Download in PDF format (if viewing by phone, click on ‘• • • MORE’)
How to navigate:
Z
View in full screen
– ——— + Zoom in/out (if viewing by phone, use the phone’s zooming function)
outpansberger
16 Maart 2018
News with an independent soul
www.zoutpansberger.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Vhembe meen waterprobleme is aangespreek - bladsy 2
Jaargang 33 Vol. 11
Heidi-Lene steeds kritiek ná bootongeluk - bladsy 3
Diesel, petrol en Diesel, Petrol en paraffien aflewerings Paraffien aflewerings
T: 015 516 1570
T:F: 015 516 015 5161570 3098 F: 015 516 3098 www.bfgroup.co.za www.bfgroup.co.za
3 Unika Straat, Makhado, Louis Trichardt, Limpopo
3 Unika Straat, Makhado, Louis Trichardt, Limpopo
Public’s help needed to flush out cycad thieves - page 6
Malaria groter gevaar ernstig siek was,” het Venter gesê. Venter het egter gewaarsku om nie Daar is tans ‘n groter mediese die huidige hoë insidensie van malaria gevaar wat inwoners in die ge te sien as ‘n uitbreking en derhalwe sig staar as die landswye histerie rede tot paniek nie. “Wat is ‘n uitbrerondom die veelbesproke listeriose king? Ons het altyd malaria hierso. So, as ons skielik ‘n hoër insidensie kry uitbreking. “Dit is nou die slegste malaria- gaan ons nie sê hier is ‘n massiewe seisoen wat ons nog ooit gehad het uitbreking nie. As ons skielik die Eb… Op die oomblik is daar ‘n baie hoër olavirus hier kry, is dit ‘n uitbreking insidensie van malaria as waaraan ons want dit is nie gewoonlik hier nie. gewoond is,” het dr. Casper Venter, Malaria is endemies tot die area,” het ‘n geneesheer van Louis Trichardt en Venter gesê. Tog, het Venter gesê, is dit van kenner op die gebied van aansteeklike uiterste belang dat siektes, Dinsdag aan “As die planete inwoners bewus die Zoutpansberger gesê. mooi in lyn is, dan moet wees van die verhoogde insidenOm die omkry ons ‘n slegte sie van malaria. vang van die mala ria probleem (‘n jaar, en hierdie is ‘n “Die belangrike ding van malaraanmeldbare siekslegte jaar, so op ia is dat dit vroeg te) in perspek tief die oomblik moet gediagnoseer moet te plaas, kan daar gekyk word na die mense baie banger word. So, as jy enige van die simptome Nasionale Instituut vir Oordraagbare wees vir malaria as het van malaria, dan is dit goed om Siektes (NIOS) se listeriose” vinnig te laat toets. amptelike syfers vir Gaan na jou dokter toe dat daar vinnig die periode Januarie tot Desember 2017. Gedurende dié tydperk het getoets word,” het Venter gesê. Die voordeel daarin om malaria eeraltesaam 322 mense vanweë malaria gesterf. In Januarie vanjaar alleen der vroeër as later te begin behandel is het die siekte 17 mense se lewens vanselfsprekend. “As die pasiënt ons geëis en algeheel was daar ‘n 51% kom sien [in ‘n vroeë stadium van die toename in malariagevalle gedurende siekte] dan gee ons vir hulle coartem. Januarie vanjaar, met ‘n totaal van Dit is medikasie vir drie dae. Hulle 3 597 gevalle teenoor die 2 387 geval- neem die pille en hulle gaan huis toe en hulle is gesond. Hulle het ongekomle van Januarie 2017. “Tussen die dokters in die dorp pliseerde malaria, wat redelik maklik het ons in die laaste week 10 tot 12 is om te behandel en dit is wat ons pasiënte toegelaat in die hospitaal wat almal graag wil hê. Ons het ‘n groot Deur Andries van Zyl
hoeveelheid van hierdie pasiënte gesien – ons praat van ‘n parasiettelling van 2%,” het Venter gesê Sodra ‘n pasiënt se parasiettelling egter 4% begin oorskry, omdat daar te lank gewag is om vir malaria te toets, raak die behandeling baie moeiliker. “Ons het ook ‘n klomp pasiënte gesien wat klaar in die moeilikheid is en hulle moes binne-
aarse medikasie ontvang, want hulle het gekompliseerde malaria,” het Venter gesê. Volgens Venter is daar dus twee tipes malaria, naamlik ongekompliseerde en gekompliseerde malaria. “Vir ongekompliseerde malaria kry jou pilletjies, gaan huis toe, ons volg op – jy is piekfyn. Die gekompliseerde malariapasiënt is die pasiënt wat klaar begin deurmekaar raak, hy is geel want hy het geelsug en hy braak verskriklik. Hy kan nie die coartem
wat ons vir hom wil ingee, inhou nie. Dan begin ons dink aan ernstige malaria. Ons het die laaste tyd pasiënte gehad met ‘n parasiettelling van 18%, 20% en 36% en ons moes hulle in die hospitaal laat opneem,” het Venter gesê. Hy het bygevoeg dat hulle heelwat pasiënte van buite die dorp, baie van Levubu, een van die lugmagbasis, ‘n paar agter die berg en baie van Musina af, gesien en behandel het. “Die area waar dit nou voorkom is dus skielik groter,” het Venter gesê. (Vervolg op p. 2)
“Nou vreet hulle lekker my biltong” Mnr. Pieter Ackerman van Die Vleismark in Rissikstraat het sy hande in die lug gegooi van frustrasie nadat inbrekers Sondagaand/Maandagoggend by hul slaghuis ingebreek het en onder meer sowat R7 000 se biltong gesteel het. “Nou vreet hulle lekker my biltong,” het Pieter Dinsdag gesê. (Lees berig op p. 2)
2016 Ford Figo 1.4 Ambiente A/C CD
26 Stubbs Street, Mount Fuji Heights
Contact Wynanda, Tel: 015 516 1284 Office hours: Monday to Thursday 08:00 - 14:00; Friday: 08:00 - 13:00
SureSlim works because it’s designed just for you
We treat the cause of your weight problem, having screened for some common pre-existing health problems by means of blood tests before we offer you an individual solution to correct your metabolism - including nutrition, metabolic processes and hormone regulation. This is why we have developed a 14 Phase Lifestyle Training Program that addresses all the main factors most influential in your life, which we will work through at your own pace.
R134 995 *excl. on the road fee
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175 ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
9 772409 283001
Quantec tests for allergies, food tolerance and pollution. Quantec analysis can help to take the guesswork out of choosing the correct supplement for you. - Cholesterol - Over-acidity - Bacterial Infections
TriPollar treatments effectively: • Reduce the appearance of fine lines and wrinkles • Firm and rejuvenate the skin • Contour the facial skin • Sculpt the body and reduce unwanted fat deposits • Reduce the appearance of cellulite • Improve the appearance of stretch marks
11
Quantec Healing
Natural Lipo
Before
After 6
Buy 10 Treatments & Get 1 FREE!
Ultimate Weight Control Weight control soft gels, Appetite suppressant & fluid intake enhancer.
Ad designed by Zoutnet Publishers
20 900km