To download the pdf version of the newspaper, click on
Zoutpansberger
16 Januarie 2015
www.zoutnet.co.za
PRYS: R4,00 BTW Ing.
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Planne in plek vir groot uitbreiding suid van dorp - bladsy 2
Jong vrou wat glo duisende steel kry borg bladsy 3
Jaargang 31 Vol. 02
at the top and select download.
What’s missing here?
Your advert! Contact Pieter, George or Yolanda at 015 516 4996 to book your space today!
Respected former Venda leader passes away - page 4
Hartseer vaarwel Nuus van geliefde dokter se skielike dood stuur skokgolwe deur Soutpansberg-gemeenskap
sê dogter Marinda. André was een van die laaste “ou garde” dokDaar is min woorde wat die absolute gevoel van ters in die streek en die nuus van sy dood is uit verlies kan beskryf waarmee menige inwoner alle oorde met aanvanklike ongeloof ontvang. As van die Soutpansberg steeds worstel ná die dokter was hy baie geliefd en gerespekteer vir nuus van die skielike dood van dr. André van die liedevolle manier waarop hy almal, nie net sy der Walt van Louis Trichardt. pasiënte van die afgelope bykans 32 jaar nie, maar Die 68-jarige André het Sondagmiddag, 11 ook sy vriende en kennisse hanteer het. Januarie, sy eie lewe geneem by sy praktyk in “My pa kon met almal gesels. Hy het mense met Presidentstraat. deernis behandel ...” sê Marinda. “Onder omstandighede gaan dit goed, maar dit Die familie het hul dank uitgespreek teenoor is maar ‘n bitter moeilike tyd vir ons,” het Yvonne, almal wat hulle bygestaan het en steeds bystaan in André se eggenote, Dinsdag gesê. Te verstane, wor- hul tyd van hartseer. Hulle wou niemand uitsonder stel sy familie ook maar met vrae. “Ons weet nie om te bedank nie, maar het wel hul opregte dank waarom hy die besluit uitgespreek teenoor Dirk “Ek onthou ook net die mooi Meissenheimer (snr.), geneem het nie. Daar was geen briefie nie,” sê polisie, Anna-Mart van hom. As hy ‘n goggatjie of die Yvonne. en Joan Joubert vir hul Almal wat vir André voëltjie in die veld gesien het, kon ondersteuning op die goed geken het, sal weet en hartseer hy jou altyd iets daarvan vertel. noodlottige dat hy ‘n geweldige dag. Hy het ‘n geweldige kennis van liefde vir die Bosveld ‘n Roudiens vir wyle gekoester het. Dit was André vind Saterdag, die veld gehad” juis hierdie liefde vir die 17 Januarie, vanaf 11:00 Bosveld, vertel Yvonne, wat André in 1982 laat vanuit die NG Kerk Soutpansberg-gemeente (h/v besluit het om saam met haar en hul twee dogters Stubbs- en Andersonstraat) plaas. Die diens sal vanaf Orkney na Louis Trichardt te verhuis. Aan- waargeneem word deur ds. Petrus Kriel van die vanklik was André as dokter in ‘n vennootskap, NG Kerk Levubu-gemeente. Wyle André word maar dit was van korte duur en in 1983 het hy sy oorleef deur sy eggenote Yvonne, dogter Marinda, eie praktykgeopen. dogter Sunet, haar man Kosie Wolvaardt en drie “Ons het baie goeie tye saam gehad en ons kleinkinders (Petrus, André en Jacobus). “Ons onthou hom waar hy op sy gelukkigste was – om gaan sy as strooi waar hy sy gelukkigste tye gehad ‘n Bosveldvuurtjie,” sê Yvonne en voeg by dat as het – in die Limpoporivier,” sê Yvonne. André ‘n tydjie kon afknyp, het hy hierdie tyd in Wat André se praktyk betref, het Marinda gesê die veld spandeer. “Ek onthou ook net die mooi dat hulle nog vir ‘n paar maande sal oop bly, maar van hom. As hy ‘n goggatjie of voëltjie in die veld slegs vir administratiewe doeleindes. Vir navrae in Wyle dr. André van der Walt (links), afgeneem tydens sy en sy familie se vakansie in Marokko gesien het, kon hy jou altyd iets daarvan vertel. dié verband kan die spreekkamer geskakel word by in 2011. Weens sy geweldige liefde en kennis van slange, vertel sy dogter Marinda, kon hy dit net nie weerstaan om afgeneem te word met hierdie slang en dié se hanteerder nie. Foto verskaf. Hy het ‘n geweldige kennis van die veld gehad,” tel. 015 516 5105.
Deur Andries van Zyl
2010 Daihatsu Terios 7-Seater A/C, P/S, CD, 54 800km
R154 995 *excl. on the road fee
www.ayobmotors.co.za Tel: (015) 516 5175 ISSN 2409-2835
Audited Distribution Figures
02
Head office Louis Trichardt - 015 516 1325 / 015 516 0477 / Fax: 015 516 0094
9 772409 283001
THERE’S A BRANCH NEAR YOU - 40 STORES & GROWING!