GBM307 Ondernemingsbestuur entrepreneur wat die onderneming uitgedink het • Spesifieke oorwegings van die
• ’n Missieverklaring behoort die moontlike onvoorsiene omstandighede te weerspieël
onderneming se stigters word gelys (bv. produk/diens) Aspekte
Drie komponente, in die vorm van
Sleutelvrae vir ’n omvattende
vrae, word vanuit die oorwegings
missieverklaring (kyk Tabel 2.2, bl.
gegenereer. Die komponente vorm
41):
die missieverklaring en is met mekaar geïntegreer.
• Huidige manier waarop sake bedryf word (status quo)
• Wie?
• Toekomstige manier waarop sake
• Wat?
bedryf gaan word as gevolg van veranderinge buite ons beheer
• Hoe? (Kyk na Figuur 2.1, bl. 40)
• Toekomstige manier waarop sake bedryf sal word waarvan ons medeskeppers kan wees in reaksie op ons visie
Resultaat/ uitkoms
Die benadering verskaf net insigte
’n Antwoord op elkeen van die vrae in
oor die huidige aard en posisie van
Tabel 2.2 gee ’n aanduiding van:
die onderneming.
• In watter besigheidsomgewing bevind ons onsself? • In watter besigheidsomgewing behoort ons te wees? • In watter besigheidsomgewing kan ons wees?
Tabel 1.1: Benaderings tot die ontwikkeling van ’n missieverklaring (Lazenby, 2014: 39-41)
Kernwaardes
Bestudeer die handboek: Lazenby (2014): Hoofstuk 2, paragraaf 2.5 Kernwaardes word as ’n modewoord in die strategiese bestuursarena beskou. Verskeie betroubare ondernemings maak melding van hul kernwaardes in dokumente soos
Studie-eenheid 1: Inleiding tot strategiese bestuur
Bladsy 23