GAC206 Finansiële Rekeningkunde Tabel 1.1 Klassifikasie van rekeninge (voltooi self gedurende die jaar) BATES
EKWITEIT
LASTE
Direkte ekwiteit Kapitaal
Niebedryfslaste
Onttrekkings
Lening: Bank
Niebedryfsbate Grond en geboue Voertuie Toerusting
Indirekte ekwiteit
Bedryfslaste Krediteurekontrole
Finansiële bates Vaste deposito: Bank
Oortrokke bank SAID (LBS) Inkomstes Lopende inkomste Verkope
Bedryfsbate Huurinkomste Handelsvoorraad Debiteurekontrole Spaarrekening Bank
Rente op lopende rekening Kommissieinkomste
Uitgawes Koste van verkope Debiteure-afslag Telefoon Skryfbehoeftes Lone en salarisse Versekering
Kleinkas
Huuruitgawe
Wisselgeld
Advertensies Oninbare skulde Waardevermindering Rente op lening Water en elektrisiteit Bankkoste
1.8
Die rekeningkundige siklus: Transaksies, brondokumente en joernale
Bestudeer die handboek: Myburgh et al. 2014: Paragraaf 4.1. Neem kennis van die verskillende stappe in die rekeningkundige siklus. 1.8.1
Transaksies en ander rekeningkundige gebeurtenisse
Bestudeer die handboek: Myburgh et al. 2014: Paragraaf 4.2 en 4.3
Studie-eenheid 1: Inleiding tot Rekeningkunde – Basiese begrippe, raamwerk en rekeningkundige siklus Bladsy 23