Zoutpansberger 16 September 2011

Page 1

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 • Low noise level • Fast print speed

16 September 2011

(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 FUJIFILM 10 MEGAPIXEL DIGITAL CAMERA C10 WITH 3X OPTICAL ZOOM

SAMSUNG COLOUR LASER PRINTER

YOU SAVE R1000 NOW ONLY

R

79999

FIRST COLOUR LASER PRINTER UNDER R1000 IN SA!

www.zoutnet.co.za

PRYS: R3,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Real police arrest “phony” prosecutor and policeman - page 2

Case provisionally withdrawn against NPA director - page 3

Jaargang 27 Vol. 36

NOW ONLY

49999

R

Local Marquis presents colours to Queen of England - page 6

Jongste misdaadstatistiek toon afwaartse neiging in misdaad in Louis Trichardt, Musina en Levubu

Misdaadstatistiek toon afname maar syfers steeds hoog Deur Isabel Venter Dit is amptelik – daar is geen noemenswaardige toename in plaaslike moordsyfers vir die afgelope oorsigtydperk wat van 1 April 2010 tot 31 Maart 2011 strek nie. Dit aldus die polisie. Daar is ook ‘n afwaartse neiging in diefstal en huisbraak in Louis Trichardt en die omliggende omgewing. Dit is die situasie volgens die jongste misdaadstatstieke vir 2010/11 wat verlede week deur die minster van polisie, Nathi Mthethwa, bekendgemaak is. Die styging in dwelm- en seksuele misdrywe, asook veediefstal, in die streek is egter kommerwekkend. Veral in Louis Trichardt het seksuele

misdrywe ‘n kommerwekkende toename getoon. Dit het van 34 tot 40 gevalle in die oorsigtydperk gestyg, terwyl Levubu en Musina se syfers ‘n klein afname toon. Levubu se syfers daal van 66 na 50 en Musina van 96 na 75. In die vorige jare het hierdie syfers wipplank gery vir al drie polisiëringsgebiede. Alhoewel dwelmmisdrywe in Musina en Levubu afgeneem het, het dit onrusbarend toegeneem in Louis Trichardt. Plaaslik styg dwelmsake van 44 tot 66 gevalle in die oorsigtydperk. In Musina het dieselfde soort sake gedaal van 83 na 52 en in Levubu van 139 na 111. Veediefstal vir al drie stasies het in hierdie jaar toegeneem en, gemeet aan die provinsiale toename, is dit ‘n terrein

waar die polisie tekort skiet. In Louis Trichardt styg veediefstalgevalle van 23 na 25, terwyl Musina ‘n toename toon van 5 na 9 gevalle. Levubu se gevalle styg van 8 na 12. Vir die hele Limpopo provinsie is daar in hierdie jaar tot einde Maart 111 meer gevalle as die vorige jaar aangemeld. Gewone roof, daarenteen, het ‘n konstante afwaartse neiging gehandhaaf sedert 2003/4. Vir die tydperk tot einde Maart vanjaar het gewone roof van 50 gevalle gedaal na 47 in Levubu. In Musina het roof ook gedaal van 85 tot 53 gevalle, terwyl Louis Trichardt se syfers egter ‘n toename getoon het van 42 tot 59. In 2003/4 was die syfers dikwels ‘n driesyfer-getal gewees. (Vervolg op p. 3)

Vrou in trane ná man se vonnis Deur Isabel Venter

Kort na die nasionale misdaadstatistieke aangekondig het dat inbrake aan die afneem is, is twee besighede op Louis Trichardt Dinsdagoggend beroof. Hier sit mnr. Frans van Heerden by die massiewe klip wat booswigte gebruik het om die winkelvenster by Super Cycles uit te gooi. (Sien artikel op p. 3)

Trane het gevloei tydens die vonnisoplegging van ‘n jong man in die Louis Trichardt Streekhof verlede Woensdag. Die 35-jarige Jacques Julian Koch is weens diefstal ses jaar direkte gevangenisstraf opgelê. Dit was tydens vonnisoplegging dat sy vrou, wat in die gallery gesit het, histeries in trane uitgebars het. Koch en ‘n mede-beskuldigde, Jacobus Christiaan Oosthuizen (51), het verskyn

2011 MERCEDES BENZ E250 CDi AMG

102 President Street Louis Trichardt 0920

15 000km

R569 995

Check out our website www.ayobmotors.co.za Hussain: 083 378 6000

op drie klagte van diefstal. Die klagte hou verband met derduisende rande wat hulle verduister het van hul werkgewer. Altwee was werksaam by Bridge Motors, ‘n bekende motorhandelaar op die dorp, se tweedehandse voertuie-afdeling. Koch was ‘n verkoopsman en Oosthuizen was die bestuurder. Koch is uitgevang toe kliënte begin kla het dat hulle geld oorbetaal het vir motors wat hulle gekoop het, maar nooit ontvang het nie. Nadere ondersoek het aan die lig gebring dat Koch in een geval R80 000

Tel: (015) 516 1427 Fax: (015) 516 1160

HAMMANN PROPERTIES E-mail: hammannc@vodamail.co.za

445ha UNSPOILT NATURE 20 Minutes from LTT. Strong natural springs. 4 x Earth dams. 20ha Arrable land. Large farm house.

R3.5 Million

CAREL HAMMANN 082 923 1620

van Charles Mukwevho ontvang het vir ‘n Hilux bakkie wat hy veronderstel was om te bestel. In nog twee gevalle het Koch onderskeidelik R100 000 en R25 000 ontvang, wat hy in sy sak ge­ steek het en nie oorbetaal het in Bridge se bankrekening nie. Koch is voor stok gekry, en tydens ondervraging het hy vertel dat hy en Oosthuizen die geld gevat het en daarmee gaan dobbel het by Meropa Casino. Die klagte teen Oosthuizen is egter voorlopig teruggetrek om Koch se aantygings verder te ondersoek.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.