Z
outpansberger
28 Augustus 2020
News with an independent soul
PRYS: R5,00 BTW Ing.
www.zoutpansberger.co.za Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
NWO’s trek swaar ná DSD subsidies besnoei - bladsy 3
Jaargang 36 Vol.34
Geen nuwe gevalle, maar geen rede om te ontspan - bladsy 4
ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
34
9 772409 283001
Dwaalkoeël ‘n raaisel
net ‘n storie wees. Mens weet nie. Die feit is die dwaalkoeël kon van ver af ‘n Dwaalkoeël deur ‘n dak by die gekom het,” het Stroebel gesê. Soutpansberg Privaathospitaal in Die dwaalkoeël het die dak van Louis Trichardt het opnuut die gevaar die kragopwekkerkamer getref slegs beklemtoon van die onverantwoorde- enkele meters vanwaar pasiënte in die lik afvuur van ‘n vuurwapen in ‘n behospitaal lê. “Ons is net baie dankbaar boude gebied. Dit gebeur ook deesdae dat niemand seergekry het nie. Dit wys heeltemal te dikwels. net weer die gevaar van ‘n dwaalkoeël Volgens hospitaalbestuurder me. wat net uit die bloute uit die lug kom. Anneke Stroebel het hulle verlede Verbeel jou hy het die skoolgrond getref Vrydag ‘n koeëlpunt in hul kragopweken dit was nie Covid-19 nie. Dan het hy kerkamer opgetel en ook die koeëlgat dalk ‘n kind getref. Of die koeël is hier in die dak opgemerk. Hulle is egter nie by een van ons kamervensters in, of dit seker presies wanneer die dwaalkoeël het iemand wat in sy tuin loop getref … die dak getref het nie. “Iemand het gesê dit is nogal ‘n vreesaanjaende gedagte,” daar was blykbaar vroeër in die week ‘n het Stroebel gesê. skietery tussen die polisie en sigaretDie skade en koeëlpunt is opgemerk smokkelaars. Maar ek het geen idee deur die hospitaal se fasiliteitbestuwaar dit was nie … Dit kan ook maar urder, mnr. Fanie van Zyl. “Ons was Deur Andries van Zyl
Bokant mnr. Fanie van Zyl, fasiliteitsbestuurder by die Soutpansberg Privaathospitaal, is die gat in die dak wat deur die dwaalkoeël veroorsaak is.
Vrydag in die kragopwekkerkamer besig, en terwyl ons so besig was, merk ek iets op die vloer op wat lyk soos ‘n koeël. Toe ek dit optel was dit inderdaad ‘n koeëlpunt. Ek het dadelik opgekyk en toe ook die koeëlgat deur die sinkdak opgemerk,” het Van Zyl gesê. Oor die moontlik oorsprong van die dwaalkoeël het Van Zyl gesê dat hy juis verlede week skote hoor klap het in die dorp, iets waaroor talle mense kommentaar op Facebook gelewer het. “Ek is nie presies seker watter aand dit was nie, maar in die week het ek een aand skote gehoor. Iemand het gesê dat dit ‘n Land Rover was wat backfire ... maar dit was definitief nie ‘n voertuig nie. Daar het skote geklap. Ek het ook gehoor van ‘n skietery tussen die polisie en sigaretsmokkelaars, maar vir dieselfde geld kon daardie patroonpunt al vir twee weke daar gelê het,” het Van Zyl gesê. Van Zyl vermoed die dwaalkoeël is afgevuur uit ‘n handwapen; volgens alle aanduidings ‘n 9mm-pistool. Dit is ook nie die eerste keer dat hy met ‘n dwaalkoeël te doen kry nie. “‘n Klompie jare gelede, toe ek nog by Ou Mutual gewerk het, het ek een oggend by my kantoor ingekom. Soos mens se normale roetine maar is, het ek agter my lessenaar ingeskuif. Terwyl ek nog so besig was om te werk, toe vang my oog iets wat half versteek langs my skootrekenaar uitsteek. Toe ek dit optel, was dit ‘n 9mm-patroonpunt, en toe ek opkyk, was daar ‘n gat in die dak,” het Van Zyl gesê. Buiten bogenoemde twee gevalle het nog ‘n dwaalkoeël verlede jaar sy weg gevind deur die dak van ‘n bekende Mnr. Fanie van Zyl, fasiliteitsbestuurder by die Soutpansberg Privaatplaaslike onderneming. “Dit het einde hospitaal, met die dwaalkoeël wat hy in hul kragopwekkerkamer verlede jaar met ons ook gebeur. opgetel het. (Vervolg op p. 2)