APC105 - Administratiewe Praktyk

Page 60

APC105 Administratiewe Praktyk Maslow se teorie van behoeftes

Selfaktualisering:

Esteem (selfagting) behoeftes: Selfrespek en respek vir ander

Sosiale behoeftes: Liefde, aandag en 'n gevoel om benodig word

Veiligheid en sekuriteitsbenodighede: Behuising, versekering, pensioen.

Psigologiese en fisiologiese behoeftes: Kos, water, klere

Figuur 2.3: Maslow se teorie (aangeneem uit: Ferreira et al, 2010: 374) Maslow se teorie moet beskou word as ʼn algemene bestuursriglyn en is nie altyd ʼn absolute verduideliking van menslike gedrag nie. Dit is egter belangrik dat die administratiewe bestuurder bewus moet wees van hierdie behoeftes om sodoende die motiveringsproses te volg, sou dit blyk nodig te wees. 

Die motiveringsproses

Die motiveringsproses begin by ʼn onbevredigde behoefte wat lei tot spanning en ʼn vermindering van dryfkrag. Dit is die bestuurder se plig om dan die gedrag te ondersoek, die behoefte te bevredig en die spanning te verlig. Die motiveringsproses kan kortliks soos volg uitgebeeld word:

Studie-eenheid 2: Konsepte van administratiewe praktyk

Bladsy 58


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.