Zoutpansberger 20 Januarie 2012

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 TELEFUNKEN QWERTY DUAL SIM MULTI FUNCTION CELLSMART PHONE WITH BUILT-IN COLOUR TV

NOW ONLY

YOU SAVE R500

49999

R

Zoutpansberger

20 Januarie 2012

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 FUJI FINEPIX 12 MEGAPIXEL MULTI ZOOM DIGITAL CAMERA YOU SAVE R200

www.zoutnet.co.za

PRYS: R3,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Oud-sakeman verloor kankerstryd - bladsy 3

Jaargang 28 Vol. 2

49999

R

NOW ONLY

Yet another diamond Laat ‘n dokter eerder mine shows interest in die inspuitwerk doen Soutpansberg - page 4 - bladsy 6

Inbrekers gebruik maatskappy se eie toerusting om kluis oop te forseer, nadat hulle deur plafon klim

Duisende kwyt tydens inbraak Deur Isabel Venter

NTK/Landmark-klante in Louis Trichardt het Dinsdag voor geslote deure te staan gekom. Die winkel moes vir die hele dag gesluit word ná ‘n waaghalsige inbraak. Derduisende rande is buitgemaak. Net voor oopmaaktyd het bestuurder me. Sonje Thornhill se hart gesink toe sy haar kantoordeur oopmaak en ‘n oopgebreekte kluis haar begroet. Asof dié gesig nie erg genoeg is nie, moes Sonje ook later uitvind dat daar van die maatskappy se eie gasbottels gebruik is om die vuilwerk mee te doen. Die polisie is dadelik ontbied om ondersoek in te stel. By nadere ondersoek kon daar vasgestel word dat die diewe eers twee gate in die dak van Personeel van die NTK/Landmark in Louis die winkel gemaak het en deur die plaTrichardt se industriële area bekyk die skade fon geklim het. Voordat hulle ‘n gat aan die kluis wat deur inbrekers oopgesny en oopgebreek het in Sonje se kantoor, van alle kontant gestroop is. is die alarmstelsel se drade, wat oor

2010 Toyota Fortuner 3.0D-4D A/T

R329 995

Check out our website www.ayobmotors.co.za Hussain: 083 378 6000

C

die dak loop, geknip. Met die alarmstelsel buite aksie kon die diewe ongestoord die kluis oopsny met ‘n blaasvlam (blow torch) en ‘n pad van verwoesting in die administrasiekantore saai. Interneten telefoonbokse is van die mure afgeruk en die drade in ‘n miernes gelos. Dokumente en tjeks wat begin brand het en leë banksakkies is oor die vloer gestrooi. Dit was ongetwyfeld ‘n harde werk, want behalwe vir die kontant wat uit die kluis vermis word, het die diewe hulself gehelp aan die winkel se koeldrank. Sonje kon teen druktyd nie ‘n presiese omvang van die skade gee nie, aangesien personeel nog besig was om voorraad te tel. Die maatskappy se kleingeld vir die kasregisters is ook gebuit. Provinsiale polisiewoordvoerder ltkol. Ronel Otto het Woensdagoggend die voorval bevestig en gesê ‘n saak van huisbraak word ondersoek.

Vir klein Riaan van Tonder was sy eerste skooldag in Graad 1 ‘n hartseer affêre en het dit baie oortuiging van ma Lientjie gekos om die trane te stop. Riaan was een van ‘n groot groep Graad 1’s wat Woensdag, ná ‘n lekker uitgerekte Desember-skoolvakansie by Laerskool Louis Trichardt sy 12-jaar-lange skoolloopbaan begin het.

10 Februarie 2012 19h00 te Ferdie Beyerssaal, Louis Trichardt. Kaartjies by Driekie’s Craft & Gifts beskikbaar.

R100 per persoon

Bobby van Jaarsveld Kontak persone: Driekie 083 274 3233 / Gerrie 082 777 0078 / Bertie 072 048 8624 / Melinda 082 567 5435


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.