GAC206 Finansiële Rekeningkunde 1.9
Die rekeningkundige siklus: Grootboeke en proefbalans
Bestudeer die handboek: Myburgh et al. 2014: Paragraaf 5.1-5.2 1.9.1
Balansering van ʼn rekening
Bestudeer die handboek: Myburgh et al. 2014: Paragraaf 5.3 Aan die einde van elke maand word alle rekeninge in die algemene grootboek afgesluit ten einde ʼn proefbalans te kan opstel om te toets of die dubbelinskrywingsbeginsel wel toegepas is. In die balansstaatrekeninge-afdeling word die totaal aan die einde van die maand ʼn saldo genoem en in die geval van die nominale rekeninge-afdeling word dit ʼn totaal genoem. Waar meer as een bedrag aan EEN kant van ʼn rekening voorkom Bestudeer die handboek: Myburgh et al. 2014: Paragraaf 5.3 Die bedrae word eenvoudig opgetel en die totaal onderaan geskryf. Voorbeeld 1.5 DT Datum
Lopende inkomste Besonderhede Folio
Bedrag
KT
Datum
Besonderhede Folio
Bedrag
Mei 16
Bank
KOJ
100
21
Bank
KOJ
250 350
Waar slegs een inskrywing in die rekening gemaak is Bestudeer die handboek: Myburgh et al. 2014: Paragraaf 5.3 Die bedrag word net so gelaat aangesien ons dadelik kan sien wat die bedrag is wat in die proefbalans geskryf moet word. Voorbeeld 1.6 DT Datum
Lopende inkomste Besonderhede Folio
Bedrag
KT
Datum
Besonderhede Folio
Mei 16
Bank
KOJ
Bedrag 100
Studie-eenheid 1: Inleiding tot Rekeningkunde – Basiese begrippe, raamwerk en rekeningkundige siklus Bladsy 30