer skills Must be able to work under pressure and after hours Deadline driven Valid driver’s licence Sales orientated mind-set Effective, dynamic & flexible attitude Developing new partnerships Have a constant need for achievement. Commitment to deadlines

Min Qualifications: • Min 3 years’ experience in the field of administrating tenders & quotes. • Min Grade 12 or equivalent. • Relevant Diploma advantageous.

Bemarkingsredakteur

Vir ’n volledige uiteensetting van al die vakante poste besoek gerus ons webtuiste by www.cum.co.za.

VERDIEN EKSTRA INKOMSTE

TECROVEER (PTY) LTD

VAK11911

Netjies en vriendelike persoon. Moet in staat wees om algemene plaaswerk ook te kan doen. Kode 10 en pdp verpligtend. Ondervinding in trokke bestuur. Salaris onderhewe aan ondervinding.

Wil u in hierdie spasie adverteer? Skakel Carolina (Potchefstroom) by (018) 293-0750 of Liz (Carletonville) by (018) 788-6693

Ons is opsoek na Agente om ‘n verskeidenheid droë vrugte, neute en sade te bemark en verkoop in jou area. Skakel ons by 082 789 1082 of montaguparys@gmail.com vir meer besonderhede. Klein handelaar en winkel eienaars welkom!

E-pos: miranda@ngwelsyn.co.za Telefoon: 082 454 7177 Faks: 018 464-1214 Diensaanvaarding so spoedig moontlik.

DRYWER GESOEK

16 September 2011

• • • • • • • • • • •

Accurately forecasting the cost, size, and/or duration of future projects Compilation of tenders Importing of BOQ to CCS Prepare cost estimates, which includes material, erection, labour, transport, etc Establish and maintain tendering process, and conduct negotiations Prepare estimates for use in selecting vendors or subcontractors Complete tender documents ensuring compliance with specifications and requirements Liaise with internal departments, suppliers, contractors and sub-contractors Prepare and maintain a directory of suppliers, contractors and subcontractors Liaise with customers to ensure good relationships Computer literate and proficient in Microsoft Excel and Word and CCS is advantageous

For and behalf of Tecroveer: Tel: 011 752 1191/2 • Faks: 086 622 3169


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.