Zoutpansberger 19 October 2012

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 SAMSUNG 32” (81cm) HDR LED TELEVISION SET LED

32”

YOU SAVE R1000

NOW ONLY

2 99999

R

Zoutpansberger

19 Oktober 2012

www.zoutnet.co.za

PRYS: R4,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Makhado (Louis Trichardt) TEL: 516 4996/7/8

Viljoen-saak word uitgestel ná nog twaalf kla - bladsy 3

Jaargang 28 Vol. 41

YOU SAVE R1000

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 ELECTROLUX AIR CONDITIONER 9000 BTU

• Digital display NOW ONLY

R

2 49999

Vhembe manages to meet Makhado’s new CFO first deadline in regard to is “the right person for court order - page 3 the job” - page 13

Inwoners begin om donkies by munisepale skut self te voer, maar DBV vra dat hulle nie inmeng nie

Woede oor donkies se lot Deur Isabel Venter Die lot van 37 donkies wat in haglike omstandighede in die munisipale skut in Makhado (Louis Trichardt) aangehou word, het die afgelope week hewige reaksie vanuit die gemeenskap ontlok. ‘n Sakevrou van die dorp, me. Helena van den Heever, het die haglike toestande waarin die trop donkies moet leef verlede Dinsdag onder die koerant se aandag gebring. Sy het by die skut, wat in Industriastraat geleë is, gestop om ondersoek in te stel nadat sy ‘n dooie donkie in een van die kampies opgemerk het. “Die donkie het van die ellende gevrek; daar is nie kos of water vir hulle nie,” het Van den Heever gesê. ‘n Sekuriteitswag het glo, volgens Van den Heever, net

skouers opgetrek en vir haar gesê dit is nie hulle probleem waar die donkies kos of water kry nie. Daar kon vasgestel word dat die donkies op 24 September deur die Musina polisie vanaf Beitbrug gebring is. Almal was rondloperdiere wat ‘n gevaar veroorsaak het op die pad en almal was reeds in ‘n erg verwaarloosde toestand. Dit het eers later, met die ingryping van die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV), aan die lig gekom dat die dooie donkie gevrek het weens geboortekomplikasies. Dié verslag, waarvan die koerant ‘n afskrif gesien het, het nie die moontlikheid in ag geneem dat die donkie geaborteer het weens wanvoeding nie. (Vervolg op p.2)

Dié donkie is Dinsdag dood in die munisipale skut aangetref. Dit sou later aan die lig kom dat die donkie gevrek het weens geboortekomplikasies.

Last service: 60 351km Next service: 72 000km Balance of 3 year / 100 000km maintenance plan

Balance of 3 year / 100 000km warranty

R219 995 *excl. on the road fee

www.ayobmotors.co.za

CO

FF NOW OPEN! EXPRESS E

REFILL WATER 9 TRY OUR

FOR

SUPERLICIOUS

RA TE

R

WHILE YOU

SHOP!

FLAVOURS

L WATER LOUIS TRICHARDT ONLY FILOASIS E R ER & THOHOYANDOU R35.00 WATMUSINA EACH

R1/l

087 940 5420

louistrichardt@oasiswater.co.za

Tel: (015) 516 5175

louis trichardt.indd 2

C

1

J 00 N UI % O CENTCE

2009 Jeep Cherokee 3.7L Sport A/T 65 608km

INSIDE

2012/07/05 12:54 PM

OASIS WATER • 087 940 5420

Business Hours: Mon-Sat 07:00-20:00 • Sun 08:00-20:00 • P/H 08:00-20:00 • louistrichardt@oasiswater.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Zoutpansberger 19 October 2012 by Zoutnet - Issuu