Z
outpansberger
28 Januarie 2022
News with an independent soul
PRYS: R5,00 BTW Ing.
Mobile: 073 573 0690
www.zoutpansberger.co.za Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Oud-sakeman se skielike dood kom as skok - bladsy 3
Die bytmerk van die Mosambiekse Spoegkobra aan die vrou se vinger. Foto verskaf.
Ria van Zyl - Intern Estate Agent
RESIDENTIAL COMMERCIAL FARMS & PLOTS
Jaargang 38 Vol.04
Seven A’s each for Triegies’ top three matrics - page 4
Contact me for your buying or selling needs.
ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
Die byt aan die vrou se middelvinger op haar regterhand het veroorsaak dat haar vinger en hand binne minute ná die byt erg begin opswel het. Foto verskaf.
04
9 772409 283001
‘n Mosambiekse Spoegkobra soos hierdie (foto deur Theunis Victor) was verlede week verantwoordelik vir ‘n semi-ernstige byt van ‘n plaaswerker in die Levubu omgewing. Die vrou was egter baie gelukkig dat die byt slegs ‘n reaksiebyt was en sy kon ná ‘n dag in die hospitaal weer ontslaan word.
Pasop die slange “loop”
die slangbyte is deur nog ‘n plaaslike slangvanger, Frikkie Venter, hanteer. Inwoners word weereens vermaan om Twee mense is in twee afsonderlike op die uitkyk te wees vir slange nadat voorvalle aan die voet gebyt toe hulle drie slangbyte op een dag die afgelope in die aand buite hul wonings in die week in Louis Trichardt en omstredonker geloop het. In beide gevalle ke aangemeld is. Volgens plaaslike is die persone na die Louis Trichardt slangkenners is die voorkoms van Gedenkhospitaal gehaas vir mediese soveel slangbyte in so ‘n kort tydperk behandeling, maar gelukkig kon Venter uiters ongewoon. vasstel dat beide byte afkomstig was “Vir ons omgewing is dit uiters van die gewone Bruin Huisslang, wat ongewoon. Gewoonlik hanteer ons so onskadelik is vir die mens. drie of vier slangbyte ‘n jaar,” het plaas Die derde slangbyt het vroeër die like slangkenner en vanger mnr. Jan middag op die plaas Arbor in Levubu “Slang” van Rooyen gesê. plaasgevind en was ongelukkig nie ‘n Al drie slangbyte het verlede Woens onskadelike byt nie. dag, 19 Januarie, plaasgevind. Twee van ‘n Vroue plaaswerker was besig om ‘n Deur Andries van Zyl
beskadigde spuitjie (sprinkelbesproei ing) in ‘n boord te vervang. Toe sy haar hand in die gras insteek, het ‘n slang haar skielik aan die middelvinger op haar regterhand gebyt. Die plaaseie naar, mnr. Stephen Hoffman, is dadelik ontbied. “Die eerste ding wat ek geleer is met ‘n slangbyt is, jy het ‘n uur om die slagoffer sou gou as moontlik by die hospitaal te kry,” het Hoffman gesê. Hy kon sien die byt is ernstig en al wat die vrou vir hom kon sê was dat dit ‘n swart slang van ongeveer ‘n meter lank was. Hoffman het die vrou deurgejaag na die Zoutpansberg Privaathospitaal. (Vervolg op p.2)
‘n Voorbeeld van die Bruin Huisslang wat algemeen in en om huise in die Soutpansberg voorkom. Alhoewel die slange redelik groot kan word, is hulle byt onskadelik vir die mens. Bruin Huisslange was verantwoordelik vir twee van die drie slangbyte in die streek verlede Woensdag. Foto verskaf.
ALL IN ONE FEAST
DEAL
99
90
6 Pcs. Original Recipe, 2 Reg. Mash & Gravies Reg. Coleslaw & Lrg Chips.
Images for illustrative purposes only. Ts & Cs apply.