(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 40” (102cm) FULL HD LED TELEVISION SET FHD
LED
NOW ONLY
40”
4 999
R
99
Zoutpansberger
28 September 2012
YOU SAVE R3000
NOW ONLY
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Name change celebrations are premature, warns CA - page 2
Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8
MISDAADSTATISTIEK: Inwoners het rede om onveilig te voel - bladsy 4
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG COMPONENT HIFI HOME THEATRE WITH SAMSUNG BLU RAY 3D PLAYER
Jaargang 28 Vol. 38
4 99999
R
ONLY 50 AT THIS PRICE!
Neil op laaste skof van epiese fietsryavontuur - bladsy 19
Ma laat man toesluit weens sy onvermoë om met dogter se matriekafskeidsrok vorendag te kom
Matriekdroom in skerwe Deur Andries van Zyl Haar droom van ‘n sprokiesmooi rok vir haar matriekafskeid lê aan skerwe, en dit wat veronderstel was om die hoogtepunt van haar finale jaar op skool te wees, het ontaard in ‘n nagmerrie. “Hy het my valse hoop gegee. Kort-kort het hy vir my gesê hy is al ver met my rok en dit lyk baie mooi ... Elke keer was dit sy storie, maar elke keer was hy niks verder met my rok nie.” So vertel die agtienjarige Mariska Kruger van Makhado (Louis Trichardt). Sy verwys na die 35-jarige Nicky Viljoen van Chillypea Bridal
Die 35-jarige Nicky Viljoen.
Couture, ‘n plaaslike rokmaker, aan wie haar ouers Adri, met die polisie en haar regsadviseur, mnr. Daar was ook ‘n vrou wat gewag het vir haar duisende rande betaal het om vir haar ‘n matriekaf- Zubair Moosa, aan haar sy, by Viljoen se woning matriekdogter van Tzaneen se matriekafskeidrok, skeidrok te maak. In ruil het hulle ‘n bondel lappe opgedaag het om die rok op te eis. Instede van alhoewel haar dogter haar matriekafskeid die Mariska se droomrok, het hulle ‘n aanmekaarge- vorige aand reeds gemis het, omdat haar rok nie gekry wat met kopspelde vasgesteek is. “Oom, sê vir hulle dit is nie my rok nie ... netnou flanste bondel lappe gekry, en dit minder as ‘n week klaar was nie. Dit was die finale strooi en Adri is reguit polisiedink hulle dit is ek wat sulke swak smaak het,” voor Mariska se groot aand. Kort voor Adri daar opgedaag het, het ‘n vrou wat stasie toe om ‘n klag van diefstal onder was Mariska se herhaaldelike pleidooi aan die die volgende dag moes trou, valse voorwendsels teen Viljoen te lê. koerant, opmerklik skaam vir die bondel lappe ook haar onHy is gearresteer en vir die res van sy in haar hande. voltooide langnaweek toegesluit. Hy is Dinsdag Ma Adri wys ‘n afskrif van die kontrak wat rok kom vanaf die polisieselle gebring vir sy hulle moes teken vir die maak van die rok:“1 x opeis. hofverskyning, waartydens hy op pleated draped with veiling and crystal bead borgtog van R300 vrygelaat is detail corset and covered button detail. Toen sy saak uitgestel is tot 16 tal cost: R4 500,” lees die dokument. Die Oktober. (Vervolg op p.3) voltooiingsdatum was einde Augustus. Einde Augustus het gekom en gegaan, maar geen rok nie. “Ek kan nie onthou hoeveel keer ons by hom was om te gaan pas nie. Elke keer het hy ‘n verskoning gehad of het hy die afsprake gekanselleer,” vertel Adri. Gelukkig het sy ‘n R1 000 teruggehou op die finale betaling. Viljoen se onvermoë om met Mariska se rok vorendag te kom, het die laaste drie weke tot erge konfrontasie gelei tussen hom en die Krugers. Dit het Adri sowat twee weke gelede genoop om haar frustrasie met die Zoutpansberger te kom deel, veral toe dit aan die lig kom dat daar ook ander matriekmeisies is, asook ‘n vrou wat op trou staan, wat sukkel om hul rokke uit Viljoen te kry. Alle navrae en versoeke tot kommentaar van die koerant se kant af, wat ingesluit het ‘n e-pos, twee SMS’e en ‘n boodskap op Viljoen se selfoon, is egter deur hom geïgnoreer. Die geskil oor die klaarmaak van Maris- Die 18-jarige Mariska Kruger en haar ma, Adri, met die bondel lappe wat hulle van Viljoen gekry het ka se rok het Saterdag breekpunt bereik toe as “matriekafskeidsrok”. Dit is wat hulle vir hul R3 500 gekry het.
2008 Toyota Hilux D/Cab 2.5 D-4D
SAMSUNG 550 LITRE SIDE BY SIDE FRIDGE FREEZER
79 797km
DISCOUNT WORLD
R234 995
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175
C
SAMSUNG 88kg TOP LOADER WASHING MACHINE • Magic Filter • Double Storm Pulsator • Air Turbo Drying SystemTM • Digital display NOW ONLY
R
1 59999
• Digital LED Display • No Frost technology • Multi Flow • 2 x Fruit & Vegetable drawers • Door Alarm • Silver Nano health system • Tempered glass shelves • Dairy compartment • 40W Interior lighting
NOW ONLY
R
7 79999
Corner Songozwi & Burger Streets, Louis Trichardt Tel: (015) 516 1535 / Fax: (015) 516 1786 email: ltt@sollysgroup.co.za PO Box 333, Louis Trichardt 0920
TELEFUNKEN 32” (81cm)) LCD TV SET
LCD
32”
• USB • Digital Comb Filter • Resolution: 1920 x 1080 NOW ONLY
R
2 49999
SAMSUNG FULL HD 46” (116cm) LED TV
FHD
46”
• HDMI & USB • Triple protector NOW ONLY
R
6 99999
Cnr Hans van Rensburg & Hospital Streets, Polokwane Tel: (015) 297 8800/1/2/3 / Fax: (015) 297 7051 email: pbg@sollysgroup.co.za PO Box 812, Polokwane 0700