SBM206 Kleinsakebestuur 4.11.5 Ondernemingsvorme en die bestuur daarvan Tipe onderneming
Voordele
Nadele
Die eienaar bestuur die
Die eienaar het volkome
As die eienaar weg is
hele onderneming.
outonomie in die bestuur van
van die onderneming
die onderneming.
af, moet ʼn werknemer of ʼn
Alleeneienaarsaak
ander persoon gemagtig word om besluite te neem namens die eienaar. As niemand gemagtig is om besluite te neem nie, kan geleenthede verlore gaan. Gewone vennootskap Onderhewig aan die
ʼn Vennootskap kan
Elke vennoot kan die
vennootskapsooreenkoms
spesifieke vennote met
vennootskap kontraktueel
het al die vennote gelyke
spesifieke vaardighede
verbind. Elke vennoot is
regte in die bestuur van die
aanwys om besluite
medeverantwoordelik
vennootskap.
te maak in sekere areas,
vir die kontrakte
terwyl die meer belangrike
wat die ander
besluite vir die
vennote aangaan. Hierdie
vennootskap as ʼn geheel
moontlikheid kan onenighe
uitgehou word.
id en dooiepunte laat ontstaan.
Beperkte vennootskap Ten minste een algemene
ʼn Algemene vennoot kan
ʼn Individu mag huiwerig
vennoot is verantwoordelik
stem oor sake wat verband
wees om te belê in ʼn
vir die bestuur van die
hou met die onderneming
beperkte vennootskap as
beperkte vennootskap.
van die beperkte
gevolg van die beperkings
vennootskap, indien sulke
op ʼn beperkte
sake onderhewig is aan die
vennoot se deelname in
goedkeuring van die
die onderneming. As
ʼn Beperkte vennoot mag nie deelneem aan die
©akademia (MSW)
Bladsy 138