Zoutpansberger 16 July 2021

Page 1

Z

outpansberger

16 Julie 2021

News with an independent soul

Accreditation No. T182004

www.zoutpansberger.co.za

PRYS: R5,00 BTW Ing.

Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8

Beekeepers at wits’ end over plundering of beehives - page 3

FIREARM TRAINING

Jaargang 37 Vol.28

Vir enige navrae kontak ons Sanna: 083 291 2889 Cathy: 083 383 6554

Hartseer vaarwel aan geliefde apteker - bladsy 4

ISSN 2409-2835

Audited Distribution Figures

28

9 772409 283001

Muller sal gemis word

wat diep spore in die Soutpansberg kom trap het. Ek het hom altyd gesien as ‘n pionier op Die Soutpansberg het Maandag swaar afskeid sy gebied, wat voor loop en ons aangespoor het geneem van nog een van sy steunpilare, om nie te stagneer nie, maar te beweeg na nuwe die 47-jarige Muller Vermaas, wat vanweë tegnologie en uitdagings. Muller kon baie dinge Covid-19 komplikasies oorlede is. doen. Soos hulle sê, hy was ‘n ‘Jack of all trades’, Nodeloos om te sê, die nuus het vir almal as maar daar was twee dinge wat hy uitsonderlik groot skok gekom. Muller is sowat twee weke goed kon doen, en dit was om ‘n bees te voer en gelede in die MediKliniek in Tzaneen opgeneem, ‘n mielie te plant! Ek het altyd gesê, en sal bly waarvan hy die laaste week in die intensiewe sê, dat niemand in Limpopo ‘n bees kon voer en sorgeenheid deurgebring het. “Ons wil graag van afrond soos my vriend Muller Vermaas nie. Ook die geleentheid gebruik maak om vir die hele het hy ‘n uitstekende organisasievermoë gehad gemeenskap dankie te sê vir al julle gebede en om dinge op die regte tyd en plek te laat gebeur. bystand tydens Muller se siekbed. Baie dankie Muller, ek salueer jou vandag vir die vriend aan dr. Badenhorst, sowel as dr. Mostert wat uit en medemens wat jy vir ons was. Jy sal nooit sy pad gegaan het om ons gereeld op hoogte te vergeet word. Ons Soutpansberg-gemeenskap hou van Muller se verwikkelinge. Jou opregte gaan jou oneindig mis.” omgee en “updates” oor Muller was vir ons van Muller se familie het gesê hulle kan hulself nie onskatbare waarde,” het die familie gesê. ‘n lewe indink sonder Muller nie. “‘n Wonderlike, Muller is gebore in 1974 in ‘n tyd toe die groot liefdevolle pa en man vir Des, ‘n voortreflike reëns die paaie en brûe oorspoel het in Rhodevriend vir baie, ‘n steunpilaar in ons familie, sië. Sy skoolloopbaan was by Laerskole Mopane maar ons het soveel vrede in die wete dat jou en Louis Trichardt en daarna Louis Trichardt stille getuienis baie weer op hulle knieë gaan Hoërskool. Sy broer Wessel het vertel van hulle dwing voor die Lewende God,” het die familie sorgvrye dae op hulle plaas buite Mopane, daar gesê. In dieselfde asem het hulle gesê hulle waar hulle draadkarre gemaak het, baalgevegte wil graag Muller se getuienis deel wat hy self gehou het, perd gery het en .22 geskiet het in die geskryf het ‘n paar dae voor hy op ‘n ventilator bruisende bruin water van die sandspruit voor gekoppel is. “Ons begeerte is dat elke een wat hul huis tussen die Malalapalms. Ma Anita vertel Muller se getuienis lees, diep sal gaan dink oor op haar beurt dat skool minder belangrik was vir hulle eie lewe, selfondersoek doen en regmaak Muller en hoe hy met die plaas se diesel bakkie wat nodig is. Ons tyd is kort op aarde, maak die gery het waarop daar altyd ‘n braaier en ma se beste en bou sy Koninkryk!” het die familie gesê. T-bene en wors vir kuiers langs die rugbyveld (Muller se getuienis verskyn onderaan hierdie was. Muller en ‘n maat het ook skape langs die artikel). N1 verkoop en teen die tyd dat hy universiteit toe Ongelukkig het Muller drie vreeslike terugslae is, het hy reeds ‘n goeie klompie geld bymekaar beleef nadat hy sy getuienis op 29 Junie geskryf gemaak. Op universiteit voltooi Muller sy BCom het en hy het nooit die voorreg gehad om vir elk­ Fin bestuur, waarna hy die familieboerdery oor- een van sy familie en vriende ‘n lam op die spit te geneem het. Hy het ‘n afgeremde plaas gevat en sit soos hy belowe het nie. “Die lewe is regtig net met groot ywer ingeklim en begin boer. ‘n asemteug en NIKS kan vir jou suurstof koop Een van Muller se groot vriende, Wulf of jou gesondheid nie. Asseblief, leef voluit en Schwerdtfeger, het Muller soos volg beskryf: pas mekaar en julself op! Groet mekaar elke dag “Muller was ‘n toegewyde en dinamiese boer ordentlik … dit is dalk net jou laaste groet,” het van formaat. Nie net was hy ‘n goeie boer nie, Muller se vrou Des gesê. maar ‘n uitstekende besigheidsman en vriend (Vervolg op p.2) In Memoriam

Wyle Muller Vermaas (47). Foto verskaf.

LIMITED STOCK DEALS S4 2X4 From only

R230 999 INCL MOUNTFUJIMAHINDRA 015 516 0294

S6 D/C

4x2 KAROO EDITION

From only

R355 499 INCL

141 KROGH STREET | LOUIS TRICHARDT | www.bbmfm.co.za

Terms and conditions apply. Offers only valid while dealer stock lasts Please note pictures are for illustrative purposes only but the model derivative and offer are consistent. The colour shown on advertised models will not necessarily be available as stock is limited. All rates and payments on offers advertised are subject to customer credit approval by the bank and cannot be guaranteed to customers. All transaction fees excluded. Vehicle on the road costs excluded. Price subject to change without prior notice. E&OE.

SINCE 1959

FSP: 20848


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.