6 October 2017 Zoutpansberger

Page 3

3

ZOUTPANSBERGER, 6 OKTOBER 2017

Dit gaan baie beter met klein Zelmari ná ongeluk Deur Isabel Venter

Dit gaan onder omstandighede sommer baie beter met klein Zelmari van Biljon. Die vierjarige Zelmari was die enigste familielid wat die gru­ongeluk op 20 Augustus oorleef het wat die lewens geëis het van haar ma, Franzelle (33), sussie Marizelle (6) en oupa en ouma Dawie en Elsa Sadie. Die ongeluk het op die N1 tussen Mookgophong en Mokopane plaasgevind, nadat die Volkswagen Jetta waarin hulle op reis was en ‘n Toyota Corolla tromp­op gebots het. Die bestuurder en nog twee insittendes van die Corolla is ook in die botsing dood. Hulle is later uitgeken as Flora Maluleke (45), Tintswalo Nkombyame Maluleke

Klein Zelmari, afgeneem kort na die ongeluk in die hospitaal. Foto verskaf.

(39) en Glen Nkombyane (25) wat op pad terug was van ’n begrafnis in die Xikundu nedersetting net buite Malamulele. Zelmari se linkerarm­ en been is in die ongeluk gebreek, en sy moes operasies ondergaan sodat die bene weer met ysterpenne geheg kon word. Sy is in die MediClini in Polokwane behandel en is ná ‘n week ontslaan. Weens die penne kon Zelmari vir lank ná die ongeluk nie loop nie, en moes sy in ‘n rolstoel oor die weg kom. Dié blondekop dogtertjie bly nou by haar pa en stiefma, Marius en Elanna van Biljon, op ‘n plaas wat aan Elanna se familie behoort net buite Tzaneen. Sy het voor die ongeluk hier in Louis Trichardt gebly by haar grootouers se huis saam met haar ma en sussie. Franzelle en Marius is sowat drie jaar gelede van mekaar geskei. Toe die Zoutpansberger gebel het om te hoor hoe dit deesdae met Zelmari gaan, was Marius juis op pad met haar na ‘n doktersafspraak. Hy het gesê dat dit sommer baie beter met klein Zelmari gaan, maar dat daar nog baie sessies terapie vir haar voorlê. Sy is intussen al uit die rolstoel en kan al ‘n bietjie rondhardloop ook. Marius het ook al vir Zelmari gevat om Franzelle en Marizelle se graf te gaan besoek. Hulle is in die plaas se kerkhof, saam in een graf, begrawe. In die dag, vertel Marius, bly Zelmari op die plaas by haar nuwe ouma. “Haar balans is nog nie lekker nie en sy val maklik om as sy en die maatjies te rof speel,” het Marius gesê. Daarom, en buiten vir al die fisioterapie en berading wat nog moet kom, het Marius en Elanna besluit om Zelmari eers in Januarie terug te laat gaan skool toe. “Ons het klaar vir haar ‘n plekkie in ‘n plaaslike kleuterskool hier bespreek,” het Marius gesê. Intussen word daar ‘n spesiale verjaarsdagpar­ tytjie vir Zelmari gereël wat op 21 Oktober vyf jaar oud sal wees. “Maar vir nou is ons net baie dankbaar dit gaan goed met haar en vat dinge dag vir dag,” het Marius gesê.

Zelmari was vir ‘n lang ruk af hanklik van ‘n rolstoel terwyl sy herstel het ná ‘n operasie om die skade aan haar linkerarm en -been te herstel. Foto verskaf.

Die voertuig waarin die Sadie-familie op reis was ten tye van die ongeluk. Foto verskaf.

2017 #goPink Campaign Buy any Husqvarna product to the value of R5 000 and stand a chance to win a limited edition PINK 450X Automower® worth a whopping R60 000. HUSQVARNA LC153 HD LAWNMOWER • B & S Quantum • 625 Series • 190cc • 2.4kW • TrioClip® • 53cm

R5 599 #GOPINK WITH HUSQVARNA – AND WIN AN AUTOMOWER! One of the world’s leading producers of forest, park and garden products – Husqvarna – has teamed up with South African charity PinkDrive to highlight awareness and raise funds during Breast Cancer Awareness month in October. Husqvarna will #goPink for the campaign – and also give away a limited edition PINK 450X Automower® worth a whopping R60 000. To be eligible to win, customers must spend R5 000 at a Husqvarna dealership between 1 – 31 October 2017. Apart from creating a ‘pink’ awareness at dealerships with this competition, Husqvarna is also donating R10 000 to PinkDrive to help support the charity even

further. “Breast cancer is the second most common cancer in the world,” said Jacqui Cochran, Marketing Manager: Husqvarna South Africa. “PinkDrive does amazing work - powering South Africa´s first mobile PinkDrive Mammography Unit and PinkDrive Educational Unit through our country, driving home the fact that `Early Detection Saves Lives´. They also run various ‘Pink’ mobile breast check units, and three educational cars. These travel to semi-urban and urban areas countrywide, giving disadvantaged women access to education, physical examinations and the knowledge to do breast self-examination,” she said. PinkDrive also have a mobile

Women’s Health Unit, Cochran added: a 14-ton truck. “This doctor’s room on wheels has a stateof-the-art gynaecological area for pap smears, mammograms and examinations, and a reception area for administration as well as a radiology area. It’s incredibly innovative. “Supporting a charity as indispensable as PinkDrive is one of the ways that Husqvarna gets to show heart. Thousands of female operators use our equipment every day to take care of gardens, parks and forests. Through our #goPink campaign we get to honour these often-forgotten green space heroines and prove to the world that tough can also be pretty.” she said. For more information, visit www.husqvarna.co.za

INCL VAT SAVE R1 000

HUSQVARNA 272XP® CHAINSAW

HUSQVARNA TS242 LAWN TRACTOR

• Kawasaki FR Series V-Twin • 12.7 kW @ 3600rpm • 18.0hp • Hydrostatic • 107 cm reinforced stamped cutting deck

R44 999

INCL VAT

SAVE R5 000

HUSQVARNA 61 CHAINSAW • 61.5cc • 2.9kW • 15” 3/8/058 • 6.3kg

• 722cc • 3.6kW • 18” 3/8/058 • 6.3kg

R7 699

INCL VAT SAVE R1 500

HUSQVARNA 153R BRUSHCUTTER • 50.2cc • 1.6kW • 7.6kg

R7 399

INCL VAT SAVE R1 200

FIND YOUR HUSQVARNA AT LTT BOLT & NUT, Industria Road, Louis Trichardt • Tel: 015 516 5875 / Fax: 015 516 3483 • Email: godfrey@lttbolt.co.za

R6 999

INCL VAT SAVE R1 700

HUSQVARNA 143R -II BRUSHCUTTER • 41.5cc • 1.5kW • 7.6kg

R5 699

INCL VAT SAVE R1 400


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.