19 Junie 2015 - Zoutpansberger

Page 1

View as PDF

Share Download the pdf version of the newspaper.

View full screen

Zoutpansberger

19 Junie 2015

Click anywhere on the www.zoutnet.co.za page to zoom PRYS: R4,00 BTW Ing. in. Click again to zoom out

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Kloppers appointed as first female principal - page 3

Jaargang 31 Vol. 24

Eltivillas gets inspection tour over poor service - page 4

African Choir scoops up top Mzanisi award - page 6

Motorolie, onverwerkte plantolies, bloed en diervette in stelsel ‘n gevaar vir nuwe rioolaanleg

Nuwe aanleg in gevaar Deur Isabel Venter Meeste inwoners van Louis Trichardt is seker nie daarvan bewus dat die dorp se nuwe rioolaanleg onlangs stil­stil in gebruik gekom het nie. Hierdie veelbesproke tweede aanleg, net suid van die bestaande rioolaanleg, is sowat drie maande gelede in gebruik geneem. Die stand van sake by hierdie moderne multimiljoen-rand aanleg laat egter veel te wense oor en staan op die rand van totale ineenstorting indien daar nie vinnig en drasties ingegryp word nie. Vier jaar gelede is daar dringend begin

bou aan dié aanleg as volhoubare oplossing vir die dorp se kroniese rioolprobleme. Die Demokratiese Alliansie (DA) op Louis Trichardt het egter verlede week hul afgryse uitgespreek oor hoe dinge gedoen word by die aanleg. Alhoewel die aanleg veronderstel is om riool vanaf Tshikota te hanteer, ontvang dit tans net riool van die industriële gebied en die maksimum sekuriteitsgevangenis. Die pyplyn vanaf Tshikota en die westekant van Louis Trichardt is nog nie gekoppel nie. Volgens plaaslike wyksraadslid mnr. Brian du Plooy, moet die pyplyn oorgebou word omdat daar ‘n

hoogteverskil van 300mm tussen die pyp en die konneksie is. In die drie maande wat riool by die aanleg verwerk word, is daar ook motorolie, onverwerkte plantolies, bloed en diervette opgemerk in die rou rioolwater. “Dit is duidelik dat besighede in die dorp nie besef die onherroeplike skade wat hulle, nie net op die nuwe stelsel nie maar ook op die omgewing, teweegbring nie,” het Du Plooy gesê. Hy is tans besig om ondersoek in te stel na die oorsprong van die vette en olies om te keer dat dit in die stelsel beland. (Vervolg op p. 2)

Motorolie is onlangs deur die DA opgemerk in die rioolwater wat behandel Die stand van sake by hierdie moderne multimiljoen­rand aanleg laat egter veel te wense oor en staan op die rand van moet word by die dorp se nuwe multimiljoen­rand rioolaanleg, wat sowat 3km buite die dorp geleë is. Foto verskaf. totale ineenstorting indien daar nie vinnig en drasties ingegryp word nie.

Buy 10 Treatments & Get 1 FREE!

Quantec Healing

Natural Lipo

36 200km

R249 995

Before

After 6

www.ayobmotors.co.za

Ultimate Weight Control

Tel: (015) 516 5175

Weight control soft gels, Appetite suppressant & fluid intake enhancer.

*excl. on the road fee

ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

9 772409 283001

24

Quantec tests for allergies, food tolerance and pollution. Quantec analysis can help to take the guesswork out of choosing the correct supplement for you. - Cholesterol - Over-acidity - Bacterial Infections

26 Stubbs Street, Mount Fuji Heights

Contact Wynanda, Tel: 015 516 1284

Office hours: Monday to Thursday 08:00 - 14:00 Friday: 08:00 - 13:00

Qualified Reflexologist

Please send an SMS to book an appointment Adele: 083 734 3640

SureSlim works because it’s designed just for you The secret of SureSlim’s success is based on a scientific and personalised approach to weight loss, supported by extensive medical research - including nutrition, metabolic processes and hormone regulation. Simply put, SureSlim corrects your metabolism so you lose weight quickly and are able to keep it off thereafter. SureSlim is a medically founded, safe weight loss program that enables people to lose weight quickly and naturally. But that is only the beginning - after the weight comes off SureSlim works to maintain weight loss through an ongoing health and wellness plan. This is why we have developed a 14 Phase Lifestyle Training Program that addresses all the main factors most influential in your life, which we will work through at your own pace.

Ad designed by Zoutnet Publishers

2011 Kia Sportage 2.0 A/C P/S CD


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
19 Junie 2015 - Zoutpansberger by Zoutnet - Issuu