Z
outpansberger
Valentine´s Day
4 Februarie 2022
Advertise your Valentines Day Menu with us
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Landlords may have to subsidize electricity, or get fined - page 2
Jaargang 38 Vol.05
Oom Peet se tafeltjie dalk ‘n verlore skat - bladsy 4
Phone George: 082 419 2359 ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
05
9 772409 283001
R522-pad eis bekende boer hom almal uit ons hart uit liefgehad het, dat ons hierdie opregte huldeblyk met nederige oorgawe “Hierdie groot kremetartboom gaan ‘n leemte skryf,” sê hulle. in baie mense se lewens laat.” Só sê Karin Carl en Susan skryf verder: “Daar is al en daar Fick, dogter van Gillie Fick wat Sondag in ‘n sal nog baie gesê word oor Gillie Fick, want hy motorongeluk oorlede is. was in hierdie lewe ‘n hardwerkende, gerespek Die 78jarige Gillie het die oggenddiens by die teerde en toegewyde boer wat diep spore getrap AP Kerk in Louis Trichardt bygewoon, waarna het en groot skoene nagelaat het. Gillie was hy teruggery het na sy plaas Sodom naby die nie net iemand wat ‘n diep verknogtheid aan Mara Navorsingstasie. “Die Vivopad is baie sleg die grond gehad het nie, maar ook iemand wat en vol slaggate. Dit is juis naby die Spiesdam plaasdiere en plante liefgehad het en met gesag waar ‘n Golf doodgestop het en my pa skielik daaroor ‘n gesprek kon voer. Hy was ‘n nugter moes uitswaai. Hy het egter steeds die Golf met en helder denker en het die vermoë gehad om sy Jeep Cherokee getref. My pa moes self ‘n slag geduldig, rustig en kalm die grootste probleem gat getref het, want die een wiel was heeltemal of uitdaging met die kleinste eenvoud op te los. afgebreek. Die voertuig Hy was iemand wat het gerol en hy is ver teen alle kopwinde in moedelik op slag dood,” kon aanhou en deur sê Karin. druk en in teenspoed Gillie se ouers, kon vasbyt en kalm bly.” Gesina Caterina en Carl noem ook Daniël (Danie) Francois dat, eie aan Gillie Fick, was jarelange se nederigheid, hy inwoners van die iemand was wat met ou Dendron omgewing. bakkies, trekkers en im Sy pa was oorspronklik plemente kon aangaan van Brandfort en sy as hy geweet het hulle ma was onderwyseres moet as gevolg van ‘n op Dendron. Gillie is swak jaar aanhou deur op 28 Junie 1943 in druk. “Dit kon hy steeds Pietersburg gebore en positief, met geduld en was in Dendron op laerskool. Hy het in 1961 sy in geloof doen, want hy was nie windmakerig skoolloopbaan by die Hoër Landbouskool Brits om van ‘n spoggerige bakkie afhanklik te wees voltooi. “Verlede jaar was hy en sy broer Danie nie. Ook was hy iemand wat geweet het hy boer (toe 81 jaar) onderskeidelik die tweede en nie om geld daaruit te maak nie, maar omdat derdeoudste OudLantie maats,” vertel Karin. boer sy passie was,” sê Carl. Hy voeg by dat, Huldeblyke stroom van oraloor in. ten spyte van wat Gillie bereik het as een van Carl en Susan van der Merwe van Al 3 Boerd die grootste en suksesvolste boere, hy altyd sy ery naby Dendron noem dat hulle nog nie hulle medelandbouers as gees en reisgenote gereken emosies onder beheer het nie en ag hulself te en gerespekteer het. klein en onbevoeg om ‘n huldeblyk te skryf oor “Ons het Gillie nie net vir 49 jaar geken nie, ‘n besonderse en merkwaardige persoon soos maar ons het hom ook geniet, waardeer en Gillie Fick, wat op almal ‘n indruk gemaak het. gerespekteer. “Dit is juis om hierdie rede en ook omdat ons (Vervolg op p.3) Deur Pétria de Vaal
“Ons het Gillie nie net vir 49 jaar geken nie, maar ons het hom ook geniet, waardeer en gerespekteer. Ek lig my plaashoed hoog vir ‘n opregte, hardwerkende, vriendelike, nederige en gelowige man – Gildenick Carel Fick”
Carel Hammann HAMMANN PROPERTIES
Anton de Necker
Cell:
082 923 1620
Cell:
084 704 8426
E-mail:
property@hmlegal.co.za
E-mail:
admin2@hmlegal.co.za
Visit our website: www.hmprop.co.za
Property is our Business, call us!
Want to SELL? List your property with us
Wyle oom Gillie Fick (78). Foto verskaf.
BANDELIERKOP / LEGKRAAL
382 Ha CATTLE FARM R5 450 000-00 (Excl VAT)
• Densely populated grass land (Highly nutritious) • Perimeter – Completely game fenced (2.4m, 22-Line, galvanised) • Inner camps – Cattle fenced & gated
• Water supply – Borehole (Equipped & Functional) • Animal handling facility & Worker accommodation Ad designed by Zoutnet Publishers