Zoutpansberger 9 November 2012

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 43” (107cm) DELUXE PTV PLUS DSTV DECODER WITH SMART CARD & DISH YOU 43”

LED

SAVE R2800

FULLY INSTALLED (WITHIN 50km RADIUS INSTALLATION NO CHARGE)

NOW ONLY

4 99999

R

Zoutpansberger

9 November 2012

www.zoutnet.co.za

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 3d bLU rAY HIFI COMPONENT SYSTEM PLUS THrEE bLU rAY TITLES YOU SAVE R3000

PLUS 3 BLU RAY DVD’S

NOW ONLY

PRYS: R4,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8

Promises remain empty as streets crumble - page 3

Liefdevolle Tannie Berdina skielik oorlede - bladsy 4

Jaargang 28 Vol. 44

4 99999

R

Frustration as Telkom struggles for months to fix problem - page 4

Sensus 2011 wys gaping tussen rykes en armes word al groter in twee munisipale areas

Rykdom-gaping groter Swart Bruin Indiër/Asië Wit

Deur Andries van Zyl Die groei van die wit bevolking in die Makhado munisipale area het volgens die 2011 sensusopname persentasiegewys ietwat swakker gevaar as 10 jaar gelede. Dit is een van die interessant­ hede wat uitgewys word in die land se jongste sensusstatistiek wat onlangs bekendgemaak is. Die Zoutpansberger het bi­ etjie gaan kyk hoe die demo­ grafiese landskap, inkomsteskale en arbeidsmark, met spesifieke verwy­sing na die Makhado en Musina munisipale areas, sedert die vorige sensus in 2001 ve­ rander het. Makhado Munisipaliteit Volgens verlede jaar se sensus het die getal inwoners in die Makhado munisipale area sedert 2001 vanaf 497 088 gegroei na ‘n populasie van 515 511. Die swart bevolking verteenwoordig 97.4% (502 122) van dié syfer met ‘n verteenwoordigende persentasie wat bykans dieselfde gebly het as in 2001 (97.5%) toe dié bevol­ kingsgroep se totaal op 484 418 inwoners gestaan het. Die wit bevolking se verteenwoordiging het van 2.1% (10 224 inwoners in 2001) na 2% (10 457) gedaal, met ‘n skrale aanwas van net 233

inwoners. Die bruin bevol­king se verteenwoordiging het presies dieselfde gebly op 0.2% met ‘n daling in aanwas van 1 168 na 1114 inwoners, terwyl die Indiër/ Asiër bevolking se verteenwoor­ diging van 0.3% na 0.4% gegroei het met ‘n aanwas van 540 van 1278 in 2001 na 1 818 inwoners. Interessant genoeg is bykans 50% van die swart bevolking in die Makhado-area onder die ou­ derdom van 19 jaar. In teenstell­ ing hiermee, verteenwoordig die wit bevolking in dieselfde ouder­ domsgroep net meer as 25% van hul totale bevol­king, terwyl die persentasie 36% is vir die bruin bevolking en net meer as 31% vir die totale Indiër/Asiër bevolking. Die grootste verteenwoordiging ten opsigte van ouderdom in al die be­volkingsgroepe (behalwe die swart bevolking) ten opsigte van hul getalle, is in die 20 tot 45 jaar kategorie (wit = 38%, bruin = 39.7% en Indiër/Asiër = 47.4%). Slegs 33.7% van die swart bev­ olking val in hierdie ouderdoms­ groep. In die ouderdomsgroep 46 tot 60 jaar per be­volkingsgroep is die verteenwoordiging: swart 10.3%, wit 20.7%, bruin 14.5% en Indiër/Asiër 12.7%. In die ouderdomsgroep 61 tot 120 jaar het die wit be­volking ten opsigte van hul totaal die beste verteen­

woordiging met 16%. Slegs 8.6% van die swart bevolking is in laasgenoemde ouderdomsgroep, 9.9% in die bruin bevolking en 8.6% in die Indiër/Asiër bev­ olkingsgroep. Wat inkomste betref is dit duidelik dat die gaping tussen ryk en arm al groter geword het in die Makhado munisipale area die afgelope 10 jaar. Sedert 2001 het die getal mense wat minder as R19 600 per jaar verdien gestyg van 60 038 tot ‘n ongelooflike 230 906. Van dié totaal verteen­ woordig die swart bevolking 99.3%, die bruin en Indiër/Asiër bevolking 0.1% en die wit be­ volking 0.5%. In dieselfde tyd­ perk het die getal mense wat meer as R614 400 per jaar verdien van 468 na 665 gestyg. Hiervan ver­ teenwoordig die swart bevolking 67.8% (wat ‘n daling was van die 72% in 2001), die wit bevolking 29.9% (wat ‘n styging is van die 24.8% in 2001), die Indiër/Asiër bevolking 1.4% en die bruin bevolking 0.9%. Wat die verspreiding van in­ komste betref, lyk die prentjie nie goed nie. Presies 84% (73.1% in 2001) van die totale bevolking in die munisipale area verdien tussen R1 en R1 600 per maand. (Vervolg op p. 2)

Inkomste bo R614 400 per jaar: Makhado 67.80% 0.90% 1.40% 29.90%

Inkomste bo R614 400 per jaar: Makhado R1 tot R1 600 R1 601 tot R3 200 R3 201 tot R6 400 R6 401 tot R12 800 R12 801 tot R25 600 R25 601 tot R51 200 Meer as R51 201

Verspreiding van Inkomste: Makhado 84.00% 6% 3.30% 3.60% 2.70% 0.60% 0.20%

Swart Bruin Indiër/Asiër Wit

Inkomste per maand: Makhado R1 tot R1 600 R1 601 tot R3 200 R3 201 tot R6 400 R6 401 tot R12 800 R12 801 tot R25 600 R25 601 tot R51 200 Meer as R51 201

2010 Toyota Corolla 1.3 Professional

Balance of 5 year / 90 000km warranty

R139 995 *excl. on the road fee

www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175

C

FINANCE AVAILABLE

UP TO R75 000 UP TO 36 MONTHS Prices valid from 19 October to 18 November 2012. E&OE. We reserve the right to limit quantities. Cash and Carry while stocks last.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Zoutpansberger 9 November 2012 by Zoutnet - Issuu