1 minute read

Welkom! Ons o

Ons groet met swaar harte een van ons staatmakerpersoneellede, me. Marna du Plooy, wat 'n pos as vakadviseur by die Departement van Onderwys aanvaar het.

Juffrou Marna is ons Vakhoof: Engels en ons Graad 7-Graadhoof. Sy het met haar fyne voetjies, flymskerp intelligensie en heerlike sin vir humor dieper-as-diep spore op die maan getrap. Hierdie is 'n groot verlies vir Laerskool Constantiapark, maar 'n reuse aanwins vir Onderwys Suid-Afrika!

Advertisement

Ons groet Juffrou Madri!

Ons Juffrou Madri wat diep spore getrap het in Afrikaans, hokkie en atletiek gaan nou haar eie pienkvoet groot maak!

Dankie Juffrou Madri vir maanspore by die Rooikatte. Jy is 'n RooiSkat wat ons diep in harte bly vashou, want jou hart was so groot soos 'n hotel vir ons Rooikatte en jou handjies altyd bereid om iemand hier by ons te dien!

This article is from: