Zoutpansberger 27 November 2020

Page 9

9

ZOUTPANSBERGER, 27 NOVEMBER 2020

Sunday, 29 November

Monday, 30 November

Tuesday, 1 December

Wednesday, 2 December

Sun and some clouds.

A thunderstorm in spot.

A morning thunderstorm.

A morning shower or two.

High: 29oC Low: 18oC

High: 26oC Low: 19oC

High: 31oC Low: 18oC

High: 25oC Low: 13oC

Regs: Boeties Johnathan en Jayson de Ridder het ook verlede Donderdag Laerskool Louis Trichardt se jaarlike Stap-vir-Bybels kom ondersteun ten bate van Bybelverspreiding. Foto: Laerskool Louis Trichardt.

Laerskool Louis Trichardt het op 19 November hulle jaarlikse Stap-vir-Bybels by die skool aangebied om geld in te samel vir Bybelverspreiding. Hierdie groepie jong manne was gretig om hul deel vir die projek te doen. ‘n Mooi bedrag van R9 200 is die dag ingesamel. Voor, van links na regs, stap TE Smit, Ludwig van der Merwe, Duncan Maynier en Jacques Janse van Rensburg. Foto: Laerskool Louis Trichardt.

Dit was nie net die kinders wat tydens Laerskool Louis Trichardt se Stap-vir-Bybel verlede week kon stap nie. Ook die ouers kon die stapskoene laat werk. Afgeneem is Mimi Greyling wat kom saam stap het. Foto: Laerskool Louis Trichardt.

Die tafels het behoorlik gekreun onder al die lekker gebak en ander lekker snoeperye tydens die NG Kerk Soutpansberg se jaarlikse Kersmark die afgelope naweek. Daar was heelwat stalletjies om van die kies en keur en oudergewoonte het die groente en vrugte stalletjie, asook die vleisstalletjie, weer goeie aftrek geniet. Die gemeente se vrouediens was ook byderhand om vir die hongeres iets vir die maag aanmekaar te slaan. Daar is nog heelwat vleis (wors en maalvleis) oor wat teen R70 per kilogram beskikbaar is. Vir bestellings kan Hermari by die kerkkantoor geskakel word by tel. 079 116 1700.

CURRENTLY UP FOR ADOPTION AT SPCA LOUIS TRICHARDT Contact Insp Lawrence Khodobo Cell 082 965 5151• Follow SPCA Louis Trichardt on Facebook

Catalina Female

Faye Female

Pedro Male

Delia Female

Cujo Male

Jenny Female

Frank Male

Lots of cats & kittens


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.